Page 2 of 2

Re: Beste loop vir Lang Afstand skiet of jag beskikbaar tans in SA

Posted: Sun Nov 13, 2022 6:41 pm
by afrikanerbloed
Die manne wat Sneeu berg skiet.
Kan julle asb foto s van groepe geskiet plaas.Is ek reg as ek se dat n goeie F klas geweer konstant 0,25 Moa 5 skoot groepe moet kan skiet om kompeterend te wees.
Sal graag wil weet watter punte en kruite werk vir julle met hierdie lope.
Sal ook interesant wees wat is die leeftyd van hierdie lope,seker iemand het al erens hul lope uit geskiet.
Dankie
Johan

Re: Beste loop vir Lang Afstand skiet of jag beskikbaar tans in SA

Posted: Sun Nov 13, 2022 9:08 pm
by Blairadam
My geweersmit het gese kruit en kaliber sal goeie aanduiding gee van hou lank n loop hou. Party kruite brand baie warmer as ander en swaarder kalibers natuurlik sal n loop vinniger uitskiet. Maar dan uitskiet vir kompeterende skut wat internationaal meeding is meskien anders as vir iemand wat net vir n plaalike klub skiet. Hy het gese een van sy beste kliente skiet n loop uit onder 2000 rondtes, dink dit was een van die "Improved" kalibers

Re: Beste loop vir Lang Afstand skiet of jag beskikbaar tans in SA

Posted: Sun Nov 13, 2022 9:38 pm
by JDEls
Ek skiet met 'n Ralph Badenhorst loop op my 375 Cheytac, ek is baie tevrede.
FB_IMG_1668368283529.jpg
FB_IMG_1668368279791.jpg
Sent from my CPH2371 using Tapatalk

Re: Beste loop vir Lang Afstand skiet of jag beskikbaar tans in SA

Posted: Sun Nov 13, 2022 10:26 pm
by Blairadam
JDEls wrote: Sun Nov 13, 2022 9:38 pm Ek skiet met 'n Ralph Badenhorst loop op my 375 Cheytac, ek is baie tevrede.FB_IMG_1668368283529.jpgFB_IMG_1668368279791.jpg

Sent from my CPH2371 using Tapatalk
Baie om tevrede oor te wees. Nie baie verskil in MOA tussen 1000m and 2000m.Kan jy beitjie meer inligting gee oor die loop en aksie? Neem aan dit is n sou van die grond af op?

Re: Beste loop vir Lang Afstand skiet of jag beskikbaar tans in SA

Posted: Mon Nov 14, 2022 7:44 am
by JDEls
Blairadam wrote:
JDEls wrote: Sun Nov 13, 2022 9:38 pm Ek skiet met 'n Ralph Badenhorst loop op my 375 Cheytac, ek is baie tevrede.FB_IMG_1668368283529.jpgFB_IMG_1668368279791.jpg

Sent from my CPH2371 using Tapatalk
Baie om tevrede oor te wees. Nie baie verskil in MOA tussen 1000m and 2000m.Kan jy beitjie meer inligting gee oor die loop en aksie? Neem aan dit is n sou van die grond af op?
33" loop met 'n 1-9 twist. Deel van die sukses is die custom Ream-X reamer wat Peregrine vervaardig het juis om die kamer optimaal te laat funksioneer met die verskriklike lang koeels.

Ek gebruik VV N570 en lanseer 'n 395gr Peregrine Glider teen 3035vps.

Op die 1060m plaat sal jy sien daar is 'n skoot aan weerskante van die groep in die middel, daai twee skote was geskiet deur die boer op wie se plaas ons was. Wat goed is, is die waterlyn van die 5 skote in totaal wat dan deur verskillende skuts geskiet was. Die waterlyn op 2090m het my ook hoogs tevrede - daai 3 skote was geskiet tydens die Peregrine / Sweetspot Reloading ELR kompetisie wat 10 September 2022 op ALMA in Limpopo aangebied was.

Dis 'n Ralph Badenhorst ELR geweer wat hy vir my gebou het, ek is baie tevrede met hoe die projek uitgekom het.

As alles goed gaan bestel ek binnekort 'n 33 XC by hom.

Sent from my CPH2371 using Tapatalk

Re: Beste loop vir Lang Afstand skiet of jag beskikbaar tans in SA

Posted: Mon Nov 14, 2022 9:00 am
by Pinkes
afrikanerbloed wrote: Sun Nov 13, 2022 6:41 pm Die manne wat Sneeu berg skiet.
Kan julle asb foto s van groepe geskiet plaas.Is ek reg as ek se dat n goeie F klas geweer konstant 0,25 Moa 5 skoot groepe moet kan skiet om kompeterend te wees.
Sal graag wil weet watter punte en kruite werk vir julle met hierdie lope.
Sal ook interesant wees wat is die leeftyd van hierdie lope,seker iemand het al erens hul lope uit geskiet.
Dankie
Johan
More
Ek het 'n paar van die sneeuberg lope. Myne skiet 0.25moa oor 3-5 skote.Dis meer as genoeg vir jag en allerdaagse skiete. As jy na F-Klas kyk is die sample wat jy moet gebruik 17skoot groep wat 0.5moa kan skiet.

Kort antwoord... die lope is akkuraat.
(Het ook agter gekom hulle maak ook maklik skoon)

Groete
P

Re: Beste loop vir Lang Afstand skiet of jag beskikbaar tans in SA

Posted: Mon Nov 14, 2022 1:09 pm
by afrikanerbloed
Pinkes
Baie dankie vir die andwoord.
17 skoot 0.5 moa moet gedoen wees.Daar leer ek ook nou iets
Groete
Johan

Re: Beste loop vir Lang Afstand skiet of jag beskikbaar tans in SA

Posted: Mon Nov 14, 2022 8:50 pm
by Izak H
My 2 sneeu berg ervarings

By die vinger : 22250 1:8 75gr Hornady match

By die diamant : 6mm creedmor 108gr eldm

Ek ken ook nog hele paar ander wat soortgelyk skiet
Screenshot_20221114-204157_Gallery.jpg
Screenshot_20221114-204545_WhatsApp.jpg
Sent from my SM-G990E using Tapatalk

Re: Beste loop vir Lang Afstand skiet of jag beskikbaar tans in SA

Posted: Mon Nov 14, 2022 9:47 pm
by Gideon@1
Hi Izak,
Wat was die afstand gewees?

Groete

Re: Beste loop vir Lang Afstand skiet of jag beskikbaar tans in SA

Posted: Tue Nov 15, 2022 8:33 pm
by Izak H
100m

Sent from my SM-G990E using Tapatalk

Re: Beste loop vir Lang Afstand skiet of jag beskikbaar tans in SA

Posted: Tue Nov 15, 2022 9:47 pm
by JohanvB
Julle met al die fêncy lope, wil net sê, tot en met 1000m, staan my cheap Howa 20” geensins terug vir julle nie!

Wat ek probeer sê, ja daar is manne wat nie die geld het vir die fêncy lope nie, maar met bietjie toewyding, oefening, ywer en dissipline, kan jy met ‘n cheap Howa blerrie goed doen!

Lekker skiet manne!!

Re: Beste loop vir Lang Afstand skiet of jag beskikbaar tans in SA

Posted: Wed Nov 16, 2022 12:53 pm
by Blairadam
JohanvB wrote: Tue Nov 15, 2022 9:47 pm Julle met al die fêncy lope, wil net sê, tot en met 1000m, staan my cheap Howa 20” geensins terug vir julle nie!

Wat ek probeer sê, ja daar is manne wat nie die geld het vir die fêncy lope nie, maar met bietjie toewyding, oefening, ywer en dissipline, kan jy met ‘n cheap Howa blerrie goed doen!

Lekker skiet manne!!
Stem saam n "cheap Howa" kan goeie resultate gee op 1000m in die regte hande. Dit is hoekom die sport so lekker is, enige iemand kan deelnaam. Maar daai selfde skut gaan selfs beter resultate he met n goeie swaar lang loop op dieselfde geweer. Meeste van die lope word spesifiek vir iemand gemaak met aantal draaie per duim, aantal groewe ens. wat jy nie sommer oor die toonbank kan koop nie. My 223 het een draai per 6.5 duim wat beteken ek kan 90gr punte gebruik, Ek weet nie van enige slot aksie wat meer as een draai per 8 duim het nie. Op 500m en verder sal 90gr in n 223 begin meeding met die 308 op daai afstande.

Re: Beste loop vir Lang Afstand skiet of jag beskikbaar tans in SA

Posted: Thu Nov 02, 2023 6:57 am
by Blousmurf
More, ek sien daar is vroeër gevra vir kontak besonderhede vir Sneeuberg, maar ek kyk dit dalk mis. Kan iemand wat weet, dalk dit deurgee, asb.
M

Sent from my Lenovo TB-X606X using Tapatalk

Re: Beste loop vir Lang Afstand skiet of jag beskikbaar tans in SA

Posted: Thu Nov 02, 2023 8:26 am
by Capt. Yoda

Re: Beste loop vir Lang Afstand skiet of jag beskikbaar tans in SA

Posted: Thu Nov 02, 2023 8:49 am
by Blousmurf
Ek het op die epos adres en die selfoon nommer Whatsapp navraag gedoen. Nog geen antwoord gekry nie. Dalk is hulle nog toegesneeu

Sent from my Lenovo TB-X606X using Tapatalk

Re: Beste loop vir Lang Afstand skiet of jag beskikbaar tans in SA

Posted: Thu Nov 02, 2023 10:06 am
by Francoisv
Blousmurf wrote:Ek het op die epos adres en die selfoon nommer Whatsapp navraag gedoen. Nog geen antwoord gekry nie. Dalk is hulle nog toegesneeuImage

Sent from my Lenovo TB-X606X using Tapatalk

Re: Beste loop vir Lang Afstand skiet of jag beskikbaar tans in SA

Posted: Fri Nov 29, 2024 7:55 am
by 7-11
More manne
is daar enige kontak besonderhede vir sneeuberg lope ?
Webblad lewer geen resultate nie.
Groete
Andrew

Re: Beste loop vir Lang Afstand skiet of jag beskikbaar tans in SA

Posted: Fri Nov 29, 2024 9:07 am
by Capt. Yoda
Email address is heel onder op die home page onder contact us

Re: Beste loop vir Lang Afstand skiet of jag beskikbaar tans in SA

Posted: Fri Nov 29, 2024 10:26 am
by Frikkie Coetzee
Die website werk nie.

Re: Beste loop vir Lang Afstand skiet of jag beskikbaar tans in SA

Posted: Fri Nov 29, 2024 11:47 am
by Blairadam
Vanaf die website
jvr@mlbrsa.co.za

Re: Beste loop vir Lang Afstand skiet of jag beskikbaar tans in SA

Posted: Fri Nov 29, 2024 1:07 pm
by Capt. Yoda
Aan my kant werk hy 100%

Re: Beste loop vir Lang Afstand skiet of jag beskikbaar tans in SA

Posted: Sun Dec 01, 2024 12:33 pm
by JacquesSAKO.308
Bitter goeie lope en maak baie maklik skoon.

Sent from my SM-S901E using Tapatalk