Page 3 of 3
Re: Huntex Kaap 2013 - The Final Countdown - Safari & Outdoo
Posted: Thu Sep 26, 2013 6:58 am
by Marc
Geluk Willem, Klink my dit was n reuse sukses !
Ek weet van twee 338 LM's wat nuwe huis gekry het. Een Savage en een Steyr

nou moet daai 38 3006 manne wyd kyk ! Een van die dae is 338 komponente goedkoper as 308 sin

Re: Huntex Kaap 2013 - The Final Countdown - Safari & Outdoo
Posted: Thu Sep 26, 2013 7:12 am
by VdWalt
Gelukkig was die Huntex in die Kaap - my kaarte trek nog swaar na die een hier.
EK kyk met lekker laaang oe na daai 338WM Savage wat in die Wildland tydskrif is.....
Re: Huntex Kaap 2013 - The Final Countdown - Safari & Outdoo
Posted: Thu Sep 26, 2013 9:07 am
by Celesti@NiteCoreSA
Hey baie dankie vir al die manne wat kom inloer het by ons stalletjie, dit was so lekker om julle almal te ontmoet het:-)