.375 H&H en Buffeljag

Praat hier oor die GROOT manne/Anything about the BIG boys goes here 9.3/375 and bigger
ArnoldM
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 64
Joined: Mon Jan 13, 2014 1:14 pm

Re: .375 H&H en Buffeljag

Post by ArnoldM »

Dankie julle manne, ek waardeer julle insette opreg!

Ek weet oom Wouter is ñ man wat weet waarvan hy praat, nou raak ek deurmekaar oor die teleskoop.... hehe :)

Thanks manne.
.25ACP Z
.22LR Krico
.243Win Howa Varmint
7mm Rem Mag Krico
.303 BSA Sport
.375H&H Zastava
User avatar
Smitstertjies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1988
Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am

Re: .375 H&H en Buffeljag

Post by Smitstertjies »

Skootplasing, dis al.

Op ons buffeljag laasjaar het my broer syne laat val met 375H&H 300grein Swift A frame. 1 Skoot.

Myne is geskiet met 416 Rigby , 400gr Barnes. My buffel hardloop nou nog.
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
ArnoldM
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 64
Joined: Mon Jan 13, 2014 1:14 pm

Re: .375 H&H en Buffeljag

Post by ArnoldM »

Ai, dis jammer om te hoor Smitstertjies.... Kan myself rerig nie eers indink hoe ñ man moet voel nie....
.25ACP Z
.22LR Krico
.243Win Howa Varmint
7mm Rem Mag Krico
.303 BSA Sport
.375H&H Zastava
Johan van Wyk
Hero Member
Hero Member
Posts: 619
Joined: Fri Jan 10, 2014 10:00 am

Re: .375 H&H en Buffeljag

Post by Johan van Wyk »

Dit lyk of jy reeds die regte advies gekry het. Ek kan net byvoeg dat die Remington Safari Grade defnitief die beter opsie is as jy dit met PMP se African Elite vergelyk. Ek het `n paar jaar terug van die African Elites oor die chronograaf geskiet en die gemiddelde snelheid was onder 2 300 vps. Met `n Swift is dit bietjie min en die Remingtons sit so 200 vps by.

Ek het al so halwe handjievol buffels met die .375 geskiet. Eerste skoot was elke keer met `n 300-grein Swift gewees wat ek self gelaai het teen 2 540 vps. Die Swifts het elke keer deur die hart en beide longe gepenetreer en aan die ander kant onder die vel vasgesteek. Gewigretensie op die eerste bul was 294 uit die oorspronklike 300 grein en hy lyk soos iets uit `n Swift advertensie - perfekte werkverrigting.

Ek sou ook die teleskoop op los. Op 1,5x of so kan jy gemaklik op baie kort afstande nog steeds goeie skote skiet.
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6969
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: .375 H&H en Buffeljag

Post by DWB »

Arnold,

Soos jy nou al gelees het, ek het die ding ook oop visier aangepak, en ek het 100+ skote op die baan geskiet voor ek my buffel gaan jag het en steeds aangejaag.

Die eerste skoot is die een wat tel, daarna kan jy jou scope afhaal soos die res van die manne vir die fotos :D :D :D

Daai swart lyf in die skaduwee kan jou bietjie bol!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
ArnoldM
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 64
Joined: Mon Jan 13, 2014 1:14 pm

Re: .375 H&H en Buffeljag

Post by ArnoldM »

Johan van Wyk wrote:Dit lyk of jy reeds die regte advies gekry het. Ek kan net byvoeg dat die Remington Safari Grade defnitief die beter opsie is as jy dit met PMP se African Elite vergelyk. Ek het `n paar jaar terug van die African Elites oor die chronograaf geskiet en die gemiddelde snelheid was onder 2 300 vps. Met `n Swift is dit bietjie min en die Remingtons sit so 200 vps by.

Ek het al so halwe handjievol buffels met die .375 geskiet. Eerste skoot was elke keer met `n 300-grein Swift gewees wat ek self gelaai het teen 2 540 vps. Die Swifts het elke keer deur die hart en beide longe gepenetreer en aan die ander kant onder die vel vasgesteek. Gewigretensie op die eerste bul was 294 uit die oorspronklike 300 grein en hy lyk soos iets uit `n Swift advertensie - perfekte werkverrigting.

Ek sou ook die teleskoop op los. Op 1,5x of so kan jy gemaklik op baie kort afstande nog steeds goeie skote skiet.
Baie dankie Johan, ek sal dit defnitief in gedagte hou in die toekoms, jy's die tweede man wat Reminton Safari Grade bo African Elite aanbeveel, ek was netnie bewus van hulle toe ek so rukkie terug die koeels gekoop het nie.
.25ACP Z
.22LR Krico
.243Win Howa Varmint
7mm Rem Mag Krico
.303 BSA Sport
.375H&H Zastava
ArnoldM
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 64
Joined: Mon Jan 13, 2014 1:14 pm

Re: .375 H&H en Buffeljag

Post by ArnoldM »

DWB wrote:Arnold,

Soos jy nou al gelees het, ek het die ding ook oop visier aangepak, en ek het 100+ skote op die baan geskiet voor ek my buffel gaan jag het en steeds aangejaag.

Die eerste skoot is die een wat tel, daarna kan jy jou scope afhaal soos die res van die manne vir die fotos :D :D :D

Daai swart lyf in die skaduwee kan jou bietjie bol!
Hehe.... Thanks Deon, ja, ek moet eerlik wees, ek kry nou second thoughts.... Al wat my bangmaak, is as 'n buffel 'n mens sou moes bestorm, wat seker nie onmoontlik is nie, sou ek nie graag deur 'n teleskoop wil sukkel nie. Maar, wat baie sin maak uit die skrywes hierbo, is dat jou eerste skoot die een is wat moet tel, en miskien moet ek mar die ou scopie laat terugsit....
.25ACP Z
.22LR Krico
.243Win Howa Varmint
7mm Rem Mag Krico
.303 BSA Sport
.375H&H Zastava
ArnoldM
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 64
Joined: Mon Jan 13, 2014 1:14 pm

Re: .375 H&H en Buffeljag

Post by ArnoldM »

Kallie404 wrote:Arnold,

Geniet jou voorbereiding, dis amper net so lekker as die groot oomblik self. Alhoewel ek persoonlik die .375 as marginaal beskou op buffel is daar niks fout met hom as skoot plasing reg is en goeie patrone gebruik word nie. Op hierdie foto het n klieent van my laas jaar n groot ou bul op die blad geskiet met sy .375 met gewone PMP solids............die resultate spreek vanself.
Hemel Kallie, jou broer het daai hart reg raakgeskiet!
.25ACP Z
.22LR Krico
.243Win Howa Varmint
7mm Rem Mag Krico
.303 BSA Sport
.375H&H Zastava
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6969
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: .375 H&H en Buffeljag

Post by DWB »

Arnold, ek verneem jy het 'n Zastava 375H&H.

As ek dit nie mis het nie vat hy M98 tipe basisse, vir bietjie meer as R1200 kan jy vir jou Warne QD ringe en basisse opsit.

Dan skiet jy hom met die teleskoop en haal hom af as jy gaan opvolg.

Maar om by Big Bore Shoots soos BASA en die S&O DGS deel te neem leer jou 'n paar goed van jouself en jou geweer.

Ek het met 'n 2x vergroting teleskoop al nie te vrot gevaar nie.

Dis dalk 3 uit 100 gekwesde buffels wat storm, skiet hom reg dan worry jy nie daaroor nie.

Ek dink tog dis goed vir 'n man as daai eerste skoot klap en daai groot swart lyf trek met 'n spoed weg, jy moet so bietjie sweet :D

En onthou, dis 'n buffel, jy mag hom meer as een keer skiet.
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7548
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: .375 H&H en Buffeljag

Post by Wouter Roets »

Hallo Arnold

Wat se teleskoop het jy gehad op jou geweer? Jy het gese Leoplold, maar wat se model?

Groetnis
Wouter
ArnoldM
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 64
Joined: Mon Jan 13, 2014 1:14 pm

Re: .375 H&H en Buffeljag

Post by ArnoldM »

Wouter Roets wrote:Hallo Arnold

Wat se teleskoop het jy gehad op jou geweer? Jy het gese Leoplold, maar wat se model?

Groetnis
Wouter
Hallo Wouter,

Ek het 'n Leupold VX2 1-4x20 vir die .375.

Groete,
.25ACP Z
.22LR Krico
.243Win Howa Varmint
7mm Rem Mag Krico
.303 BSA Sport
.375H&H Zastava
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5021
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: .375 H&H en Buffeljag

Post by Frederik »

Arnold met die regte teleskoop sal jy baie ver kom die jaar het ek besluit om sonder 'n teleskoop BASA te skiet maar die vorige jare het die teleskoop glad nie gepla nie en dit op bewegende teikens en stormende teikens. Asook teikens op 5 meter leer jou toerusting het my teleskoop op 2.5 vergroting gebruik so sonder moeite.

Dit lyk nou maar net goed as jy grootwild kan jag met oop visier maar dit sit nie in almal nie dit is 'n duur jag en mense kan seerkry. Oor die algemeen verkies ek teleskoop op alle groot wild met die uitsondering van olifant. As jy nou regtig voel jy wil oop visier jag kom join ons Saterdag by BASA en kyk of dit vir jou werk onder bietjie druk en tyd skiet.
ArnoldM
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 64
Joined: Mon Jan 13, 2014 1:14 pm

Re: .375 H&H en Buffeljag

Post by ArnoldM »

Frederik wrote:Arnold met die regte teleskoop sal jy baie ver kom die jaar het ek besluit om sonder 'n teleskoop BASA te skiet maar die vorige jare het die teleskoop glad nie gepla nie en dit op bewegende teikens en stormende teikens. Asook teikens op 5 meter leer jou toerusting het my teleskoop op 2.5 vergroting gebruik so sonder moeite.

Dit lyk nou maar net goed as jy grootwild kan jag met oop visier maar dit sit nie in almal nie dit is 'n duur jag en mense kan seerkry. Oor die algemeen verkies ek teleskoop op alle groot wild met die uitsondering van olifant. As jy nou regtig voel jy wil oop visier jag kom join ons Saterdag by BASA en kyk of dit vir jou werk onder bietjie druk en tyd skiet.
Frederik, nee, ek hoor wat jy se en stem heelhartig saam. Die jag kos my baie geld, en ek wil baie graag he dit moet suksesvol wees. Ek het al 100'e diere in my lewe gejag/geskiet, maar nog nooit een van die groot 5 nie. Waar kan mens inskryf vir hierdie BASA skietdae? Al baie van dit gelees en gehoor, maar weet nie rerig hoe dit werk nie.

Groete,
.25ACP Z
.22LR Krico
.243Win Howa Varmint
7mm Rem Mag Krico
.303 BSA Sport
.375H&H Zastava
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5021
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: .375 H&H en Buffeljag

Post by Frederik »

Arnold, jy kan meeste van die info op die weblad kry www.bigbore.org as jy meer info nodig het kan jy my gerus bel. 083 sewe nul 98927.
Koos Barnard
Hero Member
Hero Member
Posts: 2150
Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am

Re: .375 H&H en Buffeljag

Post by Koos Barnard »

So 'n klompie jare gelede toe ek nog in Durban gebly het, het ons 'n praktiese toets gedoen met drie manne wat met oopvisier en met Leupold-teleskope met vergroting op 1.5x geskiet het. Dit was snelvuur op baie naby afstande op buffel en leeuteikens. Al drie die manne het vinniger en akkurater met die teleskope geskiet.

Ek is 'n totale beginner met buffels. Het slegs een geskiet en dit was 'n koei. Met my .375H&H en 380gr Rhino-koeël (sagtepunt) wat die loop verlaat het teen 1900vps. Die skietafstand was 19m en die buffel het skuins na my toe gestaan. Die Rhino het die groot skouerbeen gebreek, is deur die hart en ons het dit net voor die lies onder die vel herwin. Die koei het net 10m gevorder voor sy gevrek het.
Mooi loop
ArnoldM
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 64
Joined: Mon Jan 13, 2014 1:14 pm

Re: .375 H&H en Buffeljag

Post by ArnoldM »

Baie dankie oom Koos, na Wouter Roets se aanbeveling gister, het ek gisteraand onrustig geslaap, en vandag besluit ek sal die scopie maar laat terugsit :)

Groete,
.25ACP Z
.22LR Krico
.243Win Howa Varmint
7mm Rem Mag Krico
.303 BSA Sport
.375H&H Zastava
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7548
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: .375 H&H en Buffeljag

Post by Wouter Roets »

Arnold

Ek dink dit is n baie wyse keuse wat jy maak. Daar is niks fout met daai teleskoop nie, selfs op stormende diere. Jy kan verseker kyk na Warne QD mounts. Ek het op al my groot gewere van hulle en dit werk soos n droom. Hulle hou hulle zero perfek en is baie sterk.

Ek weet ons het almal ons droom om met n oopvisier agter die groot spore aan te stap, maar die realiteit is dat die meeste van ons te min skiet met oop visiere om dit prakties en met vertroue gereeld suksesvol uit te voer. Ons skiet net beter met teleskope in die meeste gevalle vir die eenvoudige rede dat hulle beter werk mket ons oe as oopvisiere en dat ons gewoond aan hulle is. Ons is dit aan ons self(dis vrek duur en nog gevaalik ook) en natuurlik die prooi dier dit verskuldig.

Ek kan ook nie genoeg saamstem oor die raad van die Remington Safari Grade amminusie bo die PMP African Elite nie.

Groetnis
Wouter

PS Arnold net Wouter asb. Jy is hopeloos te oud om my oom te noem!
ArnoldM
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 64
Joined: Mon Jan 13, 2014 1:14 pm

Re: .375 H&H en Buffeljag

Post by ArnoldM »

20160202_185841.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.25ACP Z
.22LR Krico
.243Win Howa Varmint
7mm Rem Mag Krico
.303 BSA Sport
.375H&H Zastava
ArnoldM
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 64
Joined: Mon Jan 13, 2014 1:14 pm

Re: .375 H&H en Buffeljag

Post by ArnoldM »

Kyk net hoe mooi lyk sy, nou moet sy weer haar glase opsit.... :)
.25ACP Z
.22LR Krico
.243Win Howa Varmint
7mm Rem Mag Krico
.303 BSA Sport
.375H&H Zastava
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6969
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: .375 H&H en Buffeljag

Post by DWB »

Warne QD!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
ArnoldM
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 64
Joined: Mon Jan 13, 2014 1:14 pm

Re: .375 H&H en Buffeljag

Post by ArnoldM »

Gan môre kry Deon....!
.25ACP Z
.22LR Krico
.243Win Howa Varmint
7mm Rem Mag Krico
.303 BSA Sport
.375H&H Zastava
Andre308
Hero Member
Hero Member
Posts: 902
Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am

Re: .375 H&H en Buffeljag

Post by Andre308 »

ArnoldM,

Ek lees nou al hierdie raad wat vir jou gegee word, en my keel trek sommer toe as ek myself net moet indink hoe dit moet wees om daardie heel eerste skoot af te druk op n buffel.

Dit is my grootste jag droom ooit om dit te kan doen, maar doeke geld en skoolgeld briek my nog taamlik in die finansies wereld.

Hou ons (jaloerse klomp) tog maar op hoogte met hierdie jag. Ons wil al die detail weet!!!

Alle sterkte.
ArnoldM
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 64
Joined: Mon Jan 13, 2014 1:14 pm

Re: .375 H&H en Buffeljag

Post by ArnoldM »

Hallo André,

Baie dankie ou vriend. Moenie worry nie, dit is my eerste Buffel ook, ek is geen 'grootwildjagter' nie.

Ek verstaan wat jy sê van die doek en skoolgeld, ek's self daar, my seuntjie is 4 en ek maak hom alleen groot, juis hoekom ek die breek kort.... jy weet mos :)

Ja, is soms wys om mens se trots in jou sak te steek en eerder die manne wat rerig weet te vra, jy sien mos, hulle het my klaar oortuig om weer my scopie (met QD ringe nogal) terug te laat sit....

Lekker aand ou maat, alles wat mooi is.

Groete,
.25ACP Z
.22LR Krico
.243Win Howa Varmint
7mm Rem Mag Krico
.303 BSA Sport
.375H&H Zastava
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6969
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: .375 H&H en Buffeljag

Post by DWB »

Andre, sonder om te hijack.

Drie woorde: Dare to Dream

Ek belowe jou ek het nie die geld gehad om my buffel te jag nie, maar met genade van bo het dinge in plek geval.

Daar kom nog geleenthede beskikbaar en dan moet jy net seker maak jy is reg om hom aan te gryp.

My grootste probleem tans is om nommer 2 voor te spaar ;D
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
ArnoldM
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 64
Joined: Mon Jan 13, 2014 1:14 pm

Re: .375 H&H en Buffeljag

Post by ArnoldM »

Ware woorde daai Deon....
.25ACP Z
.22LR Krico
.243Win Howa Varmint
7mm Rem Mag Krico
.303 BSA Sport
.375H&H Zastava
Post Reply