Geno vang MASE vis

Enige groot of klein visvang storie vanuit die groot blou dam hier.
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Geno vang MASE vis

Post by BLOK »

Weet nou nie of Vince en n ander pel of twee die man se bene houvas het nie, maar geno het hierdie nounet of Facebook gegooi. Die man sal seker die storie kom oor en oor vertel as hy terug is.

Geens ons is trots op jou man

[img width=360 height=480]http://i929.photobucket.com/albums/ad13 ... 2974_n.jpg[/img]
[img width=360 height=480]http://i929.photobucket.com/albums/ad13 ... 0104_n.jpg[/img]
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
James Wright
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 319
Joined: Thu Mar 24, 2011 3:17 pm

Re: Geno vang MASE vis

Post by James Wright »

jou ou Braggat!

Baie geluk!!!!!!!!!!
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Geno vang MASE vis

Post by BLOK »

Ludwig wrote: jou gesig spreeks reeds boekdele  ;D
hahahaha man sien sommer die verligting
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Geno vang MASE vis

Post by Marc »

Geno

Baie geluk ! Dis 'n mooi groote daai  ;)
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Geno vang MASE vis

Post by Gerhard »

Ja nee,

Geno se beurt is sy beurt...

Baie netjies.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: Geno vang MASE vis

Post by G-force »

So n mooi vis kom nie maklik uit nie.Geluk maat en geniet die stywe spiere more. :D
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Geno vang MASE vis

Post by BLOK »

Die man se eie skrywe.


"The result of a 1hr10minute fight. Blue Marlin of +-220kg. The Holy Grail of fishing!"
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
Vlakvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 2325
Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am

Re: Geno vang MASE vis

Post by Vlakvark »

Geluk Geno dis 'n mooie
Image
Image
Zack Benade

Re: Geno vang MASE vis

Post by Zack Benade »

Dis 'n Geno dis mos hoe 'n vis moet lyk.  Waarmee het jy hom geskiet?? ;D ;D
User avatar
Dawie D
Hero Member
Hero Member
Posts: 548
Joined: Tue Sep 01, 2009 7:52 pm

Re: Geno vang MASE vis

Post by Dawie D »

Mooi Geno

Die man is toe nie so lig soos ons hom geweeg het nie ne ;) ;D ;D
As ek jou sien gaan jy val
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: Geno vang MASE vis

Post by G-force »

Daai vis is gekoop by n local vir drie kaste bier. ;D
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5026
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Geno vang MASE vis

Post by Frederik »

Dis mos 'n vis daardie baie geluk  ;D
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5142
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Geno vang MASE vis

Post by Pvdw »

Nou net met die man gesels, hy borrel van opgewondenheid. ;D ;D

Geluk Geno die gaan 'n dag wees om te onthou en daai vis gaan aan jou binneste vat. Die natuur is wonderlik en Geno het vandag een van daai spesial geleenthede gehad om dit te ervaar.

Peet
Work to live, don"t live to work
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13654
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Geno vang MASE vis

Post by Geno »

Manne, dankie!
Dis iets wat ek nooit in my wildste drome verwag het nie!
Dis voorwaar 'n groot voorreg van ons Vader om so dier uit die natuur te neem.

Kyk, die pens is seker nou kleiner, en die arms groter!

Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
Skolla
Hero Member
Hero Member
Posts: 825
Joined: Thu Nov 26, 2009 2:25 pm

Re: Geno vang MASE vis

Post by Skolla »

Geno

Mooi man, geluk.

Skolla
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: Geno vang MASE vis

Post by Beretta »

Geno
Well done dit is darem n m@@rse baber daardie ;D ;D
Beretta
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3653
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Geno vang MASE vis

Post by JPS »

Geno,

Baie geluk mater daai is nou een wat van de Bucket list kan afkom.

Groete
JP
User avatar
stephensonsknives
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 305
Joined: Tue Dec 08, 2009 3:50 pm

Re: Geno vang MASE vis

Post by stephensonsknives »

ek  wil ook se mxxrse mooi striped  marlin 

ek hoop jy het vis gebere vir sushi
Bewarings Beampte Baviaanspoort
www.stephensonsknives.com
User avatar
Piet Breedt
Hero Member
Hero Member
Posts: 2275
Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am

Re: Geno vang MASE vis

Post by Piet Breedt »

Geluk met die meneer Bloumarlyn Geno, jy kan voorwaar trots wees
User avatar
DawieKotze
Hero Member
Hero Member
Posts: 2075
Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm

Re: Geno vang MASE vis

Post by DawieKotze »

Daais wat ek ook 'n m@#rse vis noem!!

Baie geluk - nie elke dag se vangs nie!
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
User avatar
baboonstalker
Hero Member
Hero Member
Posts: 692
Joined: Wed Aug 25, 2010 8:37 pm

Re: Geno vang MASE vis

Post by baboonstalker »

Geno,


Dit is nou net die vis om by die "signature" onder jou posts te pas!
Geluk man, dit is droom vis daardie.
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13654
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Geno vang MASE vis

Post by Geno »

Manne,
daai vis is die mooiste blou wat ek nog ooit gesien het! Voorwaar 'n voorreg! Dankie Vincehond, jy verstaan die speletjie!
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
SV MAD (Henk)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1653
Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm

Re: Geno vang MASE vis

Post by SV MAD (Henk) »

Geno, Awesome. Baie geluk.

Meer woorde het ek nie...
ek soek nog wapens...
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Geno vang MASE vis

Post by Francois Marais »

Geens

Groot gegooi mater.......

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
Dawie D
Hero Member
Hero Member
Posts: 548
Joined: Tue Sep 01, 2009 7:52 pm

Re: Geno vang MASE vis

Post by Dawie D »

Beretta

Dit wil vir my lyk of jy daai skoonseun van jou kan gaan tips vra as dit by visvang kom ;D ;D
As ek jou sien gaan jy val
Post Reply