Spoor Bullet Company.
- Grenslyn
- Sr. Member

- Posts: 366
- Joined: Wed Apr 08, 2015 9:25 am
Re: Safari Bullet Company.
Scimitar met Sako .450 Rigby 500gr SBC
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Hein
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2111
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: Safari Bullet Company.
Use enough gun
Het hy gestorm?
Het hy gestorm?
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Safari Bullet Company.
Lekker Oom Hein! Sien die 450 het darem gepraat!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Grenslyn
- Sr. Member

- Posts: 366
- Joined: Wed Apr 08, 2015 9:25 am
Re: Safari Bullet Company.
Scimitar
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Hein
- Grenslyn
- Sr. Member

- Posts: 366
- Joined: Wed Apr 08, 2015 9:25 am
Re: Safari Bullet Company.
Koedoe - 75 meter met Sako .375 en 300gr SBC
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Hein
- Grenslyn
- Sr. Member

- Posts: 366
- Joined: Wed Apr 08, 2015 9:25 am
Re: Safari Bullet Company.
Buffel - Sako .450 Rigby met 500gr SBC @ 2,300FPS - Skoot was plankdwars op 105m.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Hein
- Grenslyn
- Sr. Member

- Posts: 366
- Joined: Wed Apr 08, 2015 9:25 am
Re: Safari Bullet Company.
Daar was GEEN vleisskade en GEEN bloedswam nie. Ek het nie een stukkie vleis uitgesny nie!
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Hein
- Grenslyn
- Sr. Member

- Posts: 366
- Joined: Wed Apr 08, 2015 9:25 am
Re: Safari Bullet Company.
Baie dankie Rudi vir 'n uitstekende produk! Die wêreld kan maar kennis neem, hierdie is die beste jagpunt, PUNT!
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Hein
- Grenslyn
- Sr. Member

- Posts: 366
- Joined: Wed Apr 08, 2015 9:25 am
Re: Safari Bullet Company.
Baie dankie Deon. Baie dankie vir al jou raad met die dies, ladings, Aimpoint, ens.
Jou voorspelling van 106gr S365 was 100! spot on.
Groete
Hein
Hein
- Rudi Fischer
- Hero Member

- Posts: 1868
- Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm
Re: Safari Bullet Company.
Dis net n plesier.Grenslyn wrote:Goeiemiddag almal
Ek het so 2 maande gelede my SBC punte vanaf Rudi ontvang. Nadat hy my gehelp het met die quick load files het ek ladingontwikkeling gedoen en gewere ingeskiet. Baie dankie Rudi vir al jou hulp en gesels.
Hier volg so paar foto's van my sukses met die koele.
En baie geluk met jou buffel en die ander mooi wild wat jy geskiet het.
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5023
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Safari Bullet Company.
Baie Geluk Hein, mooi gejag.
Ja nee ek voel presies dieselfde daar is nie 'n manier dat ek met ander koel weer gaan jag nie tensy dit nie al gemaak is in die kaliber nie.
Ja nee ek voel presies dieselfde daar is nie 'n manier dat ek met ander koel weer gaan jag nie tensy dit nie al gemaak is in die kaliber nie.
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2955
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Safari Bullet Company.
Baie geluk, mooi “local is lekker, proudly South African”Rudi Fischer wrote: Tue Aug 29, 2023 6:59 pmDis net n plesier.Grenslyn wrote:Goeiemiddag almal
Ek het so 2 maande gelede my SBC punte vanaf Rudi ontvang. Nadat hy my gehelp het met die quick load files het ek ladingontwikkeling gedoen en gewere ingeskiet. Baie dankie Rudi vir al jou hulp en gesels.
Hier volg so paar foto's van my sukses met die koele.
En baie geluk met jou buffel en die ander mooi wild wat jy geskiet het.
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: Safari Bullet Company.
Geluk met n prima produk Rudi.
Wat sal die maksimun aanwendings afstand wees met die 180gr .30 koeels met trompspoed van 3000ft ? Die teiken diere sal gemsbok en eland wees.
Die resultate wat die koeels behaal op normale jag afstande is uitstekend.
DD
Wat sal die maksimun aanwendings afstand wees met die 180gr .30 koeels met trompspoed van 3000ft ? Die teiken diere sal gemsbok en eland wees.
Die resultate wat die koeels behaal op normale jag afstande is uitstekend.
DD
- Rudi Fischer
- Hero Member

- Posts: 1868
- Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm
Re: Safari Bullet Company.
Goeie more.Diesel Dog wrote:Geluk met n prima produk Rudi.
Wat sal die maksimun aanwendings afstand wees met die 180gr .30 koeels met trompspoed van 3000ft ? Die teiken diere sal gemsbok en eland wees.
Die resultate wat die koeels behaal op normale jag afstande is uitstekend.
DD
Dankie DD.
Impak spoed moet bo 2000 fps wees.
So sal se tussen 400m en 450m wees.
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Safari Bullet Company.
Mastag! Kyk nou net!!!! Welgedaan met ñ prag buffel!!!!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7558
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Safari Bullet Company.
Baie geluk Hein met prag diere sowel as voortreflike skietwerk! Welgedaan aan jou om nie eers Rudi se uitstekende produk ook te noem nie.
Groetnis
Wouter
Groetnis
Wouter
-
ThinusS
- Sr. Member

- Posts: 317
- Joined: Sun Jul 17, 2011 10:00 am
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Safari Bullet Company.
Nosler Partition se gebruikers het hulle nog altyd geroem op 60% gewigsbehoud. Die 500gr SBC is prakties af na 400gr - dit beteken al verloor dit die loodgedeelte daar nog 80% van die koeël kan penetreer. 'n Wen-wen situasie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
ThinusS
- Sr. Member

- Posts: 317
- Joined: Sun Jul 17, 2011 10:00 am
- Gerhardu
- Hero Member

- Posts: 981
- Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm
Re: Safari Bullet Company.
So daai punt het 101,7gr gewig retensie verloor? Dis eintlik baie.Grenslyn wrote: Tue Aug 29, 2023 4:24 pm Baie dankie Rudi vir 'n uitstekende produk! Die wêreld kan maar kennis neem, hierdie is die beste jagpunt, PUNT!
- Rudi Fischer
- Hero Member

- Posts: 1868
- Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm
Re: Safari Bullet Company.
Ek het gekyk na dit foto, en vermoet dat die bonding nie lekker gevat het op die lood in die koeel se geval nie.Gerhardu wrote:So daai punt het 101,7gr gewig retensie verloor? Dis eintlik baie.Grenslyn wrote: Tue Aug 29, 2023 4:24 pm Baie dankie Rudi vir 'n uitstekende produk! Die wêreld kan maar kennis neem, hierdie is die beste jagpunt, PUNT!
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
-
MyLani
- Full Member

- Posts: 125
- Joined: Sun Jun 25, 2017 10:51 am
Re: Safari Bullet Company.
These were recovered from 2 Buffalo shot last month.
500gr @2200fps in a 458Lott, recovered 491gr so 98% retention
500gr @2200fps in a 458Lott, recovered 472.6 so 94,5% retention
450gr @2250 in a 458WM, recovered 376gr so 83% retention
These bullets work!!! I will continue guiding and hunting Dangerous Game with them as I trust them 100%

Sent from my SM-S901E using Tapatalk
500gr @2200fps in a 458Lott, recovered 491gr so 98% retention
500gr @2200fps in a 458Lott, recovered 472.6 so 94,5% retention
450gr @2250 in a 458WM, recovered 376gr so 83% retention
These bullets work!!! I will continue guiding and hunting Dangerous Game with them as I trust them 100%

Sent from my SM-S901E using Tapatalk
- Gerhardu
- Hero Member

- Posts: 981
- Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm
Re: Safari Bullet Company.
Belangrikste is buffel het geval.Rudi Fischer wrote: Tue Sep 05, 2023 8:00 amEk het gekyk na dit foto, en vermoet dat die bonding nie lekker gevat het op die lood in die koeel se geval nie.Gerhardu wrote:So daai punt het 101,7gr gewig retensie verloor? Dis eintlik baie.Grenslyn wrote: Tue Aug 29, 2023 4:24 pm Baie dankie Rudi vir 'n uitstekende produk! Die wêreld kan maar kennis neem, hierdie is die beste jagpunt, PUNT!
- Rudi Fischer
- Hero Member

- Posts: 1868
- Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm
Re: Safari Bullet Company.
100% en net een skoot nodig gehad.Gerhardu wrote:Belangrikste is buffel het geval.Rudi Fischer wrote: Tue Sep 05, 2023 8:00 amEk het gekyk na dit foto, en vermoet dat die bonding nie lekker gevat het op die lood in die koeel se geval nie.Gerhardu wrote: So daai punt het 101,7gr gewig retensie verloor? Dis eintlik baie.
Net van my kant af ook.
Ek het die vloeistof vervang waarmee ek my bonding doen met n nuwe batch, kort nadat ek daai foto gesien het.
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
- Gerhardu
- Hero Member

- Posts: 981
- Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm
Re: Safari Bullet Company.
As Grenslyn nog van daai punte oor het uit dieselfde pakkie moet hy dalk ene vir ons in n wetpack stoot net om te vergelyk teenoor die een wat uit die buffel uitkom.Rudi Fischer wrote: Tue Sep 05, 2023 9:28 am100% en net een skoot nodig gehad.Gerhardu wrote:Belangrikste is buffel het geval.Rudi Fischer wrote: Tue Sep 05, 2023 8:00 am
Ek het gekyk na dit foto, en vermoet dat die bonding nie lekker gevat het op die lood in die koeel se geval nie.
Net van my kant af ook.
Ek het die vloeistof vervang waarmee ek my bonding doen met n nuwe batch, kort nadat ek daai foto gesien het.