Page 16 of 16
Herlaai data 303 British
Posted: Sun Apr 09, 2017 6:54 pm
by Philip_L
tripodmvr wrote:Het nou net 'n lang gesprek met Dale van Gunsite gehad. Ondervinding is maar die beste leermeester. Hy het ook die lae spoed met 'n 303 gevind met beide S335 en S355. Ons weet dat die 303 gewoonlik 'n redelike vryboor het en dat ou lope se deursnee kan wissel van .311 tot selfs .316. Hierdie 2 fisiese gesteldhede maak dat druk verlore gaan met die .311 koeëls wat ons gebruik.
Om daarvoor te kompenseer kan ons meer en moontlik vinniger dryfmiddel gebruik, of 'n groter deusnee koeël aanskaf. Jou loop se toestand moet moontlik ondersoek word en die eintlike deursnee bepaal word.
Goeienaand, Tripod.
Baie dankie vir al die hulp. Waardeer dit.
Het gister middag weer gaan probeer en baie stadig die ladings opgestoot.
Ek het nie nou al die lesings by my nie, maar gedraai by so 2120ft op 41grein. Dit wil lyk of die groepe hier weer begin kleiner raak, voor dit was ek op 38gr op so 1duim groep met 4 skote.
Ek het S335 ook en sal die naweek kyk of hy meer in spec perform.
Die geweer kom sopas terug van geweersmid wat kopspasie en alles nagegaan het. Volgens hom is loop nog baie mooi en nog nie hard gewerk nie.
Re: Herlaai data 303 British
Posted: Thu Apr 20, 2017 9:00 pm
by Philip_L
tripodmvr wrote:S335
Begin 33gr en node is naby 2200vps
S355 begin 37gr en node by 2260vps
Loop is nie kort volgens QL en 99,5% verbranding vind plaas.
Ek het die S335 ook probeer die naweek en het so 2050 gekry met 36grein. Tyd het my gevang en kon nie nog opstoot nie.
Op watter gewig grein sou mens by 2200fps uitkom volgens jou berekeninge?
Daar is nog geen druk tekens nie en die patroon doen sy werk baie goed op 2050, maar sal wel die groepering wil verbeter- daarom die node jaag.
Re: Herlaai data 303 British
Posted: Thu Apr 20, 2017 9:46 pm
by tripodmvr
philipluwes wrote:tripodmvr wrote:S335
Begin 33gr en node is naby 2200vps
S355 begin 37gr en node by 2260vps
Loop is nie kort volgens QL en 99,5% verbranding vind plaas.
Ek het die S335 ook probeer die naweek en het so 2050 gekry met 36grein. Tyd het my gevang en kon nie nog opstoot nie.
Op watter gewig grein sou mens by 2200fps uitkom volgens jou berekeninge?
Daar is nog geen druk tekens nie en die patroon doen sy werk baie goed op 2050, maar sal wel die groepering wil verbeter- daarom die node jaag.
Lyk asof 38.6gr S335 jou naby gaan kry
Re: Herlaai data 303 British
Posted: Thu Apr 20, 2017 9:48 pm
by tripodmvr
Met S355 dui dit op 43,7gr vir 2260vps. Dink jou dop gaan baie vol wees.
Re: Herlaai data 303 British
Posted: Fri Apr 21, 2017 7:56 am
by Philip_L
tripodmvr wrote:philipluwes wrote:tripodmvr wrote:S335
Begin 33gr en node is naby 2200vps
S355 begin 37gr en node by 2260vps
Loop is nie kort volgens QL en 99,5% verbranding vind plaas.
Ek het die S335 ook probeer die naweek en het so 2050 gekry met 36grein. Tyd het my gevang en kon nie nog opstoot nie.
Op watter gewig grein sou mens by 2200fps uitkom volgens jou berekeninge?
Daar is nog geen druk tekens nie en die patroon doen sy werk baie goed op 2050, maar sal wel die groepering wil verbeter- daarom die node jaag.
Lyk asof 38.6gr S335 jou naby gaan kry
Sal hom soontoe speel, dankie.
Ja, my dop is vol op so 42grein s355, so sal maar n ander job vir daai blik moet kry.
Herlaai data 303 British
Posted: Mon May 01, 2017 6:27 am
by Philip_L
[/quote] Lyk asof 38.6gr S335 jou naby gaan kry[/quote]
Net terugvoering.
Ek het die naweek gou gaan probeer:
38,6 grein kry my toe op gemiddeld 2195 fps en n 0,67" groep op 100m met die 215 grein claw punte.
Baie dankie vir jou hulp, Tripod, waardeer!
//uploads.tapatalk-cdn.com/20170501/3c0bbf802677646b7f8391eef756ae59.jpg
Ps: Die vierdie skoot op foto was met 37,6gn lading geskiet, daarom nie deel van groep nie.
Re: Herlaai data 303 British
Posted: Mon May 15, 2017 3:01 pm
by Adriaan Louw
Ek merk heelwat manne gebruik CCI 250's met die 303. Is daar 'n voordeel bo gewone "Large Rifle" primers en indien wel sal ek waardeer indien iemand my die inligting kan gee.
Re: Herlaai data 303 British
Posted: Mon May 15, 2017 6:40 pm
by Philip J
Ek gebruik magnum slagdoppies omdat iemand eendag vir my gesê het dit werk beter vir die lang dun kruitkolom in die 303 se dop. Of dit so is, weet ek regtig nie, maar ek het aanvanklik my 303 se ladings daarmee ontwikkel en nou bly ek maar daarby.
Re: Herlaai data 303 British
Posted: Mon Apr 20, 2020 8:00 pm
by shaunbaisley
Hi Marius.
A comment you made earlier in this thread pricked my interest. You commented that you guessed that Phillip_L was probably using Lot 10 or 11 S355.
The assumption is that these two lot numbers gave different results than other lot numbers of S355.
Please comment on this for me. I am sitting with S355 Lot 10 and am battling to get decent grouping although range time is extremely difficult to come by, and impossible now during lockdown.
Thanks in anticipation.
Shaun
Re: Herlaai data 303 British
Posted: Mon Apr 20, 2020 9:04 pm
by tripodmvr
Lot 10 is a slow burning lot of S355 and will give full or over full cases where case fill is normally close to 100%. You will need more propellant to get the speeds shown in Somchem's reload data.
Re: Herlaai data 303 British
Posted: Mon Apr 20, 2020 9:16 pm
by BenJacobs
.
Re: Herlaai data 303 British
Posted: Mon Apr 20, 2020 9:29 pm
by tripodmvr
Sorry, Lot 11 was the slow burner. Lot 10 was kosher. I did not read all the posts and 3 years allows for some loss of memory. Thanks Dale for the correction.
Re: Herlaai data 303 British
Posted: Thu Apr 23, 2020 10:23 pm
by shaunbaisley
Thank you Sir.
So I can get back to the accuracy tweaks using S355 in my Epps, once I can get back onto a range one day.
Am I understanding correctly that S341 is better suited to the lighter side of the bullet spectrum, and S355 to the heavier?
I have both in stock but want to move to 200 or 215 grain bullets, maybe Claws, to try to get them closer to the lands in my extremely long-throated P14.
Plus I like the idea of a heavier bullet at moderate velocity anyhow.
Be safe
Shaun
Re: Herlaai data 303 British
Posted: Thu Apr 23, 2020 10:40 pm
by JPS
shaunbaisley wrote: Thu Apr 23, 2020 10:23 pm

S355 is great in 303 with heavier bullets. Go for the round house claws in 200gn. Worked very well for me.
Re: Herlaai data 303 British
Posted: Fri Apr 24, 2020 9:05 am
by tripodmvr
shaunbaisley wrote: Thu Apr 23, 2020 10:23 pm
Thank you Sir.
So I can get back to the accuracy tweaks using S355 in my Epps, once I can get back onto a range one day.
Am I understanding correctly that S341 is better suited to the lighter side of the bullet spectrum, and S355 to the heavier?
S341 = S355 very closely and S341 will be the better choice if S355 is not available or the case gets too full with S355
I have both in stock but want to move to 200 or 215 grain bullets, maybe Claws, to try to get them closer to the lands in my extremely long-throated P14.
The 303 in your case is for hunting. You will want to load out of the magazine (essential for a follow up shot) and not battle to chamber a round. Stay away from the lands as you should be able to get less than 2MOA which is ample for bushveldt hunting. It is a fallacy that only bullets close to the lands will assure good groups.
Plus I like the idea of a heavier bullet at moderate velocity anyhow.
Be safe
Shaun
Re: Herlaai data 303 British
Posted: Sun Apr 26, 2020 9:55 am
by shaunbaisley
OK, thanks.
So now it is a wait until I can get back to the range or a friendly farmer, once the lockdown lifts.
To support your statement that 341 and 355 are similar, the velocities I recorded for each propellant and a 50 grain load were 341=2715 and 355=2689, both using 174grain bullets.
The case capacity will not be a problem in my Epps since the node I'm aiming for is at around 2700fps or 50,5 grains 355 which is almost perfectly to the base of the case neck, which is the depth to which I set my bullets.
To change tack here, is it possible, given the data that I have already provided earlier in this thread, to determine start and probable max loads using 200 and 215 grain bullets with S355 lot 10 powder? In the past I have used Sonchem's tables for the 8x57JS as a guide for 303 Epps loads.
Thanks again
Shaun
Re: Herlaai data 303 British
Posted: Sun Apr 26, 2020 9:58 am
by shaunbaisley
Sorry. the data isn't in this thread but rather in "303Epps Ellwood Epps's dream rifle"
Shaun
Re: Herlaai data 303 British
Posted: Sun Apr 26, 2020 11:32 am
by tripodmvr
shaunbaisley wrote: Sun Apr 26, 2020 9:55 am
OK, thanks.
So now it is a wait until I can get back to the range or a friendly farmer, once the lockdown lifts.
To support your statement that 341 and 355 are similar, the velocities I recorded for each propellant and a 50 grain load were 341=2715 and 355=2689, both using 174grain bullets.
The 26fps difference relates to about 0,5g of propellant. The actual burning rates of the two powders in the specific rifle is what you see here
The case capacity will not be a problem in my Epps since the node I'm aiming for is at around 2700fps or 50,5 grains 355 which is almost perfectly to the base of the case neck, which is the depth to which I set my bullets.
To change tack here, is it possible, given the data that I have already provided earlier in this thread, to determine start and probable max loads using 200 and 215 grain bullets with S355 lot 10 powder?
Using the "new" burning rate for Lot 10 will get you quite close with the heavier bullets, but I will rather calculate the safest and highest node than give max charge. Speed is also a better indicator and there I can provide a upper speed not to exceed.In the past I have used Sonchem's tables for the 8x57JS as a guide for 303 Epps loads.
Thanks again
Shaun
Re: Herlaai data 303 British
Posted: Sun Apr 26, 2020 12:22 pm
by BenJacobs
Ek weet nie of dit dalk al gevra is nie, maar het iemand al 303 lading met lovex kruit probeer? Indien so, hoe lyk dit?
Groete Ben
Re: Herlaai data 303 British
Posted: Sun Apr 26, 2020 1:17 pm
by tripodmvr
D073.6 gee 2640vps met 174 PMP en druk is by maks van 52K psi. Die veiliger node is by 2530vps en druk van 45K psi. Lyk asof dit goed kan vaar.
S070 kom by 2505vps uit en ook teen 45K psi.
24 duim loop gebruik.
Re: Herlaai data 303 British
Posted: Wed May 13, 2020 11:47 am
by Louis Kriel
Ek hoop iemand hier kan my help. Ek het n klomp 174gr mk7 koele getrek uit ou kordiet ammo. Laai dit nou in gewone PMP doppe. Sommige van die punte sit los maak nie saak wat ek doen nie. Het ook sonder expander ball ge-resize. Enige advies sal hoog op prys gestel word.
Re: Herlaai data 303 British
Posted: Wed May 13, 2020 12:46 pm
by tripodmvr
Kry vir jou 'n Lee Collet Factory Crimping Die. Hy druk die dop se nek stewig was teen die koeël.
Re: Herlaai data 303 British
Posted: Mon Apr 14, 2025 10:20 am
by Monster
Goeie More
Ek het die naweek my lading reg gekry vir my omgeboude .303 Brit, ek weet dist is 'n ou draad maar ek het gedink ek moet deel. Die ou tannie met 'n nuwe baadjie skiet regtig baie mooi en dis 'n plisier om met my Oupa se geweer te kan skiet. Ek moes hom ombou aangesien die hout helemal skeef getrek het maar die kamer en loop lyk soos nuut.
Koel: Rhino 175Gr Solid Shank
Kruit: VV N540
Loop Lengte: 22.75" of 578mm
Dop Volume: 56.60Gr H20
Spoed Gemeet: 2505ft/s
OEL: 77.05mm
Kleinste groep was net onder 'n duim, ek het wel die skoot onder bietjie op en regs gestel so 4 skoot groep met 3 in half duim. Wees asb versigtig en werk ladings op.
.303 174gr Rhino 44.8gr VVn540.jpg
Hier is die laagste lading van laas week 43.3gr
.303 174gr Rhino 43.3gr VVn540.jpg