Die blerrie katte!?
-
Basjan123
- Sr. Member

- Posts: 450
- Joined: Fri May 06, 2016 1:06 pm
Re: Die blerrie katte!?
My oom het duiwe gehad en die rondloper katte was altyd 'n probleem. Hy't gereeld vir my gesê dat hy 'n blikkie sardientjies oopsny en in die son laat staan. Hy het dan die blikkie uit gesit vir die kietsies om aante smul. Hoe dit en of dit gewerk het weet ek nie. Dit is baie jare gelede , ek weet hyt selfs daai klein .22 patroontjies gebruik met die ball bearing in.........
-
savage(P Coetzer)
- Hero Member

- Posts: 973
- Joined: Mon Sep 10, 2012 3:34 pm
Re: Die blerrie katte!?
1080 pille isdaai drpbaitsvan Peter Shneekluth
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Die blerrie katte!?
Dit is 'n plantgif wat in Oz gebruik word om varke, katte en honde mee te dood. Dit het blykbaar min of geen effek op inheemse Oz diere nie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
OosKaapJagter
- Hero Member

- Posts: 959
- Joined: Thu Jul 07, 2016 9:14 pm
Re: Die blerrie katte!?
As jy van katte hou moet jy nie lelies in jou tuin plant nie...
https://www.google.co.za/search?q=lily+ ... 66&bih=623
Pasop ook dat daar nie vis of vleis rondlê met paracetamol in nie. Google dit maar. Dit is glo nie goed vir die arme diertjies nie.
https://www.google.co.za/search?q=lily+ ... 66&bih=623
Pasop ook dat daar nie vis of vleis rondlê met paracetamol in nie. Google dit maar. Dit is glo nie goed vir die arme diertjies nie.
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Die blerrie katte!?
Baie interressant, nog nie gesien of hoor van katte wat op die gras skuit nie. 'N kat van nature, krap mos sy stront toe en reken ek dus hy verkies grond/grys areas om sy ding te doen. Iets moet die katte na jou gras toe lok, maar ek verstaan jy het nie n kat nie, so wat kan dit wees? Het jy dalk onlangs hoendermis, of kraalmis oor jou gras gegooi vir bemesting?
Ek stem met die kommentare on NIE te skiet nie - nie eens met n BB of winbuks nie, selfs nie eens met n lekker kettie en fiets ball'bearings nie (ai, en dit werk so lekker) Motion sensors met spreiers behoort enige kat met graskakplanne se nag te ontsier!
of kry vir jou n mannetjie kat. Ek lees mot balle (mothballs) hou ook katte weg.
Ek stem met die kommentare on NIE te skiet nie - nie eens met n BB of winbuks nie, selfs nie eens met n lekker kettie en fiets ball'bearings nie (ai, en dit werk so lekker) Motion sensors met spreiers behoort enige kat met graskakplanne se nag te ontsier!
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- Theunodb
- Sr. Member

- Posts: 261
- Joined: Sun Oct 16, 2016 7:35 am
Re: Die blerrie katte!?
Ek kan ook nie verstaan hkm dit op die gras is nie, dis ook nie elke keer op dieselfde plek nie. Daars niks vreemds op die gras gegooi nie.FHM wrote:Baie interressant, nog nie gesien of hoor van katte wat op die gras skuit nie. 'N kat van nature, krap mos sy stront toe en reken ek dus hy verkies grond/grys areas om sy ding te doen. Iets moet die katte na jou gras toe lok, maar ek verstaan jy het nie n kat nie, so wat kan dit wees? Het jy dalk onlangs hoendermis, of kraalmis oor jou gras gegooi vir bemesting?
Ek stem met die kommentare on NIE te skiet nie - nie eens met n BB of winbuks nie, selfs nie eens met n lekker kettie en fiets ball'bearings nie (ai, en dit werk so lekker) Motion sensors met spreiers behoort enige kat met graskakplanne se nag te ontsier!of kry vir jou n mannetjie kat. Ek lees mot balle (mothballs) hou ook katte weg.
Hierdie is nie huis katte nie, hulle is straat katte. Ek sien hulle gereeld in die pad en bos oorkant die huis. Hulle is glad nie gesond nie, en in redelike slegte kondisie soos dit staan.
Wanneer ek hulle in die erf kry word hulle geskel en geskree, maar hulle kom maar net elke keer terug.
Sent from my iPhone using Tapatalk
GUNR - Shooting and Reloading
https://onelink.to/56748m
https://onelink.to/56748m
- Theunodb
- Sr. Member

- Posts: 261
- Joined: Sun Oct 16, 2016 7:35 am
Re: Die blerrie katte!?
As ek die tuin napspuit vermy hulle die sand gedeeltes. Hierdie is gisteraand se skade, dit ruik soos iets uit die hel uit:




Sent from my iPhone using Tapatalk




Sent from my iPhone using Tapatalk
GUNR - Shooting and Reloading
https://onelink.to/56748m
https://onelink.to/56748m
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: Die blerrie katte!?
Jis ek sal hulle vrek skiet!!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Philip_R
- Hero Member

- Posts: 613
- Joined: Tue Jul 23, 2013 12:22 pm
Re: Die blerrie katte!?
Ek het ook op 'n stadium so probleem gehad jare gelede en ook rate gesoek om hulle weg te hou. Niks behalwe 'n kettie in die nag met 'n rooi koplig het gewerk nie. Dit was ook katte sonder huise.
Een van die rate wat ek nooit kon toets nie was, as mens leeu mis op die gras gooi hou dit glo die katte weg. Die katte is te bang om met die leeu te kom lol. Of dit werk weet ek nie.
Een van die rate wat ek nooit kon toets nie was, as mens leeu mis op die gras gooi hou dit glo die katte weg. Die katte is te bang om met die leeu te kom lol. Of dit werk weet ek nie.
As jy nie iets met "Force" regkry nie, Gebruik jy nie genoeg "Force" nie....
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Die blerrie katte!?
As dit nie prakties is om hulle te skiet nie kry n klein vanghok. Ek het destyds in Kimberley baie katte so gevang by die Medi Clinic wat die staats veearts of SPCA dan uitgesit het. Katte, spesifiek wilde/ siek katte dra Toxoplasmose wat via die mis versprei. Antoon Roets (Tophok) se hokke werk mooi.
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: Die blerrie katte!?
Flobert los my kieter probleme op
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
- Trompie
- Hero Member

- Posts: 511
- Joined: Mon Oct 05, 2015 9:19 am
Re: Die blerrie katte!?
Ja klein vanghok gaan mees praktiese oplossing wees.
Sent from my LM-G810 using Tapatalk
Sent from my LM-G810 using Tapatalk
If it heard the shot, I wasn't aiming for it...
-
Carlc
- Sr. Member

- Posts: 271
- Joined: Tue Nov 15, 2016 7:40 am
Re: Die blerrie katte!?
Ek hou van daai Flobert idiee. Dit sal die katte saloonagitis gee.
-
Yogi
- Full Member

- Posts: 220
- Joined: Wed Feb 08, 2012 8:59 am
Re: Die blerrie katte!?
Aangesien ons nie nou mag uitgaan nie, wat van visvang, daai vishoeke met die 3 hoeke met stukkie vis aan so 1meter bo die grond hou hom weg van mense se vliegduiwe af, blykbaar. Blykbaar hoef jy ook nie te wonder of jy hom gevang het nie, hy sal jou roep. (Sal dit nooit self probeer nie, maar weet van duifboere met baie sukses). O ja, kry solank 'n knuppel of piksteel, voor die bure ook wakker gemaak word(blykbaar). Weet dit is wreed maar ingeperkte "resources" vra vir spesiale oplossings.
-
knipmes
- Hero Member

- Posts: 704
- Joined: Mon May 14, 2018 12:02 pm
Re: Die blerrie katte!?
Die storie van die hoeke wat gebruik word kom al van die middel eeue af. Die mense in Europa het sulke "S" hake n ent van die grond af in bome gehang met n stuk vleis aan. Die wolf het dan gespring om die vleis te kry en die hoek het hom dan gevang.
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Die blerrie katte!?
Kom ons hoop net die buurman met sy videokamera sien nie die vangs eerste raak nieYogi wrote: Wed Apr 22, 2020 8:02 am Aangesien ons nie nou mag uitgaan nie, wat van visvang, daai vishoeke met die 3 hoeke met stukkie vis aan so 1meter bo die grond hou hom weg van mense se vliegduiwe af, blykbaar. Blykbaar hoef jy ook nie te wonder of jy hom gevang het nie, hy sal jou roep. (Sal dit nooit self probeer nie, maar weet van duifboere met baie sukses). O ja, kry solank 'n knuppel of piksteel, voor die bure ook wakker gemaak word(blykbaar). Weet dit is wreed maar ingeperkte "resources" vra vir spesiale oplossings.
- Heinds
- Hero Member

- Posts: 786
- Joined: Thu Aug 18, 2011 2:33 pm
Re: Die blerrie katte!?
Ek het nog altyd gewonder of die blik vis in son vir 3 dae rêrig werk. Enigiemand wat weet?Basjan123 wrote:My oom het duiwe gehad en die rondloper katte was altyd 'n probleem. Hy't gereeld vir my gesê dat hy 'n blikkie sardientjies oopsny en in die son laat staan. Hy het dan die blikkie uit gesit vir die kietsies om aante smul. Hoe dit en of dit gewerk het weet ek nie. Dit is baie jare gelede , ek weet hyt selfs daai klein .22 patroontjies gebruik met die ball bearing in.........
Sako 85 6XC
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
- Theunodb
- Sr. Member

- Posts: 261
- Joined: Sun Oct 16, 2016 7:35 am
Re: Die blerrie katte!?
Ek dink daars dalk iets saam die vis gegooi, en die vrot vis steek die reuk / smaak van die “iets” weg.Heinds wrote:Ek het nog altyd gewonder of die blik vis in son vir 3 dae rêrig werk. Enigiemand wat weet?Basjan123 wrote:My oom het duiwe gehad en die rondloper katte was altyd 'n probleem. Hy't gereeld vir my gesê dat hy 'n blikkie sardientjies oopsny en in die son laat staan. Hy het dan die blikkie uit gesit vir die kietsies om aante smul. Hoe dit en of dit gewerk het weet ek nie. Dit is baie jare gelede , ek weet hyt selfs daai klein .22 patroontjies gebruik met die ball bearing in.........
Ps.
Ek het “gehoor” dat as jy ou droewors vat, en pyn pille vat en dit in die droewors sit sonder om dit baie BAIE fyn te maak eet hulle die droewors af rondom die pille. Wat hulle natuurlik vol maak, en maak dat hulle weer terugkom, wat dan maak dat hulle erens moet skuit, wat nie jou kat probleem oplos nie. En boonop dit sit jy dan met ‘n klomp pille wat orals rondle waar die droewors oorspronklik neergesit was



Sent from my iPhone using Tapatalk
GUNR - Shooting and Reloading
https://onelink.to/56748m
https://onelink.to/56748m
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3079
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Die blerrie katte!?
3 aande in ‘n ry byna geen slaap.
Nuwe bure paar huise van ons af ingetrek.
Nou is dit ‘n geskree en ‘n gekerm van katte heel nag.....
Sent from my iPhone using Tapatalk
Nuwe bure paar huise van ons af ingetrek.
Nou is dit ‘n geskree en ‘n gekerm van katte heel nag.....
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3079
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Die blerrie katte!?
Apie wrote:3 aande in ‘n ry byna geen slaap.
Nuwe bure paar huise van ons af ingetrek.
Nou is dit ‘n geskree en ‘n gekerm van katte heel nag.....
Ek mis my rifrug - Hagar
Hy het ‘n rondloopkat bo van ‘n muur afgehaal en uitgesort.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: Die blerrie katte!?
TK. Die Sardientjies werk. My oorlede Pa het geglo daaraan. (hy was n groot Kanarie- en Papegaaiboer) en..... die kieters het hom klaar gehad. Die Sardientjies (blikkie) moet so halfpad oopgemaak word en in die son gesit word, sit die blikkie in die son buite die kieters se bereik vir 3 dae om 'gif te trek'. Sit dan die 'stinksel' waar hulle gereeld verkeer en sien hoe die getalle minder raak.Basjan123 wrote: Sun Apr 19, 2020 2:56 pm My oom het duiwe gehad en die rondloper katte was altyd 'n probleem. Hy't gereeld vir my gesê dat hy 'n blikkie sardientjies oopsny en in die son laat staan. Hy het dan die blikkie uit gesit vir die kietsies om aante smul. Hoe dit en of dit gewerk het weet ek nie. Dit is baie jare gelede , ek weet hyt selfs daai klein .22 patroontjies gebruik met die ball bearing in.........
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
- win270
- Hero Member

- Posts: 2104
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Re: Die blerrie katte!?
Jy kan dalk op emosies speel en 'n boodskap aan die inwoners stuur dat jy 'n spesifieke gifstof in jou tuin moes gebruik wat katte skade mag aandoen. Wees dus gewaarsku dat ek nie verantwoordelikheid kan aanvaar sou jou geliefde troeteldier nadelig hierdeur beinvloed word nie. Die katbesoek sal drasties afneem, veral van die huise van die katliefhebbers. Probeer dit gerus.
- Heinds
- Hero Member

- Posts: 786
- Joined: Thu Aug 18, 2011 2:33 pm
Re: Die blerrie katte!?
Ek het nou die sardiens in son probeer, hulle raak nie aan hom nie. Het vars sardiens en penados probeer (paracetamol is dodelik vir katte). Hulle vat hom nie. Ek sit dit langs my vullis sak maar hulle skeur eerder die vullis sak oop en vreet daarin. Ek weet nie meer nie.
Ek dink die volgende stap is maar "2 step"...
Ek dink die volgende stap is maar "2 step"...
Sako 85 6XC
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
- Theunodb
- Sr. Member

- Posts: 261
- Joined: Sun Oct 16, 2016 7:35 am
Re: Die blerrie katte!?
As jy dink die optogte oorsee is rof, sal jy die optogte sien na jy hierdie vir die mense gestuur het. Ek het dieselfde gedoen, en het selfs powerpoints gekry oor die voordele van feral catswin270 wrote: Fri Jun 05, 2020 9:32 am Jy kan dalk op emosies speel en 'n boodskap aan die inwoners stuur dat jy 'n spesifieke gifstof in jou tuin moes gebruik wat katte skade mag aandoen. Wees dus gewaarsku dat ek nie verantwoordelikheid kan aanvaar sou jou geliefde troeteldier nadelig hierdeur beinvloed word nie. Die katbesoek sal drasties afneem, veral van die huise van die katliefhebbers. Probeer dit gerus.
GUNR - Shooting and Reloading
https://onelink.to/56748m
https://onelink.to/56748m
- win270
- Hero Member

- Posts: 2104
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Re: Die blerrie katte!?
Jy kan aandui die gif is bedoel vir jou plante se peste.

