Page 15 of 15

Re: Windhonde, GPS'se, legendes en harthonde

Posted: Mon Jun 27, 2011 11:56 am
by 300Winmag
Sterkte!

Re: Windhonde, GPS'se, legendes en harthonde

Posted: Mon Jun 27, 2011 6:52 pm
by Mac
Hell Izak,

Sorry om dit te hoor, dit is nou regtig nie nuus wat 'n ou wil he nie. Sterke daar, onthou maar die goeie dae met hom, maklikker so dink ek, maar ons weet die seer bly vir lank.

Re: Windhonde, GPS'se, legendes en harthonde

Posted: Sun Jul 03, 2011 8:47 pm
by Greyhound.Racer
Naand.. Ek het vrydag aand lekker saam so paar ouens gaan jakkals jag vir my eerste keer en dit was baie lekker, net jammer my baanhond x boerhond wou nie lekker saam werk nie. Maar dit was baie baie lekker..
Dankie ouens..
Groete
Greyhound Racer.. (Errol)

Re: Windhonde, GPS'se, legendes en harthonde

Posted: Wed Jul 06, 2011 12:40 pm
by Greyhound.Racer
Speedhound wrote: hELL!IM LOOKING FOR THE BEST GRAYHOUND BREEDER.I need a quality speed grayhound
Hello Speed hound.
I believe there is no such one as 'the best Greyhound breeder' coz all of us think and say we are but really there are no one that is the best, but we that are breeding Greyhounds is just very proud to owne one of the purest breed of dogs that there is.. But if you need speed and dont care about stamina get Racing Stock Greyhounds, and if you need bit more stamina get some cross into it and if you need a Greyhound with stamina and strong build and can hunt alot get a Boerwindhond, coz if you going to hunt alot and for long period with a Racing Greyhound (Plotter) then you are going to kill it..

Re: Windhonde, GPS'se, legendes en harthonde

Posted: Wed Nov 16, 2011 1:39 pm
by Stephan
Hallo almal

Net n paar fotos

Groete

[img[img width=320 height=480]http://i1188.photobucket.com/albums/z41 ... dklein.jpg[/img]][[img width=360 height=480]http://i1188.photobucket.com/albums/z41 ... -00207.jpg[/img][img]http://[[img]http://i1188.photobucket.com/albums/z414/snakevalley/opsit203_JPG_opt650x249o00s650x249.jpg[/img]/img]/img]

Re: Windhonde, GPS'se, legendes en harthonde

Posted: Wed Nov 16, 2011 1:52 pm
by Stephan
[[img width=560 height=214]http://i1188.photobucket.com/albums/z41 ... 50x249.jpg[/img]img][/img]

Re: Windhonde, GPS'se, legendes en harthonde

Posted: Wed Dec 07, 2011 6:52 pm
by rudolph
Kerels onder die opskrif harthonde en legendes kan n man seker baie voorbeelde noem ,elke honde man kom in sy lewe 1 of miskien 2 uiters unieke en spesiale honde tee ,hoef nie noodwendig perfek gebou en geteel tewees nie maar wat kwaliteite en eienskappe besit wat jy nie altyd sommer in een hond saamgevoeg kry nie,dinge soos hart ,lojaliteit,uitmuntende jagvaardighede,gehoorsaamheid en oneindige vertroue in sy of haar eienaar ,dit is wat daardie honde van jou beste maats maak in die jagveld en julle herhinneringe skep wat jou vir altyd sal bybly .Ek was bevoorreg genoeg om 2 sulke honde te he ,altwee nou dood -ons het mekaar geken en mekaar so verstaan dat woorde of opdragte nie nodig was nie ,die een het presies geweet wat die ander se volgende beweging sal wees ,die twee het veseker dat die Boerwindhond altyd n deel van my lewe sal wees en miskien as ek baie baie bevoorreg is weer dalk eendag so kameraad sal raakloop.My harthonde en definitief legendes in die harte van elkeen wat ooit die voorreg gehad het om saam hulle te jag ,my harthonde was 2 boertewe genaamd Witblits 1988-1995 en Kira 2009-2011 ,die twee het my n leeftyd van mooi herinnerige geskenk waarvoor ek hulle ewig dankbaar sal wees en hulle altyd sal onthou.

Re: Windhonde, GPS'se, legendes en harthonde

Posted: Mon Feb 06, 2012 8:43 pm
by dan
Hi Stephan

Dit is Dan hier van Delmas lank laas van jou gehoor ek sien jyt n paar mooi photos van jou honde op
daardie photo van die swart hond is dit triekelĀ  se sussie??
As eke so kyk lyk sy net soos triekel,As dit so is dan glo ek sy hardloop hard want dai reun van my is kook water .Hy harloop soos die wind enĀ  baklei soos n Leeu lat weet maar

Dankie

Re: Windhonde, GPS'se, legendes en harthonde

Posted: Tue Feb 21, 2012 1:21 pm
by Stephan
Hi Dan

Hoop dit gaan goed daar by jou, die vorige foto van swart hond is nie van triekel se suster nie, maar ek het haar nog steeds, hul ma lewe ook nog sy al 12 jaar oud.

Groete daar.

Re: Windhonde, GPS'se, legendes en harthonde

Posted: Wed Apr 18, 2012 7:44 pm
by Thoei
Hi al die honde manne,ek wil weet wat maak ek met my windhond hy kry gou seer voete,en dan die ander ding.Hoe leer ek hom draad spring.Hier kan Stefan seker help ek sien jou honne spring so lekke.


Groette Thoei

Re: Windhonde, GPS'se, legendes en harthonde

Posted: Fri Apr 20, 2012 4:30 pm
by Rambo
Thoei... Pm my met jou epos adres dan stuur ek vir jou 'n opleidings handleding aan wat 'n iets in het oor spring... Dit gaan eerstens daaroor dat jy jou honde vertoue moet gee in hulle eie spring vermoe... Dus begin met laer voorwerpe en sorg dat hulle nie kan omloop nie... maak dit dan geleidelik hoer en hoer... ook met drade is dit gewoonlik nodig om eers iets soos jou baadjie oor te gooi, sodat dit soos 'n soliede obstruksie lyk... en vat dit dan later weg!

Vir baie kom dit natuurlik! Ander wat in 'n pak leer jag sien dit maar by sy pelle...

Re: Windhonde, GPS'se, legendes en harthonde

Posted: Mon Apr 23, 2012 1:13 pm
by Rambo
Ek het vir jou aangestuur... laat weet my as jy hom nie kry nie!

Ek wens partykeer ek het my Spaniel nie geleer oor dinge spring nie... die vertroue is nou so baie en het haar verlede week in die vensterbank gevang sit en kyk hoe die kinders speel!


Hoop dit help!

Re: Windhonde, GPS'se, legendes en harthonde

Posted: Tue May 01, 2012 9:15 am
by TINK
Ek is opsoek na n geleerde spoorhond om my jong honde te leer. Ek kort ook 2 geskikte gathondjies, verkieslik Jack Russel X Fox Terrier. Enige kennisse.

Re: Windhonde, GPS'se, legendes en harthonde

Posted: Sun Mar 27, 2016 7:37 pm
by Swarthaak
Is daar telers wat suiwer Salukis teel in Suid-Afrika?