Page 2 of 2
Re: Paar galjoene
Posted: Wed Sep 19, 2018 12:20 pm
by Steyr270
Ek dog die foto is ge edit??
Re: Paar galjoene
Posted: Tue Oct 09, 2018 10:36 am
by Nico de Jager
Ekt weer n gooi gaan maak en soos per ordonans net twee gevang. 30cm liniaal is om te wys altwee was maat.

Re: Paar galjoene
Posted: Tue Oct 09, 2018 10:36 am
by Nico de Jager
Tweede een
Re: Paar galjoene
Posted: Tue Oct 09, 2018 10:48 am
by Nico de Jager
Niks ge edit nie!!
Re: Paar galjoene
Posted: Tue Oct 09, 2018 11:55 am
by ruaanb
haha mooi Nico hulle lyk lekker vet.
Re: Paar galjoene
Posted: Tue Oct 09, 2018 12:44 pm
by Stefan Fourie
Mooi visse.