Page 11 of 11
Re: Leer/Leather Werk
Posted: Thu Aug 05, 2021 6:31 am
by jdpretorius
Frederik wrote:Netjiese werk Johan dit raak al hoe beter.
Baie dankie Boeta !
Sent from my SM-A515F using Tapatalk
Re: Leer/Leather Werk
Posted: Thu Aug 05, 2021 6:33 am
by jdpretorius
Watnou wrote:jdpretorius wrote: Mon Jun 28, 2021 10:30 am
Dit was tyd om die sakkies se vorm 'n bietjie te opgradeer met 'n klein verandering ....laat weet asb. wat julle dink
Ek werk ook aan 'n plan om 'n effe goedkoper/sak-pas model te maak wat waarskynlik bietjie minder van die fyn afwerking (wat nogal tyd vat) gaan he'
Daar is 'n ander idee wat ook in my kop broei om 'n leer kassie te maak wat 20 rondtes vat .....maar twyfel bietjie oor hoe gewild dit sal wees.....sal graag van julle wil hoor, ook vir vars idees
Hou baie hiervan. Het jy al n prys ingedagte?
Hi Watnou, ja verseker.
Gee my gerus n lui of whatsapp
My nr: 0sewe4 een37 9878
Groetnis, Johan
Sent from my SM-A515F using Tapatalk
Re: Leer/Leather Werk
Posted: Thu Aug 05, 2021 7:27 am
by Lategan1
Werklik mooi Johan. Ek hou van die leer kleur skakering.
Beste.
Re: Leer/Leather Werk
Posted: Thu Aug 05, 2021 7:39 am
by jdpretorius
Lategan1 wrote:Werklik mooi Johan. Ek hou van die leer kleur skakering.
Beste.
Baie dankie Lategan, ek wardeer opreg.
Ek hou van bietjie kontras want dit gee iets (vir my) bietjie dimensie.
Sent from my SM-A515F using Tapatalk
Re: Leer/Leather Werk
Posted: Thu Aug 05, 2021 9:46 am
by Basjan123
Hallo Johan, wys asb die manne wat jy vir my gemaak het !! Ek het geen idee hoe om dit te doen nie!! O ja ek vat kommissie op enige verkope!!!

Re: Leer/Leather Werk
Posted: Thu Aug 05, 2021 10:11 am
by jdpretorius
Hier is Basjan se laptop sak .....met toestemming
Die meer gewone tipe sakke is nie wat ek gewoonlik maak nie. Basjan het my gehelp met 'n klop admin goet en wou nie "nee" se' nie..... Die sak was 'n monster om te maak en het meer as 5 dae se werk beteken.
Hy is meestal gemaak uit 3.5/4mm veg-tan leer, met 'n sagte vark leer 'lining' in chocolate bruin, vir sekere gedeeltes
...ook 'n groot dankie aan Dirk (Viking) vir al jou hulp !
Ek post maar min van my goed hier, veral as dit nie jag, skiet of geweer verband het nie....en oor ek bietjie versigtig is vir pakslae ven die admins

. Ek hoop dat ander manne wat ook leerwerk doen hulle mooi goed sal kom wys.
Vir die wat meer wil sien kan na my FB blad gaan loer wat ek onder "Leather Creek" geskep het.
...hier is die link.
https://www.facebook.com/leathercreek/
Re: Leer/Leather Werk
Posted: Thu Aug 05, 2021 12:29 pm
by Shaunsteyn
Dooie duif,
Baie baie netjiese werk!
Re: Leer/Leather Werk
Posted: Thu Aug 05, 2021 12:38 pm
by jdpretorius
Shaunsteyn wrote:Dooie duif,
Baie baie netjiese werk!
Baie dankie Shaunsteyn, ek wardeer baie !
O ja, ....als wat ek maak is met die hand gestik oor dit sterker is as masjien stik.
Sent from my SM-A515F using Tapatalk
Re: Leer/Leather Werk
Posted: Thu Aug 05, 2021 2:08 pm
by Viking
jdpretorius wrote: Thu Aug 05, 2021 12:38 pm
O ja, ....als wat ek maak is met die hand gestik oor dit sterker is as masjien stik.
Sent from my SM-A515F using Tapatalk
BAIE netjies gedoen Johan!
Om dit ALLES met die hand te doen is waar jy my respek verdien het....'n man se vingers kan net soveel op 'n dag vat!
Ek sleep deesdae maklik die masjien nader om stikwerk te doen, MAAR dit gee nie dieselfde "look" soos wat hand stikwerk gee nie.
Jy mag maar hand stik

Re: Leer/Leather Werk
Posted: Thu Aug 05, 2021 2:29 pm
by jdpretorius
Dankie Dirk !
.....die vingers het al eelte gekry
Sent from my SM-A515F using Tapatalk
Re: Leer/Leather Werk
Posted: Mon Aug 09, 2021 9:48 am
by Fanta300
Eish JD, daai is baie mooi goed wat jy maak
Maak jy beursies ook? Sien nie op jou FB blad nie?
Re: Leer/Leather Werk
Posted: Mon Aug 09, 2021 2:31 pm
by jdpretorius
Fanta300 wrote:Eish JD, daai is baie mooi goed wat jy maak
Maak jy beursies ook? Sien nie op jou FB blad nie?
Baie dankie oom Fanta, ek wardeer geweldig.
Daar is ook n paar fotos van brursies as n ou af gaan in die posts op.my FB blad vir Leather Creek
Ek maak meestal 'minimalist' kaart houers en kan groter beursies ook maak. N ou gebruik taamlik din leer daarvoor en die dinste wat ek gebruik is omtrent 1,5mm veg-tan leer. Dit beteken n ou kan nie te veel sakkies in sit nie want dan raak hy bietjie vris.
Gee my gerus n skree op my sel nr as jy wil.
Groete, Johan
Sent from my SM-A515F using Tapatalk
Re: Leer/Leather Werk
Posted: Sun Aug 22, 2021 6:12 pm
by projagter
Mooi man. Ons moet nog praat oor wangrus.
Re: Leer/Leather Werk
Posted: Mon Aug 23, 2021 9:31 am
by jdpretorius
projagter wrote:Mooi man. Ons moet nog praat oor wangrus.
Enige tyd mater
Groete, Johan
Sent from my SM-A515F using Tapatalk
Re: Leer/Leather Werk
Posted: Wed Aug 25, 2021 1:43 pm
by jdpretorius
Met dinge wat bietjie stil is kon ek die huidige patroon sakkie effe verander om die goedkoper 'Economy' reeks te kon finaliseer.
Ek glo meeste van ons tjop maar bietjie af onder die huidige omstadighede.
Die reeks het nou nie al die fyn afwerkings wat die smart een het nie, en ek't ook die manier hoe die interne loops gevorm word (wat die patrone help vas hou) verander. Die ander opsigtelike verskil is dat die stiksel kleur ook op hierdie reeks 'tan' is en nie geel nie.
Met die ander manier van interne loops kan ek ongelukkig nou net 8 x patrone in pas en sal net werk to maksimum kaliber van 375H&H parent case.
Met die veranderinge kan ek die die 'economy' reeks nou aanbied teen net R750, wat die manne darem 'n taamlike vris besparing van omtrent 40% sal gee.
Skree gerus of dit vir julle kan werk
Re: Leer/Leather Werk
Posted: Wed Aug 25, 2021 3:50 pm
by Ockert1992
jdpretorius wrote: Wed Aug 25, 2021 1:43 pm
Met dinge wat bietjie stil is kon ek die huidige patroon sakkie effe verander om die goedkoper 'Economy' reeks te kon finaliseer.
Ek glo meeste van ons tjop maar bietjie af onder die huidige omstadighede.
Die reeks het nou nie al die fyn afwerkings wat die smart een het nie, en ek't ook die manier hoe die interne loops gevorm word (wat die patrone help vas hou) verander. Die ander opsigtelike verskil is dat die stiksel kleur ook op hierdie reeks 'tan' is en nie geel nie.
Met die ander manier van interne loops kan ek ongelukkig nou net 8 x patrone in pas en sal net werk to maksimum kaliber van 375H&H parent case.
Met die veranderinge kan ek die die 'economy' reeks nou aanbied teen net R750, wat die manne darem 'n taamlike vris besparing van omtrent 40% sal gee.
Skree gerus of dit vir julle kan werk
Baie netjies Johan.
Ek geniet myne bitter baie. Die kwaliteit op jou werk is uitstekend. Sal een of ander tyd weer aan klop vir nog 'n paar goedjies.
Wag nog dat jy vir ons daardie geweer belt maak....
Groete
Ockert
Re: Leer/Leather Werk
Posted: Fri Aug 27, 2021 7:21 am
by jdpretorius
Ockert1992 wrote:
Baie netjies Johan.
Ek geniet myne bitter baie. Die kwaliteit op jou werk is uitstekend. Sal een of ander tyd weer aan klop vir nog 'n paar goedjies.
Wag nog dat jy vir ons daardie geweer belt maak....
Groete
Ockert
Dankie Ockert, ek wardeer.
Ja, daardie 50mm slider wat ek nodig het vir die geweerband is n bietjie van 'n uitdaging. As ek 'n goeie een moet invoer dan kos hulle gemaklik oor R125 elk, en dink daar was n minimum van n 100 eenhede om te bestel. Daar was ook n ou so maand terug wat gesĂȘ het hy kan vir my uit 6mm braas maak teen R65 elk, maar die was ook weer net "ja, ja, ja" en het soos mis voor die son verdwyn .......die sliders wat n ou hier gewoonlik kry is maar swak afwerking en kwaliteid...en ook verseker nie brass nie.
Sent from my SM-A515F using Tapatalk
Re: Leer/Leather Werk
Posted: Sat Dec 31, 2022 9:37 am
by jdpretorius
Sommer iets eenvoudig en goedkoop.
Ek loop nog altyd met al my kaarkies in my beursie rond (en o wee as hy weg raak) oor ek dalk maklik los-kop kan raak en vergeet om die regte liksensie in te pak baan of jagveld toe.
20221229_133946.jpg
Sent from my SM-A515F using Tapatalk