Page 14 of 15
Re: Windhonde, GPS'se, legendes en harthonde
Posted: Fri Dec 24, 2010 3:46 pm
by Thoei
Hi manne
Is daar nie n video van die race waar Fly gehardloop het nie?
Groette Thoei
Re: Windhonde, GPS'se, legendes en harthonde
Posted: Sat Jan 08, 2011 3:03 pm
by Thoei
Hi Manne foto van my wintie wat ek van Stefan gekry het,hy groei by die dag.Hy hou van Eet!
[img width=800 height=600]
http://i1194.photobucket.com/albums/aa3 ... 011051.jpg[/img]
Groette Thoei
Re: Windhonde, GPS'se, legendes en harthonde
Posted: Tue Jan 25, 2011 1:11 pm
by Stephan
Hi Thoei
Jou reuntjie groei baie mooi , lyk of hy n baie groot hond gaan word. Sal bietjie uitvind of ons n deel van video kan opsit van die race waar fly hardloop. sal laat weet.
groete
Re: Windhonde, GPS'se, legendes en harthonde
Posted: Fri Jan 28, 2011 11:13 am
by KAMAKASI
Ja,dit is iets om te sien! Ek was bevoreg genoeg om al die races(darby en nasionale race) bytewoon. Wys die manne hoe lyk en klink dit! My nekhare het geruis soos die van n ontstelde weerwolf!
Re: Windhonde, GPS'se, legendes en harthonde
Posted: Thu Feb 17, 2011 4:37 pm
by Thoei
Hi Manne nou wat gaan aan dat dit so stil is met die Honne manne?
Ek wil graag weet van watse ouderdom af moet ek my wintie laat begin hardloop(oefen) ens?
Groette Thoei
Re: Windhonde, GPS'se, legendes en harthonde
Posted: Fri Feb 18, 2011 9:31 am
by Foxhound
hallo Theoi
Praat met Greyhound, hys die Guru op daai gebied, eintlik enige gebied van Winties
Groete
Re: Windhonde, GPS'se, legendes en harthonde
Posted: Tue Feb 22, 2011 12:19 pm
by Foxhound
dagse kerels
Wat is die honde manne so stil die laaste tyd, wil maar net n suksesaandjie met julle deel wat ek, Stephan en Kamakasie gisteraand beleef het,
Jakkie is ingeroep op ou staatmaker van 'n javelina op kaal stuk grond tussen mielielande,15min toe is dit net tande,
Kieterkat ook langs sonneblomland ingeroep met javelina gekombineer met springhaas 2, sommer lekker hard ingekom en toe klap die skote
Maar hier is die 2 Boggers
Mnr die jakkie wat lelikke tande gewys het
en kietsie wat vinnig gek@k het
Groete
Re: Windhonde, GPS'se, legendes en harthonde
Posted: Wed Feb 23, 2011 8:34 am
by HOUNDDOG
Foxhound
Baie goed gedoen julle! Bly as die honde manne sulke goeie welslae kry. Lyk sommer na n lekker groot jakkals daardie het jy hom geweeg?
Thoei
Ek begin my honde al van so 6 maande af uitgaan maar voor dit kry hul ook gereeld oefening.
Re: Windhonde, GPS'se, legendes en harthonde
Posted: Wed Mar 02, 2011 8:42 am
by Foxhound
More manne
Die jakkie vanoggend vir die 2de agtereenvolgende dag naby skaapkraal gekry, my broer die ou vasgetrek met sy S.W.O.T team
Oscar de la Hoya is te siene in die agtergrond
[img width=560 height=420]
http://i772.photobucket.com/albums/yy7/ ... 2-0651.jpg[/img]
Re: Windhonde, GPS'se, legendes en harthonde
Posted: Wed Mar 30, 2011 2:34 pm
by JWO
Moontlike toekomstige jagters!!!
Jis jacques
Hier is n paar foto's van my jag honde, as jy dit dalk kan aan stuur vir die
manne in die karoo en die manne wat saam met jou skiet sal dit gaaf wees.
Ek vra R800 'n hond. Mense kan my kontak by 0834147008. Hulle is pointer,
rifrug, bluetick kruising.
Hulle gaan baie goeie spoorsny honde maak.
Dankie
Graham Willers
Ek kry nie die fotos gelaai nie. Laat weet maar as iemand belangstel, dan e-pos ek die fotos.
Groete
JWO
Re: Windhonde, GPS'se, legendes en harthonde
Posted: Fri Apr 01, 2011 11:37 am
by Graham W
hi almal ek is nuut op die forum, dit is my honde wat hierbo geadveteer is, die ma is n rifrug bluetick kruis en die pa is n gsp. alby is werkende honde die pa op voels en die ma op spoor as iemand fotos will sien kan julle vir my n e-pos stuur. ek moet nog uitwerk hoe om fotos te plaas
groete graham
Re: Windhonde, GPS'se, legendes en harthonde
Posted: Tue Apr 12, 2011 8:27 am
by Beyers
Jenna is nou net uitgesit. Lewer vrot van die kanker

[img width=560 height=349]
http://i732.photobucket.com/albums/ww32 ... /Jenna.jpg[/img]
Re: Windhonde, GPS'se, legendes en harthonde
Posted: Tue Apr 12, 2011 8:29 am
by JPS
Jammer om te hoor Byers, dis maar altyd sad maar vir die beste partykeer.
Groete
JP
Re: Windhonde, GPS'se, legendes en harthonde
Posted: Tue Apr 12, 2011 9:08 am
by Beyers
Gelukkig onthou mens die goeie tye. Sy was 'n uitstekende koedoe jagter, al was sy 'n pointer.
Re: Windhonde, GPS'se, legendes en harthonde
Posted: Tue Apr 12, 2011 9:18 am
by BLOK
Dis altyd hartseer, mens word lief vir hulle soos vir jou eie kindrs. Sterkte
Blok
Re: Windhonde, GPS'se, legendes en harthonde
Posted: Tue Apr 12, 2011 7:31 pm
by skaapwagter
Beyers
Baie jammer om te hoor van jou hond, my suster moes ook vandag haar hond uitsit, baie trane was betrokke...
my simpatie
Skaapwagter ("diff lock" of Willem Schalk is my buurman op Murraysburg)
Re: Windhonde, GPS'se, legendes en harthonde
Posted: Sun Apr 17, 2011 11:44 pm
by Greyhound.Racer
Jammer om dit te hoor Beyers..
Re: Windhonde, GPS'se, legendes en harthonde
Posted: Sun Jun 05, 2011 10:32 am
by Lennard
Mijn oude teef is vorig jaar augustus dood gegaan.
Maar sinds de winter heb ik een nieuwe, whippet-greyhound, lief, brutaal, grote prooidrift en supersnel!
[img width=560 height=315]
http://i15.photobucket.com/albums/a367/ ... G_4769.jpg[/img]
[img width=560 height=315]
http://i15.photobucket.com/albums/a367/ ... G_4635.jpg[/img]
[img width=560 height=315]
http://i15.photobucket.com/albums/a367/ ... G_4773.jpg[/img]
Re: Windhonde, GPS'se, legendes en harthonde
Posted: Sun Jun 05, 2011 2:48 pm
by tafjak
Lennard
Jong, maar dit is lekker om jou Nederlandse Taal te lees en ek hoop almal verstaan dit. Sal nogal self daarvan hou dat dit 'n "trade mark" van jou moet wees om meer van jou taal uit te vind en te leer. Miskien moet ek my eendag verdedig(self verstaanbaar maak) teen 'n paar Nederlanders.
Mooiloop daar in die verre.
Taffie
Re: Windhonde, GPS'se, legendes en harthonde
Posted: Sun Jun 05, 2011 7:11 pm
by Biker
Beyers
Jammer oor Jenna. Sterkte ou maat ons weet hoe voel dit om so dier wat dae saam in die veld was te verloor.
Groete Biker
Re: Windhonde, GPS'se, legendes en harthonde
Posted: Thu Jun 23, 2011 12:42 pm
by Speedhound
hELL!IM LOOKING FOR THE BEST GRAYHOUND BREEDER.I need a quality speed grayhound
Re: Windhonde, GPS'se, legendes en harthonde
Posted: Sun Jun 26, 2011 10:56 pm
by Izak H
Naand manne
Ja, ek moes vandag afskeid neem van my "lewensmaat" van die afgelope 14 jaar, saam het ons groot hoogtes beleef en op ver paaie gestap.
" Ben, That'll do ! "

Re: Windhonde, GPS'se, legendes en harthonde
Posted: Sun Jun 26, 2011 11:13 pm
by Monrique (SJ)
Izak H
Jammer om te hoor. Sterkte
Groetnis
Re: Windhonde, GPS'se, legendes en harthonde
Posted: Mon Jun 27, 2011 9:02 am
by Ambessa
Hallo Izak H
Izak H wrote:...vandag afskeid neem van my "lewensmaat" van die afgelope 14 jaar, saam het ons groot hoogtes beleef en op ver paaie gestap.
" Ben, That'll do ! "
Sterkte met die loop vorentoe. Ons weet hoe dit voel my maat...
Ambessa
Re: Windhonde, GPS'se, legendes en harthonde
Posted: Mon Jun 27, 2011 11:47 am
by Gerhard
Izak,
Jammer om te hoor...
Dis nooit lekke nie.
