Page 2 of 2
Re: ONDERSTEUN DIE 2021 SA F KLAS SPAN EN WEN GROOT
Posted: Sun Sep 29, 2019 5:02 pm
by ruaanb
jip sal ook graag wil weet.
Re: ONDERSTEUN DIE 2021 SA F KLAS SPAN EN WEN GROOT
Posted: Sun Sep 29, 2019 5:06 pm
by Capt. Yoda
ruaanb wrote:jip sal ook graag wil weet.
Hulle laai seker more my amp af
Re: ONDERSTEUN DIE 2021 SA F KLAS SPAN EN WEN GROOT
Posted: Mon Sep 30, 2019 12:33 pm
by FDV
Het die trekking toe plaasgevind? Watter nommers is getrek?
Re: ONDERSTEUN DIE 2021 SA F KLAS SPAN EN WEN GROOT
Posted: Mon Sep 30, 2019 1:32 pm
by Yalair
Middag julle, Herme van CMH het die nommers sal as ek kans kry dit opsit, as jy nog nie laat weet is dat jy iets gewen het nie is jou nommer ongelukkig nie getrek nie.
Groete
Ben
Re: ONDERSTEUN DIE 2021 SA F KLAS SPAN EN WEN GROOT
Posted: Mon Sep 30, 2019 2:55 pm
by swc-tr
SA Bisley F Class teams 2021 Raffle WINNERS
Congratulations to all the winners!
You will be contacted shortly.
1. Kahles Competition Scope K1050
GIDEON KNOETZE
2. Amp Annealing Machine
FANIE NEL
3. R13 000 Worth Brass and Bullets
ADRI HUDSON
4. 10 000 Murom Primers
FRED FOURIE
5. 2x Barrel Tuners
JACO MARE
6. Sudami Magnum Press
JOE DEETLEFS
7. F Class Shooting Mat & Protektor Rear Bag
IAN POTGIETER
Re: ONDERSTEUN DIE 2021 SA F KLAS SPAN EN WEN GROOT
Posted: Mon Sep 30, 2019 3:03 pm
by Geno
Geluk manne!
Fanie my ou pel! Wanneer kan jy my doppe anneal vir my?
Re: ONDERSTEUN DIE 2021 SA F KLAS SPAN EN WEN GROOT
Posted: Mon Sep 30, 2019 5:51 pm
by JPS
Geno wrote:Geluk manne!
Fanie my ou pel! Wanneer kan jy my doppe anneal vir my?
Geno
Jong ek verstaan nie die mense se spelling nie.
Weet nou nie hoe spel ‘n mens JAN nou so nie :- F A N I E
Geluk aan al die wenners. Great pryse gewees
Re: ONDERSTEUN DIE 2021 SA F KLAS SPAN EN WEN GROOT
Posted: Mon Sep 30, 2019 5:54 pm
by Fanie Nel
Enige tyd Geno.
Re: ONDERSTEUN DIE 2021 SA F KLAS SPAN EN WEN GROOT
Posted: Mon Sep 30, 2019 5:54 pm
by ruaanb
Geluk Fanie my doppe is in die pos!