Hier's 'n paar fotos van die punte wat Greyhound skiet.
















More,Avibus wrote: Ek het eers 'n paar jaar gelede met windhonde te doen begin kry. Wat ek algemeen gevind het is dat hulle maklik hulle sterte stukkend slaan. Hul sterte is redelik hard en wanneer hulle in opgewondenheid daai stert swaai en dit sleg kap en dit begin bloei sukkel een nogal om dit gesond te kry.
Wat die whippets betref, was ek verstom om te voel hoe sag hulle velle is en lyk hulle gewoonlik soos jannie jammergat, hulle is uitstekende huishonde met 'n goeie temprament, maar as jy veld toe gaan skakel hulle in 'n kits om na 'n jaghond. Goeie veelsydigheid.
Ek weet nie of julle bekend is met 'n "lurcher" nie. 'n Greyhound word gekruis met 'n skaaphond. Die Greyhound vir spoed en die skaaphond vir stamina. Blykbaar is hulle taai en vinnig en baie doeltreffend in enige jag veld.


