Page 2 of 2

Re: Bullit puller

Posted: Fri May 01, 2015 2:50 pm
by DawieKotze
Ek het vir my hierdie een van Hornady gekoop so paar jaar gelede en hy werk baie lekker. Geen merke op die koeëls en kruit wat die hele wêreld vol spat nie.

http://www.midwayusa.com/product/851547 ... let-puller

Re: Bullit puller

Posted: Tue Aug 04, 2015 3:42 pm
by Riebeeker
Ek sien S&O het vooraad van iets soos PWV gesoek het.

Re: Bullit puller

Posted: Mon Feb 08, 2016 5:15 pm
by likweD
Goeiedag mense, ek sien daar was baie lank terug aksie op hierdie draad, en ek moet nou 'n puller aanskaf. Wat is die oordeel? Is hierdie plastiek hamers iets werd?

http://www.zimbi.co.za/comersus/store/c ... oduct=3628

//uploads.tapatalk-cdn.com/20160208/c22f464435af86c67a7738f7738f11b4.jpg

Re: Bullit puller

Posted: Mon Feb 08, 2016 5:30 pm
by likweD
Ekt soos my alie gesoek, het al die ander drade gekry waar daar in detail oor die effektiwiteit en terkortkominge berig is..

Re: Bullit puller

Posted: Mon Feb 08, 2016 6:38 pm
by Mac
Kry Mouritz se bullet puller, hy adveteer in die Magnum as "the perfect bullet puller", ek vind hom great, en die prys was meer as redelik.

Re: Bullit puller

Posted: Mon Feb 08, 2016 6:47 pm
by 470rigby
Theuns Meyer is so twee jaar gelede oorlede aan kanker, hy was een van die "great" manne, en kon enigeiets met sy hande doen