Page 2 of 2
Re: Zebra-oes is NIE vir sissies nie!
Posted: Wed Nov 09, 2011 11:35 am
by Superdup
Molopohunter
Vincehond wat gecomment het hier is Vincent self
Groete
Re: Zebra-oes is NIE vir sissies nie!
Posted: Fri Nov 11, 2011 1:14 pm
by G-force
Geno nou net terug gekom van Indee af so ek sien nou eers die mooi storie van jou.Mooi gedoen,dit lyk na n groot ervaring.
Re: Zebra-oes is NIE vir sissies nie!
Posted: Fri Nov 11, 2011 6:33 pm
by Coenie (Swift)
Geno +1
Great storie en 'n storie sonder foto's is niks.
Mooi so aan al die manne!!!
Re: Zebra-oes is NIE vir sissies nie!
Posted: Sun Nov 13, 2011 8:38 am
by Piet Breedt
Ek het self ook al n hele klompie pajama donkies ge oes, en een ding is seker. Jy moet hom baie hoog in die kop skiet, amper daar waar die maanhaar begin bo op sy kop, om sy brein te tref. Hy is maar so groot soos n kleinerige lemoen.
Sny n dwars snit oor een van die skedels en kyk. Dit is baie interesant en leersaam.
Re: Zebra-oes is NIE vir sissies nie!
Posted: Sun Nov 13, 2011 11:18 am
by Geno
Oom Piet,
Wat oom s? is waar. Wat help is om 'n kruis van oor tot oog te trek vir 'n skoot van voor af. Van die kant af is daar 'n knop tussen die oog en oor, die brein is daar, dis 'n baie beter skoot as van voor af. Al moeilikheid is dat omtrent 25 uit die 30 zebras slegs frontale skote gebied het. Oom kan gerus die 75gr V-max in oom se .25-06 probeer, hulle skiet 'n barshou. Ek kyk na 'n Lilja 1:13" loop volgende spesifiek vir die ligte koe?ls. Ek wonder net wie een vir my kan inbring....
Re: Zebra-oes is NIE vir sissies nie!
Posted: Thu Feb 16, 2012 7:52 am
by Deon Joubert
Shit dit wil gedoen word !
Re: Zebra-oes is NIE vir sissies nie!
Posted: Thu Feb 16, 2012 10:16 am
by Gerhard
Re: Zebra-oes is NIE vir sissies nie!
Posted: Thu Feb 16, 2012 12:25 pm
by Sarelss
Mooi Geno julle,
Nou ken ek darem ook een of twee gesigte agter die name.
Ek is bly ek hoef nie al daai velle af te gehaal het nie.
ss
Re: Zebra-oes is NIE vir sissies nie!
Posted: Tue Apr 10, 2012 1:14 pm
by johan1
Ek nogal graag so sessie wil bywoon op n kol. Ek het dit nog nooit beleef nie, nog nooit self gedoen nie, maar sal graag wil deel wees van so oefening net om dit te ervaar. Kan dit werk of sal ek in die pad wees.