Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
Dis korrek ja Oom Kassie het dit ook mooi verduidelik in die Sa jagters. Ek het net 200m gehad maar dit gee my nogsteeds n indikasie watse lading om te gooi. En dis net n 110gr koeltjie en die menslike faktor wat nog groter word op 300m