Paar galjoene

Enige groot of klein visvang storie vanuit die groot blou dam hier.
User avatar
Nico de Jager
Hero Member
Hero Member
Posts: 670
Joined: Fri Mar 26, 2010 6:12 pm

Paar galjoene

Post by Nico de Jager »

Jis manne, ek het n gooi gaan maak en n paar mooi galjoene gevang aan "matured" rooiaas.
Groete
User avatar
zkk601
Newbie
Newbie
Posts: 42
Joined: Wed Feb 01, 2012 6:54 pm

Re: Paar galjoene

Post by zkk601 »

Lekker man, is darem nou self lus vir n galjoentjie oppie kole!
User avatar
Flip Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2486
Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm

Re: Paar galjoene

Post by Flip Nel »

Foto's ?
willers
Newbie
Newbie
Posts: 46
Joined: Mon May 21, 2012 6:43 pm

Re: Paar galjoene

Post by willers »

Nou net myne klaar geeet, Het mooi geloop op Langstrand vir 3 dae nou
User avatar
alecjohnson
Hero Member
Hero Member
Posts: 2656
Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm

Re: Paar galjoene

Post by alecjohnson »

Nico de Jager wrote:Jis manne, ek het n gooi gaan maak en n paar mooi galjoene gevang aan "matured" rooiaas.
Groete
Tipiese vissermanstorie! Waar is die fotos?


Ek is eintlik jaloers want ek mis my hengel kwaai!
willers
Newbie
Newbie
Posts: 46
Joined: Mon May 21, 2012 6:43 pm

Re: Paar galjoene

Post by willers »

Weet nie hoe om te laai nie. Ly aan B.B.C. siekte Born Before Computer. Flip het dit gesien hy kan getuig wae n fees daar het honderde uit gekom soos ou tyd.
User avatar
Nico de Jager
Hero Member
Hero Member
Posts: 670
Joined: Fri Mar 26, 2010 6:12 pm

Re: Paar galjoene

Post by Nico de Jager »

;D Blykbaar is hulle te groot. Sukkel om foto kleiner te maak. Enige visserman se nagmerrie om sy visse te verklein.
User avatar
Nico de Jager
Hero Member
Hero Member
Posts: 670
Joined: Fri Mar 26, 2010 6:12 pm

Re: Paar galjoene

Post by Nico de Jager »

Hoop hy wys nou!!
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Diesel Dog
Hero Member
Hero Member
Posts: 2335
Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm

Re: Paar galjoene

Post by Diesel Dog »

Nico de Jager wrote:Hoop hy wys nou!!
Mooi man !
Die Suid Kaap se galjoene kan 'n man mos nie gal-siek gee nie , hulle raak mos nie so vet soos die Weskus visse nie . :laugh:
Hier by ons stroop die smokkelaars die galjoene met nette voor die voet.

DD
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Paar galjoene

Post by ruaanb »

as dit net jy was wat gevang het haal maar eerder foto af. volgens wet net 2 per hengelaar.

iemand anders kan jou dalk gaan verkla.....
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Paar galjoene

Post by Gawie(13mm) »

ruaanb wrote:as dit net jy was wat gevang het haal maar eerder foto af. volgens wet net 2 per hengelaar.

iemand anders kan jou dalk gaan verkla.....
Ek is seker Nico se seun het die ander stok vasgehou. ;D
Ek kwyl nou so erg dat ek 'n Rennie moet suig. >:D
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Paar galjoene

Post by ruaanb »

Dan edit ek met liefde
User avatar
Nico de Jager
Hero Member
Hero Member
Posts: 670
Joined: Fri Mar 26, 2010 6:12 pm

Re: Paar galjoene

Post by Nico de Jager »

Jis manne, dankie. Hulle was omtrent vet. Gawie, jy moet maar se as jy weer Stilbaai toe kom, miskien het ek iets beter vir daai kwyl as n Rennie!!
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Paar galjoene

Post by Gawie(13mm) »

Nico de Jager wrote:Jis manne, dankie. Hulle was omtrent vet. Gawie, jy moet maar se as jy weer Stilbaai toe kom, miskien het ek iets beter vir daai kwyl as n Rennie!!
Ek is vroeg in Julie weer daar in jou geweste. ;D
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
Nico de Jager
Hero Member
Hero Member
Posts: 670
Joined: Fri Mar 26, 2010 6:12 pm

Re: Paar galjoene

Post by Nico de Jager »

Gawie, ons praat dan.
User avatar
Omnia
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 303
Joined: Thu Feb 13, 2014 11:27 am

Re: Paar galjoene

Post by Omnia »

Neef het laat weet hulle loop ok nou mooi daar in Bettiesbaai !!
375 Sako
270 Bruno CZ 600 ZKK
Howa 25 06 model 1500
Savage .22


_________________

" Plans are of little importance , but planning is essential "
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Paar galjoene

Post by FHM »

willers wrote:Nou net myne klaar geeet, Het mooi geloop op Langstrand vir 3 dae nou
Jy maak nie mooi nie...
Waar op LS het jy hulle gevang?
Ek het so 4 jaar terug by die trein-reeling n 3 kg galjoen met swartmossel getrek. Water-perdjies het ingehardloop van die baai af strand toe, dan laaik hulle mos LS jong.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
User avatar
Witpietskiet
Hero Member
Hero Member
Posts: 763
Joined: Wed Jul 14, 2010 1:14 pm

Re: Paar galjoene

Post by Witpietskiet »

As dit oos weer aan ons kus is, kan n man maar die galjoene gaan soek by LS...

Stywe lyne
Jag bly baas.
Groete uit Windhoek
308Win
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 493
Joined: Sun May 12, 2013 1:15 pm

Re: Paar galjoene

Post by 308Win »

Waar op Stilbaai het jy die galjoene gevang?
Gte
C
User avatar
Nico de Jager
Hero Member
Hero Member
Posts: 670
Joined: Fri Mar 26, 2010 6:12 pm

Re: Paar galjoene

Post by Nico de Jager »

By Blombos se rotse gevang.
User avatar
Vlakvark Soldaat
Hero Member
Hero Member
Posts: 1702
Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am

Re: Paar galjoene

Post by Vlakvark Soldaat »

Ek is juis besig om my Desember visvang te beplan!!
Louis

2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga

Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13614
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Paar galjoene

Post by Capt. Yoda »

Vlakvark Soldaat wrote:Ek is juis besig om my Desember visvang te beplan!!

Die man het hulle in Junie gevang nie Dec
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
joe rocket
Hero Member
Hero Member
Posts: 3326
Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm

Re: Paar galjoene

Post by joe rocket »

Wat is die verskil tussen hengel en jag?
GROETE

__________________________



Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
Steyr270
Full Member
Full Member
Posts: 233
Joined: Tue Jun 21, 2016 8:34 am

Re: Paar galjoene

Post by Steyr270 »

Die een het n webbladsy soos Jaracal die ander een ry op Jaracal se rug, kapish.
.270 Steyr Mannlicher Luxus

Ek weet nie so ek vra maar...
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Paar galjoene

Post by PWV »

Die een links is ondermaat! ::)
Post Reply