Dis Kersfees! Wie soek 30-06 Doppe?

Items for "Pay forward"/ Items om later te betaal...
User avatar
Chevvy SS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3140
Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am

Re: Dis Kersfees! Wie soek 30-06 Doppe?

Post by Chevvy SS »

Dis nie vars nie.....
bishop3006
Full Member
Full Member
Posts: 135
Joined: Mon Mar 14, 2011 12:09 pm

Re: Dis Kersfees! Wie soek 30-06 Doppe?

Post by bishop3006 »

Nee, dis GLAD nie vars nie! Ekself post nie baie nie, maar die man kan darem die ordentlikheid hê om self te kom dankie sê ook!
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Dis Kersfees! Wie soek 30-06 Doppe?

Post by Marc »

Swys14 wrote:Dis nogals nice as jy oor die 270 geprepte doppe vir iemand gee wat jy dink dit nodig het... (het hy enige idee hoe lank dit vat om 270 doppe te prep vir laai)

en daai persoon nie dan eers die ordentlikheid het om jou posgeld te betaal nie. Dit gaan hier oor 'n beginsel ek voel 'n moer oor die geld.

Ek hou nie daarvan om gatte te lek nie.

Baie nice.
:-[
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Re: Dis Kersfees! Wie soek 30-06 Doppe?

Post by grumpy »

Ek sit ook met n probleem. Ek kan nie die man se naam onthou hier op die forum nie maar het geoffer om hom te help herlaai. Tussen 2-300 doppe vir 30-06. Ek het nog lube gaan koop en al die doppe geresize, vol lengte, primer pockers skoon gemaak en gewas. Toe ek hom n bbm stuur om te sê ek is klaar ons kan begin laai vir hom toe bestaan hy nie meer op bbm nie. Al die tyd, ekstra lube en nou sit ek met al sy doppe al van verlede jaar!! >:(

Nou wat doen ek nou?
Swys14
Hero Member
Hero Member
Posts: 1045
Joined: Fri May 27, 2011 5:26 pm

Re: Dis Kersfees! Wie soek 30-06 Doppe?

Post by Swys14 »

Hy't my posgeld toe darrem oorbetaal.

Wys net wat bietjie "vuurmaak" doen.

Ek het wel nie die "snotty" whattapp boodskap waardeer nie. Maar ons laat dit daar.
User avatar
sako 30-06
Hero Member
Hero Member
Posts: 1987
Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm

Re: Dis Kersfees! Wie soek 30-06 Doppe?

Post by sako 30-06 »

grumpy wrote:Ek sit ook met n probleem. Ek kan nie die man se naam onthou hier op die forum nie maar het geoffer om hom te help herlaai. Tussen 2-300 doppe vir 30-06. Ek het nog lube gaan koop en al die doppe geresize, vol lengte, primer pockers skoon gemaak en gewas. Toe ek hom n bbm stuur om te sê ek is klaar ons kan begin laai vir hom toe bestaan hy nie meer op bbm nie. Al die tyd, ekstra lube en nou sit ek met al sy doppe al van verlede jaar!! >:(

Nou wat doen ek nou?
Hoe lekker lag ek nou,nie omdat dit snaaks is nie maar eerder omdat ek dink die ouderdom haal jou in :laugh:
Ek maak sommer net n grap grumpie.
As jy terug gaan op jou inbox sal jy sien ek het jou n pm gestuur waar ek jou laat weet het ons besteel desember,selfone,kameras en laptop is gesteel.

Ek het by Safari punte bestel,Stefan het my na Nico verwys so ek wag in spanning vir voorraad.

Jammer vir die ongerief,ek skakel jou sodra ek die punte het.
En dan sal ek jou betaal vir jou tyd en alles wat jy al gebruik het.
Last edited by sako 30-06 on Mon Feb 10, 2014 5:17 pm, edited 1 time in total.
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Re: Dis Kersfees! Wie soek 30-06 Doppe?

Post by grumpy »

Sako, ek soek nie geld nie. Ek soek die eienaar van die doppe!!

Ek het almal klaar gesize en skoon gemaak. Wag vir jou met jou kruit en goed dat ons kan laai.
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Dis Kersfees! Wie soek 30-06 Doppe?

Post by theedge »

grumpy wrote:Sako, ek soek nie geld nie. Ek soek die eienaar van die doppe!!

Ek het almal klaar gesize en skoon gemaak. Wag vir jou met jou kruit en goed dat ons kan laai.
Bring maar ook n ou sappie saam dat ons ook kan kuier en gesels. LOL ++>:
Post Reply