Page 2 of 2

Re: Geno vang MASE vis

Posted: Tue Feb 28, 2012 12:18 pm
by PJS
BAIE mooi Geno. Dis n pragtige vis daai.
Eendag as ek groot is dan wil ek ook so n vis vang!
Groete,
PJ

Re: Geno vang MASE vis

Posted: Tue Feb 28, 2012 1:19 pm
by PITSMIT
mooi geno

een vis gaan nie die pens help nie en daai arms is gevaarlik ;D ;D ;D

jy kan van messteek in n fight aangekla word ne hahahahahah ;D ;D ;D ;D

nietemin is dit n pragtige vis  dis n once in a lifetime daai

Re: Geno vang MASE vis

Posted: Tue Feb 28, 2012 3:18 pm
by Beretta
Dawie D
Nee die man se sinkers is nog te klein  ;D ;D.
Beretta

Re: Geno vang MASE vis

Posted: Tue Feb 28, 2012 8:44 pm
by theedge
Awsome - netjies

Re: Geno vang MASE vis

Posted: Wed Feb 29, 2012 1:07 pm
by Ian
Hy Geno

Jou gelukkige man, ek probeer al 15 jaar vir so 'n mooi Marlyn. Het julle lewendige aas laat swem of cona's gesleep.?

Baie baie geluk.

Ian

Re: Geno vang MASE vis

Posted: Wed Feb 29, 2012 1:21 pm
by Dippies
Daai is seker die see se prop wat jy uitgetrek het.

Die n GAHOOONIIEE van n vis.

Eeendag as ek groot is wil ek ook.

Baie geluk

Dippies

Re: Geno vang MASE vis

Posted: Wed Feb 29, 2012 1:33 pm
by pietjacobs
Ian wrote:
Het julle lewendige aas laat swem of cona's gesleep.?
Soet wit deegie met 'n Amandel floatie het ek gehoor  ;D ;D ;D ;D ;D ;D

Re: Geno vang MASE vis

Posted: Thu Mar 01, 2012 11:29 am
by Vosman
As ek die foto so kyk, moes dit kunsaas gewees het, Geno het al die live bait ge-eet! ;D
Het julle steaks gebraai ou grote?

Re: Geno vang MASE vis

Posted: Thu Mar 01, 2012 12:13 pm
by BLOK
eK WONDER WANEER DIE MAN WEER TERUG IS DAT ONS DIE VOLLE VERHAAL KAN HOOR.

Re: Geno vang MASE vis

Posted: Thu Mar 01, 2012 12:46 pm
by Geno
Manne,
Ek sit tot Sondag hierso. Sal dan die storie kom vertel. Ek het kniediep in 'n bierpot geval, so ek kannie juis tik nie! ;D

Cheers,
Eugene

Re: Geno vang MASE vis

Posted: Fri Mar 02, 2012 1:11 pm
by Coenie (Swift)
Mooi gahak daar Geno en Vince.

Aangesien jy in die pot geval het bring saam of gaan julle kyk of hy 'n bodem het ;-)

Re: Geno vang MASE vis

Posted: Fri Mar 02, 2012 1:25 pm
by Gerhard
Van Blou Marlyne tot Babers....

Ou Geno kap die vis die week...  ;D

Re: Geno vang MASE vis

Posted: Mon Mar 05, 2012 8:16 am
by Geno
Jis manne,
Ek's terug by die huis na die beste vakansie wat ek nog ooit gehad het!
Hier is nog so paar fotos van ons trippie by Sodwana en die Sibaya-meer.

Die marlyn is gevang met 'n kona, en die seilvis met 'n sardien op 'n couta-strop.
Ander vis wat ons gevang het is: Couta, Geelvin-tuna, Skipjack-tuna en Prodigal Sons.

[img width=560 height=420]http://dl.dropbox.com/u/49750262/Fishin ... G_1479.jpg[/img]

[img width=560 height=420]http://dl.dropbox.com/u/49750262/Fishin ... G_1484.jpg[/img]

[img width=560 height=420]http://dl.dropbox.com/u/49750262/Fishin ... G_1511.jpg[/img]

[img width=560 height=420]http://dl.dropbox.com/u/49750262/Fishin ... G_1517.jpg[/img]

[img width=560 height=420]http://dl.dropbox.com/u/49750262/Fishin ... G_1522.jpg[/img]

[img width=560 height=420]http://dl.dropbox.com/u/49750262/Fishin ... G_1526.jpg[/img]

[img width=560 height=420]http://dl.dropbox.com/u/49750262/Fishin ... -00712.jpg[/img]

[img width=360 height=480]http://dl.dropbox.com/u/49750262/Fishin ... -00716.jpg[/img]

[img width=560 height=420]http://dl.dropbox.com/u/49750262/Fishin ... -00719.jpg[/img]

[img width=360 height=480]http://dl.dropbox.com/u/49750262/Fishin ... -00722.jpg[/img]

[img width=357 height=480]http://dl.dropbox.com/u/49750262/Fishin ... -00726.jpg[/img]

[img width=560 height=420]http://dl.dropbox.com/u/49750262/Fishin ... -00731.jpg[/img]

[img width=360 height=480]http://dl.dropbox.com/u/49750262/Fishin ... -00735.jpg[/img]

[img width=360 height=480]http://dl.dropbox.com/u/49750262/Fishin ... -00743.jpg[/img]

[img width=360 height=480]http://dl.dropbox.com/u/49750262/Fishin ... -00760.jpg[/img]

[img width=560 height=420]http://dl.dropbox.com/u/49750262/Fishin ... -00764.jpg[/img]

[img width=360 height=480]http://dl.dropbox.com/u/49750262/Fishin ... -00767.jpg[/img]

[img width=360 height=480]http://dl.dropbox.com/u/49750262/Fishin ... -00776.jpg[/img]

Dankie aan ons Skipper, Carinus Hugo (Certainty Charters) wat ons op die vis gesit het.
Vincehond, dankie vir jou vriendskap, raad en hulp my maat.
Hilton, dankie vir die uitnodiging!
Steve die Griek, thanks vir die samesyn!
En Damian, vir die lekker kuier!

Groete,
Eugene

Re: Geno vang MASE vis

Posted: Mon Mar 05, 2012 8:22 am
by SV MAD (Henk)
Jis, lyk omtrent of julle n baie lekker tydjie gehad het! Bly jy voel uitgerus en reg weer vir die werk.

Re: Geno vang MASE vis

Posted: Mon Mar 05, 2012 9:03 am
by Vosman
Geno, Dit ly k regtig na 'n lekker vakansie!
Maar nou dat dinge so begin afkoel, moet ons seker begin strek oefeninge doen vir die JAGSEISOEN!!

Re: Geno vang MASE vis

Posted: Mon Mar 05, 2012 9:05 am
by Geno
Vosman wrote: nou dat dinge so begin afkoel, moet ons seker begin strek oefeninge doen vir die JAGSEISOEN!!
O ja! Ek doen klaar push-ups vir julle takbok jag volgende naweek!

Re: Geno vang MASE vis

Posted: Mon Mar 05, 2012 11:54 am
by Vincehond
Geno daars een ding wat my baie pla na die Sodwana trip. Dit spook by my.  Daardie honderd plus Zebras wat daar rondloop saam die locals se beeste wat aan niemand behoort. Hulle vra mooi om opgeneem te word. Ek sal maar my lood gooier saam vat November met die Billfish 15000 dan doen ons n ultimate macnab of hoe?

Zebra, Marlyn en een van daai wilde makoue of volstruise.

Was n lekker trip en een wat altyd onthou sal word. Ek wil net nie onthou al die kaste bier en so wat geval het want as ek daaraan dink kry ek skaam.haha

Geno ken ek nie regtig as n moungat nie maar julle manne moes hom hoor na so 20 minute en daai vis kom nie nader. Hy het bietjie "foreign" gepraat met daai vis.

Thanx jy ons gejoin het my maat. November moet jy maar weer saam ons skip klim.

Re: Geno vang MASE vis

Posted: Mon Mar 05, 2012 6:02 pm
by Marc
Memories

Baie geluk manne, mooi vangste daai  ;)

Mooiloop
Marc