Re: EV's - Elektriese Voertuie
Posted: Thu Dec 14, 2023 1:09 pm
Eish...

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
https://www.jaracal.com/

Ek stem. Dis in elk geval 'n pot K&k. Ek geniet nog te veel daai koue diesel start reuk.Capt. Yoda wrote: Thu Dec 14, 2023 1:36 pm As die Oranje man volgende jaar weer in die groot stoel is 11.1.11 hierie hele EV grappie net daar
Lees aandagtig in die artikel hierna -Yes, we all know that there won’t be working DC fast chargers every 50 miles in many war zones, but people who rely on that fact alone to poo poo the idea show us that they don’t know much about warfare or militaries.
Another thing to consider is that electric vehicles are basically omnivorous. A diesel vehicle can only run on diesel. A gas vehicle can only run on gas and maybe ethanol mixes. A hydrogen fuel cell vehicle can only be powered by hydrogen. But, an EV isn’t picky about where its electricity comes from. You can use solar, hydro, geothermal, methane, gas, diesel, hydrogen, nuclear, and just about anything else to charge an EV up.
Solar powered electric truck sets new altitude record.Could the EV here actually have an advantage, because fossil fuel powered vehicles (ICE) will just like human beings, struggle with less oxygen.
Are EV chargers universal?Are chargers for battery-powered cars universal or are they specific to each make, like smartphones of years gone by?
Most EVs in SA use the same standard Type 2 plug for alternating current (AC) charging.
So, in the same way that traditional fuel stations use standard nozzles capable of filling any petrol or diesel tank, it makes sense that virtually any EV is able to plug in at any public charging station around the country. Hardware compatibility benefits everyone in the EV game, after all.
Ek het die laaste amper 2 weke die hele natal op en af gery met vakansie. Van Margate tot bo teen die grens anderkant Cape Vidal en orals in beteeen tussen suikerriet ek zulu huiese. En het 1 Jag chatger in Harrismith gesien in al die dae wat ek rond gery het.TFDADD wrote: Wed Dec 20, 2023 9:02 am Dit is gerusstellend om te weet dat EV's in Suid Afrika, by so te sê enige herlaai fasiliteit geholpe kan raak om die nodige battery herlaai proses te kan uitvoer.
Are EV chargers universal?Are chargers for battery-powered cars universal or are they specific to each make, like smartphones of years gone by?
Most EVs in SA use the same standard Type 2 plug for alternating current (AC) charging.
So, in the same way that traditional fuel stations use standard nozzles capable of filling any petrol or diesel tank, it makes sense that virtually any EV is able to plug in at any public charging station around the country. Hardware compatibility benefits everyone in the EV game, after all.
Net so. Waar is die dae toe mens Jaracal kon oopmaak en lees en leer hoe om slim jakkalse te uit oorle. Nou moet mens twee keer kyk of jy nie op leisure car of NRA se webwerf is nie. Dit sal maak dat ek ook later met myself begin praat.Geno wrote: Thu Dec 21, 2023 10:40 pm Oom Koos. Hierdie topic klink omtrent soos die tyd toe Oom almal probeer oortuig het om GS Custom punte te koop.
Klink vir my dis reeds so ... maar hoe bederf EV's nou jou jakkals lesse?Ratel » 22 Dec 2023 06:12 -
Waar is die dae toe mens Jaracal kon oopmaak en lees en leer hoe om slim jakkalse te uit oorle.
Dit sal maak dat ek ook later met myself begin praat.![]()
Ek voel ons word oordonder met al die inligting. Dis een ding om inligting te deel maar om darem elke keer as jy Jaracal oopmaak in EV vas te kyk raak regtig vervelig en irriterend. Dis immers 'n jakkals rooikat jag forum en nie 'n kar forum nie. As jy nou nog nie agtergekom het dat jy feitlik met jouself praat nie sal ek dit maar respekvol aan jou uitwys. Baie lede het dit al vir jou probeer se. Gaan kyk maar na die laaste facepalm.TFDADD wrote: Fri Dec 22, 2023 9:51 am Goeiemôre Geno,
Ongeag van die feit dat GS Custom nie meer beide plaaslik en in die VSA vervaardig word nie, is dit steeds een van die beste koeëls wat in die handel beskikbaar was. Daaroor kan jy nie stry nie, jyself het immers aan my terugvoering gegee oor die puik jag resultate wat jy behaal het met GSC koeëls.
Swak besigheidsbestuur aan die kant van die vervaardiger het ongelukkig daardie bootjie gesink.
Ten opsigte van EV's is dit egter heeltemal 'n ander storie, alhoewel gesonde besigheidsbestuur ook altyd 'n noodsaaklike faktor in dié bedryf sal bly, is die nuwe energie voertuig ontwikkeling nie net in die hande van een man nie, maar talle verskillende hoogs suksesvolle motorvervaardigers soos Mercedes Benz, BMW, Volvo, Ford, VW, Toyota, Tesla en, ander soos nuwe beginners en minder goeies, wat oor tyd sal slaag of verdwyn.
Met dit ingedagte, kan jy maar weet dat EV's nie net 'n 'flash in the pan' is nie, maar 'n baie vinnig ontwikkelde bedryf is wat gekom het om te bly.
Die redes daarvoor is reeds duidelik bewys en word steeds elke dag met nuwe ontwikkelings wat plaasvind, oor en oor herhaaldelik bewys.
Die nuwe energie voertuig gedagte is natuurlik nog in sy ontwikkelingsfase, maar skep reeds groot voordele vir talle gebruikers met toekomsvisie en logiese vertroue in EV's, en die toekoms van die vervoerbedryf op alle vlakke.
Vorentoe gaan ons almal uit eie vrye wil EV's gebruik tot ons eie en almal se voordeel - geen twyfel daaroor nie.
Klink vir my dis reeds so ... maar hoe bederf EV's nou jou jakkals lesse?Ratel » 22 Dec 2023 06:12 -
Waar is die dae toe mens Jaracal kon oopmaak en lees en leer hoe om slim jakkalse te uit oorle.
Dit sal maak dat ek ook later met myself begin praat.![]()
Met alle respek gesê, as ek so na die afdelings in die forum kyk is daar talle ander kar en vele ander plasings wat nie oor "rooikat jakkals jag" handel nie.by Ratel » 22 Dec 2023 11:17 -
Ek voel ons word oordonder met al die inligting. Dis een ding om inligting te deel maar om darem elke keer as jy Jaracal oopmaak in EV vas te kyk raak regtig vervelig en irriterend.
Dis immers 'n jakkals rooikat jag forum en nie 'n kar forum nie.
Wonder nou waar kry Google sy herlaai punte al teen die Noord-kus op - Durban alleen teen kus roete 3; Umhlanga 3; Balito 3; verder tot by Tongaat 2 - dan binneland toe Hillcrest 1; Pietermaritzburg 2, en dan verder met die N3 Noord oral waar daar brandstof ook beskikbaar is.by Capt. Yoda » 21 Dec 2023 20:33 -
Ek het die laaste amper 2 weke die hele natal op en af gery met vakansie. Van Margate tot bo teen die grens anderkant Cape Vidal en orals in beteeen tussen suikerriet ek zulu huiese. En het 1 Jag chatger in Harrismith gesien in al die dae wat ek rond gery het.


Solid-state batteries replace the conventional liquid electrolyte and the separator, which are both flammable, with a solid separator made of ceramic, glass or polymers./(which are NOT flammable.)
Volkswagen achieves electric car battery breakthrough.“The final result of this development could be a battery cell that enables long ranges/(sodat hulle dit maklik kan maak tot by die huis), can be charged super-quickly and practically does not age.”