Ludwig, hoeveel voortanne het jy nog?Ludwig wrote: Bullseye, as jy Rel17 in die hande kan kry, onthou my ook asb!! Ek sal my voortande gee vir daai kruit!
Keuse van Langafstand geweer/kaliber
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: Keuse van Langafstand geweer/kaliber
Mooiloop en Geseende Kersfees!
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7989
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Keuse van Langafstand geweer/kaliber
Ek sal ook hou van 'n bietjie Reloader17 vir die 260AI met die 140gr soldaatjies maar ek dink nie dit gaan my meer kan bied as S365 nie.
QL wys dat S365 'n uitstekende keuse is vir die 260AI, alhoewel ek nou S355 gebruik oor al die issues met S365
QL wys dat S365 'n uitstekende keuse is vir die 260AI, alhoewel ek nou S355 gebruik oor al die issues met S365
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: Keuse van Langafstand geweer/kaliber
Ludwig
O ja, sal dit nie lekker wees om so geskokkelde container in die hande te kry nie? Ek wil nie sien wat hierie topic gaan oorkom met so poeiertjie nie!
Any way, ek lees lekker hier, al is ek maar die grootste leek as dit by sulke roere kom. Wil tog graag as die lewe en die gesondheid(ook die bankbestuurder) hou so lekker langroer aanskaf om oom BOB sommer van die stoep af aan te durf.
Mooiloop

-
DSBW
- Sr. Member

- Posts: 344
- Joined: Wed Aug 19, 2009 7:56 pm
Re: Keuse van Langafstand geweer/kaliber
Ludwig
Ek kan sien jy brand al omtrent uit om die .284 klaar te kry. Ek lees ook jou idee rondom die 162gr A-Max, jou plan sal werk. Ek kon met my vorige Bartlein loop nie die A-Max skiet nie, het waarskynlik te doen gehad met die "throat length". Ek het nou 'n 30" Krieger op, en met 53.5gr S365 is 3060fps nie regtig te moeilik nie, akkuraatheid is goed. Ek is egter nou redelik lank op die "freebore", 0.180", spesifiek vir die 180gr Bergers. Dit werk, maar na alles ges? en gedoen is glo ek maar nog steeds dat die 168gr Bergers die beste kombinasie in die 7mm is vir langafstand skiet. Prakties is my ondervinding dat die 180gr Berger nie beter doen op afstande van 700m en verder nie, die 168gr maak op vir die bietjie swakker bc met die beter spoed. In my eie ondervinding is jy reg oor loop lewe, my eerste loop het so 1600 skote gedoen, maar toe het akkuraatheid begin afgaan, as ek hom sou terug sny sou hy seker nog 'n ent gegaan het. Die geweer het egter net op die baan geskiet, en party dae hier in ons w?reld het sy gat maar lekker warm geword, net soos die skut s'n wat in ons sonnetjie moet l? en skiet.
Dit is vir daardie rede dat die F-Klas manne daar by julle nou kyk na die .284 Shehane, wat basies maar net 'n .284 is waarvan die "taper" effens uitgehaal is, dink hulle kry so 3-5 gr kruit meer in die dop. DIe idee is dat jy die 180gr punt 2950 of vinniger moet skiet, slegs dan kry jy enige noemenswaardige voordeel bo die 168gr Berger. Daar is baie idee's, ek dink Wouter het 'n wenner beet vir die skiete wat hy wil doen, maar enige van die vinniger 6mm's sal seker ook werk.
Bullseye, die 6.5x47 is 'n uitstekende proposisie, maar ek ken hom net in die 6mm formaat. Ek het al een loop opgeskiet, die volgende een het nou so 1100 skote deur. Hy is vrek vinnig in 6mm (3050, 105gr Berger, 39.5gr S365, 30" loop), uiters akkuraat, en die Lapua's in hierdie formaat is van die beste wat ek nog mee te doen gehad het, dus is dit glad nie 'n kaliber om te ignoreer nie, ek dink net hy het dalk bietjie min wind in 6.5 as jy r?rig v?r wil skiet, maar ek het nie persoonlik ondervinding nie.
Sommer maar net my tersyde opmerkings, terwyl almal nou so lekker besin oor nog 'n bietjie geld om uit te gee.
Se?n en Voorspoed vir ieder en elk.
Dawie

Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7548
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Keuse van Langafstand geweer/kaliber
Hallo Manne
Net so vinnige update. Kon nie met Andre self gesels nie maar het met James gepraat. Hy het my vinnig deur hulle proses gehardloop en om die minste te se is ek beeindruk. Remington 700 se aksie is die basis en hulle maak natuurlik hulle eie lope. Blykbaar vat die proses tot twee dae om so min as moontlik stres op die staal te sit. Dis nie button of hammer forged proses nie. Meer daaroor later.
So Jewel sneller is op die kaarte wat soos Piet se al klaar baie beteken. MacMillan kolwe is ook nie n probleem nie.
Ek het mos beide die 6.5 Creedmore en 22-250 verlede jaar bestel en dit sommer nou goed gedink om die 22-250 deur hulle ook te laat doen. Dit sal met n 1:8 twist loop wees in natuurlik die Ackley kamer. As ek so vinnig loer gaan dit in 28 duim formaat wees. Lyk of hy n node mooi slaan met die Berger 75gr VLD teen 3450ft/sek. Dopfulling is 100% en druk is n rapsie onder 60 000psi. Meer kan ek nie vra nie. Piet sal nog met jou praat oor die reamer wat jy gebruik het en ja jy kan maar krediet vat vir die een want jy het hierdie verdomde saadjie geplant!
So vragie Luddie/manne wat se ringe basisse sal julle voorstel en wat dink julle van picattini rails?
Groetnis
Wout

Last edited by Wouter Roets on Fri May 25, 2012 3:09 pm, edited 1 time in total.
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: Keuse van Langafstand geweer/kaliber
Wout, ek sal nie maklik weer enige ander mounting system as n Picattini rail met verkieslik Nightforce ringe gebruik op my kompetisie gewere nie. Ek het al baie ander ringe en bassise gebruik in my lewe en hierdie kombinasie is by v?rre die beste wat ek nog gebruik het. Jy kan maar die scope afhaal met ringe en al, weer terugsit en vasmaak, en jy is een of twee clicks uit. dit is al.
Die Warne mounts is ook OK, maar die Nightforce is definitief beter en baie maklikker om mee te werk.

- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Keuse van Langafstand geweer/kaliber
Baas Wout,Wouter Roets wrote:
So vragie Luddie/manne wat se ringe basisse sal julle voorstel en wat dink julle van piccanini rail?
As dit ek was, sou ek 'n picatinny rail met Nightforce ringe gebruik het, maar dis net ek...
Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Keuse van Langafstand geweer/kaliber
Ek sien nou Baas Piet het dieselfde tyd as ek dieselfde voorstel!
Goed, beter, 6millimeter!
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: Keuse van Langafstand geweer/kaliber
Ek stem saam met die 20 MOA picattini Rail. Dit gee jou scope net daardie extra clicks op die langafstande sodat die scope nie te v?r van sy optiese zero af moet werk.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7548
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Keuse van Langafstand geweer/kaliber
Aan Almal insluitend jy Babaleeu Dankie
Ek het basies sekere goed in my kop en julle is uitstekende klankborde! Hierdie was snaaks genoeg presies wat ek ingedagte gehad het maar ek sal die 20 MOA ook byvoeg. Ek het ook basies klaar die scopes ingedagte maar sal graag julle insette wil he rondom dit. My keuse huidig rym op n druppel met die ringe wat julle voorgestel het.
Sluit asb kruishaarkeuse in op julle voorstelle.
Piet sal jy met my praat oor die reamer asb. Is so bietjie bekommerd oor die reamers, was vandag by Oom Louw en hy se dat Amerika ook nou restruksies daaroor het en dat n invoer permit dit moet vergesel. Sal ook die reamers self koop en n rougher saam bestel. Is n paar rand ekstra maar defnetief die moeite werd.
Luddie sal defnetief met jou praat oor die MacMillan kolwe. Nog nding praat bietjie oor magesyn opsies asb. Nog n ding oor die 22-250 met 1:8 twist. My antwoord op die vrae oor watse koeel skiet jy in die loop as jy lyfskote wil skiet is die Barnes TSX 70gr!
Tot en met hartbees sal ek gemaklik met hom skiet.
Groetnis
Wout
Ek het basies sekere goed in my kop en julle is uitstekende klankborde! Hierdie was snaaks genoeg presies wat ek ingedagte gehad het maar ek sal die 20 MOA ook byvoeg. Ek het ook basies klaar die scopes ingedagte maar sal graag julle insette wil he rondom dit. My keuse huidig rym op n druppel met die ringe wat julle voorgestel het.
Piet sal jy met my praat oor die reamer asb. Is so bietjie bekommerd oor die reamers, was vandag by Oom Louw en hy se dat Amerika ook nou restruksies daaroor het en dat n invoer permit dit moet vergesel. Sal ook die reamers self koop en n rougher saam bestel. Is n paar rand ekstra maar defnetief die moeite werd.
Luddie sal defnetief met jou praat oor die MacMillan kolwe. Nog nding praat bietjie oor magesyn opsies asb. Nog n ding oor die 22-250 met 1:8 twist. My antwoord op die vrae oor watse koeel skiet jy in die loop as jy lyfskote wil skiet is die Barnes TSX 70gr!
Groetnis
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Keuse van Langafstand geweer/kaliber
Ludwig
Stem saam op daai MOAR kruis, hy is besig, maar as jy hom baasraak gaan al daai afmik punte bl?rie handig inkom.
Daai Leupold van my het die TMR, dink hy gaan ook lekker werk
[img width=531 height=480]http://i1072.photobucket.com/albums/w36 ... oldTMR.gif[/img]
My .338 LM is Goedgekeur

Sorry dis bietjie van 'n hijack, maar dink op die kaliber is daar nou al besluit
Mooiloop
Marc

" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7548
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Keuse van Langafstand geweer/kaliber
Luddie
Daai e-pos van jou oor die vergelyking van die 6.5-284, 284 en 300 WSM het my nou mooi deurmekaar! Al waarvan ek nou huidig seker is is die 22-250 AI met n 1:8 Twist! Ek het nou bietjie gaan speel met die 284 op QL en kry nog nie lekker n looplengte wat met die meeste koeels werk nie. Wat se looplengte het jy op besluit? Hoe gaan die A Maxe vaar teenoor die 180 VLD's en so ook teenoor die 140gr 6.5 VLD? Wat van doppe in die 284?
Ek gaan probeer om Donderdag by Andries hulle uit te kom dan sal ek darem graag teen daai tyd wil weet wat se kaliber ek wil he!
Groetnis
Wout
Daai e-pos van jou oor die vergelyking van die 6.5-284, 284 en 300 WSM het my nou mooi deurmekaar! Al waarvan ek nou huidig seker is is die 22-250 AI met n 1:8 Twist! Ek het nou bietjie gaan speel met die 284 op QL en kry nog nie lekker n looplengte wat met die meeste koeels werk nie. Wat se looplengte het jy op besluit? Hoe gaan die A Maxe vaar teenoor die 180 VLD's en so ook teenoor die 140gr 6.5 VLD? Wat van doppe in die 284?
Ek gaan probeer om Donderdag by Andries hulle uit te kom dan sal ek darem graag teen daai tyd wil weet wat se kaliber ek wil he!
Groetnis
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Keuse van Langafstand geweer/kaliber
Verseker, stem ek mos saam jou daarLudwig wrote: Marc, ek en jy het al so bietjie gesels oor kruishare in milliradian, en jou turrets in MOA, en ek wil juis keer dat Wout daai fout maak. Niks fout met daai TMR kruishaar nie, maar as 'n ou lang afstande gaan speel, soek jy jou kruishaar en turrets in dieselfde formaat.![]()
Wil maar net probeer sinspeel op die besige kruis vs die skoon kruis, die kruis en die turets gaan moet met mekaar praat as jy nie 'n rangefinder gaan gebruik om jou verstellings in te sleutel voor die skoot nie
Mooiloop
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7548
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Keuse van Langafstand geweer/kaliber
Marc
Geluk met die goeie nuus! Geniet hom my maat! Laat hy daar veeeeeeeeeeer praat!
Groetnis
Wout
Geluk met die goeie nuus! Geniet hom my maat! Laat hy daar veeeeeeeeeeer praat!
Groetnis
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Keuse van Langafstand geweer/kaliber
Dankie WoutWouter Roets wrote: Marc
Geluk met die goeie nuus! Geniet hom my maat! Laat hy daar veeeeeeeeeeer praat!
Groetnis
Wout
Ek gaan nou weer begin skool gaan, maar magtag gaan ek dit die keer geniet
Jy is ook al goed op dreef hier, lyk my ons druk al die deksel toe, dan moet nog net die knippe vang
Mooiloop
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7548
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Keuse van Langafstand geweer/kaliber
Marc
Hou vir my n stoel langs jou oop! Hierdie keer moet ons probeer voor in die klas sit. Die agter in die klas sit het laas nie vir my gewerk nie!
Groetnis
Wout
Hou vir my n stoel langs jou oop! Hierdie keer moet ons probeer voor in die klas sit. Die agter in die klas sit het laas nie vir my gewerk nie!
Groetnis
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Keuse van Langafstand geweer/kaliber
Heheeehehee

" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Keuse van Langafstand geweer/kaliber
Manne wat gebeur hier

Ek wag in spanning om nuus te hoor