Page 2 of 4
Re: EASY ANNEAL MASJIENE
Posted: Mon Jul 06, 2020 10:25 am
by Blitzzz
Ek het myne nou al vir n maand of twee en hy loop ook baie mooi. Goeie kwaliteit.
Dankie
Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
Re: EASY ANNEAL MASJIENE
Posted: Mon Jul 06, 2020 10:35 am
by LoopSoosStroop
Dankie vir die gawe woorde @Ranger, @Swede en @Blitzzz. Dis goed om dit uit die gebruikers se mond te hoor. Ons is altyd oop vir voorstelle oor hoe ons die produk kan verbeter, en as julle probleme het laat wees asb.
Re: EASY ANNEAL MASJIENE
Posted: Mon Jul 06, 2020 11:25 am
by LoopSoosStroop
1. Danielkrynauw
2. Dennisinpe
3. Carl
Re: EASY ANNEAL MASJIENE
Posted: Mon Jul 06, 2020 2:28 pm
by Jaco B
Hi Pieter
Ek sal ook een neem wanneer beskikbaar.
Groete
Jaco
Re: EASY ANNEAL MASJIENE
Posted: Mon Jul 06, 2020 2:31 pm
by LoopSoosStroop
Jaco B wrote: Mon Jul 06, 2020 2:28 pm
Hi Pieter
Ek sal ook een neem wanneer beskikbaar.
Groete
Jaco
100% Jaco, baie dankie.
1. Danielkrynauw
2. Dennisinpe
3. Carl
4. Jaco B
Re: EASY ANNEAL MASJIENE
Posted: Mon Jul 06, 2020 8:36 pm
by LoopSoosStroop
LoopSoosStroop wrote: Sun Jul 05, 2020 8:27 pm
Die nuwe masjiene gaan met 'n "short case adaptor" kom vir die kort outjies soos die Grendel, 6 BR, 7.62x39 ens. Ek moet net die finale toets doen Dinsdag dan sal hulle reg wees. Sal bietjie fotos laai van hoe dit lyk.
Die "adaptor" sal ook op die ou masjiene pas met net twee gaatjies wat mens moet boor en skroefdraad tap. Vir kliente met 'n ouer masjien wat 'n "adaptor" benodig sal ons gratis een verskaf as die klient net asb. die koerier dek.
Hier is 'n vinnige videotjie van hoe die "adapter" plaatjie lyk en werk:
https://www.youtube.com/watch?v=FMXJ9dYrX-Y
Re: EASY ANNEAL MASJIENE
Posted: Tue Jul 07, 2020 8:08 am
by Carlc
Dis goeie nuus daai Pieter. Ek sal dan beslus die masjien vat wat jy vir my uitgehou het. Ek stuur jou n boodskap op jou foon dan praat ons verder.
Re: EASY ANNEAL MASJIENE
Posted: Tue Jul 07, 2020 8:21 am
by Armand9
Hi Pieter
Sal jy my ook asb opsit vir so ene.
Baie dankie
Armand van Eck
Re: EASY ANNEAL MASJIENE
Posted: Tue Jul 07, 2020 10:27 am
by LoopSoosStroop
Armand9 wrote: Tue Jul 07, 2020 8:21 am
Hi Pieter
Sal jy my ook asb opsit vir so ene.
Baie dankie
Armand van Eck
Maak so Armand, dankie!
1. Danielkrynauw
2. Dennisinpe
3. Carl
4. Jaco B
5. Armand9
Re: EASY ANNEAL MASJIENE
Posted: Wed Jul 08, 2020 8:52 am
by klonkies
LoopSoosStroop wrote:Armand9 wrote: Tue Jul 07, 2020 8:21 am
Hi Pieter
Sal jy my ook asb opsit vir so ene.
Baie dankie
Armand van Eck
Maak so Armand, dankie!
1. Danielkrynauw
2. Dennisinpe
3. Carl
4. Jaco B
5. Armand9
Ek het 222 die kleinste en 375 h&h
Sal hy werk vir dit
Sent from my SM-G980F using Tapatalk
Re: EASY ANNEAL MASJIENE
Posted: Wed Jul 08, 2020 11:07 am
by LoopSoosStroop
klonkies wrote: Wed Jul 08, 2020 8:52 am
Ek het 222 die kleinste en 375 h&h
Sal hy werk vir dit
Ja, enige iets van .222 to .338 Lapua. Al die "belted Magnum" doppe ook. Die boonste wiel se "cutout" is 16 mm wyd, so solank dop daar kan inpas kan mens hom gloei.
Re: EASY ANNEAL MASJIENE
Posted: Wed Jul 15, 2020 12:55 pm
by LoopSoosStroop
Goeiemiddag Vriende
Ek het PM's/eposse gestuur aan die manne op waglys, masjiene gaan Vrydag oggend reg wees vir afhaal/koerier.
Dankie en groete
Re: EASY ANNEAL MASJIENE
Posted: Mon Jul 20, 2020 10:24 am
by LoopSoosStroop
Goeiemore Vriende
Ek het nog twee verdwaalde masjiene oor wat baas soek.
Baie groete
Pieter
068 541 0462
Re: EASY ANNEAL MASJIENE
Posted: Mon Jul 20, 2020 10:57 am
by hbonsma
Môre Pieter, ek sal een neem asb.
Grte, Herman
0828084714
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: EASY ANNEAL MASJIENE
Posted: Mon Jul 20, 2020 11:21 am
by LoopSoosStroop
Dankie Herman, ek reel met jou.
Een masjien uit hierdie batch oor.
Re: EASY ANNEAL MASJIENE
Posted: Tue Jul 21, 2020 12:26 am
by Boomstomp
Ek sal die laaste masjien vat Pieter - ek PM jou!
Re: EASY ANNEAL MASJIENE
Posted: Tue Jul 21, 2020 7:37 am
by LoopSoosStroop
Boomstomp wrote: Tue Jul 21, 2020 12:26 am
Ek sal die laaste masjien vat Pieter - ek PM jou!
Righto, ek reël met jou verder op die foon.
Re: EASY ANNEAL MASJIENE
Posted: Tue Jul 21, 2020 8:50 am
by Armand9
Dankie Pieter het myne ontvang en hy werk mooi!
Wou al lankal hierdie 'dark art' van annealing begin, en hierdie het na die regte prys asook kwaliteit gelyk. Kan sien die man het hom goed deurdink.
Het hom nou deur sy stappe gesit, en ek moet se as ek net dink maar hier sou ek hom dalk anders wou he dan sien ek Pieter het daar n verstelling ingebou om dit te kan doen. Regtig n netjiese produk!
Re: EASY ANNEAL MASJIENE
Posted: Tue Jul 21, 2020 1:20 pm
by anton.308
Laat weet as julle nog n batch doen asb
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: EASY ANNEAL MASJIENE
Posted: Tue Jul 21, 2020 4:31 pm
by LoopSoosStroop
anton.308 wrote: Tue Jul 21, 2020 1:20 pm
Laat weet as julle nog n batch doen asb
Maak so, volgende masjiene gaan oor so 3/4 weke reg wees.
Re: EASY ANNEAL MASJIENE
Posted: Tue Jul 21, 2020 4:32 pm
by LoopSoosStroop
Armand9 wrote: Tue Jul 21, 2020 8:50 am
Dankie Pieter het myne ontvang en hy werk mooi!
Dankie Armand, waardeer!
Re: EASY ANNEAL MASJIENE
Posted: Tue Jul 21, 2020 8:41 pm
by lalvisser2
Ek sal ook ondersteun met die volgende batch.
Sent from my SM-G980F using Tapatalk
Re: EASY ANNEAL MASJIENE
Posted: Wed Jul 22, 2020 8:44 am
by LoopSoosStroop
1. anton.308
2. lalvisser2
Ek maak sommer weer 'n lysie, dankie manne!
Re: EASY ANNEAL MASJIENE
Posted: Wed Jul 22, 2020 8:53 am
by Haasvel
Ek sal ook een neem as die volgende batch beskikbaar is
Re: EASY ANNEAL MASJIENE
Posted: Wed Jul 22, 2020 8:10 pm
by LoopSoosStroop
1. anton.308
2. lalvisser2
3. Haasvel