Huntex Kaap 2013 - The Final Countdown - Safari & Outdoor
-
immelmanw

More Manne en Dames
Die tyd is amper hier vir Huntex Kaap, in die agtergrong werk ons hard om vir die jagterspubliek n klas jagskou aan te bied. Ek glo die sukses kom van beide kante, ons as handelaars moet vir julle "regte" specials gee en julle moet die skou bywoon! Saam kan ons dan bou aan n groot volhoudbare jagskou in die Wes Kaap.
Ek sal oor die volgende paar dae so paar "teasers" opsit, dalk oortuig dit die manne wat nog getwyfel het oor die skou om dit wel by te woon!
Uit die aard van die saak wil n man nie 3 dae voor die skou al die specials verkondig nie.......
maar kom ons begin met die "old faithfull" Zeiss Duralyt 3-12x50 weer teen R8500. Ek het gister so bietjie rondgebel, ons normale prys is op R9500. Meeste handelaars is oor die R10000.00. Daar is so een of twee wat dit goedkoper adverteer as R9500 maar het nie voorraad nie! Ons neem 80 Zeiss Duralyt 3-12x50 teleskope skou toe teen R8500.00. Ek kan met redelike sekerheid se, ek dink nie die mark sal gou weer die prys sien nie.
Tot later.....

- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Huntex Kaap 2013 - The Final Countdown - Safari & Outdoo
Ons sal verseker kom kyk!!
-
birklec
- Sr. Member

- Posts: 369
- Joined: Sun Oct 14, 2012 8:02 pm
Re: Huntex Kaap 2013 - The Final Countdown - Safari & Outdoo
Enige specials op gewere? 
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Huntex Kaap 2013 - The Final Countdown - Safari & Outdoo
Prentjies Willem, prentjies 
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
-
Matt
- Jr. Member

- Posts: 53
- Joined: Fri Jul 13, 2012 11:21 am
Re: Huntex Kaap 2013 - The Final Countdown - Safari & Outdoo
Manne, dis nie lekker nie, ek kan nie by Huntex uitkom nie. Ek sit nog by die werk.
Die voordeel is nou hoef ek nie vir Mamma te verduidelik waar die maand se salaris heen is nie.
Almal wat daar gaan draai, geniet Huntex 2013.

RV
- Sr. Member

- Posts: 273
- Joined: Sat Apr 14, 2012 5:54 pm
Re: Huntex Kaap 2013 - The Final Countdown - Safari & Outdoo
Kom kyk bietjie by Die Kooperasie se stalletjie no 7 wat kos die Zeiss scopes daar
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: Huntex Kaap 2013 - The Final Countdown - Safari & Outdoo
"Specials" is ook my doodsteek!!!! Bly die Huntex is te ver vir my!!??
-
immelmanw
Re: Huntex Kaap 2013 - The Final Countdown - Safari & Outdoo
Se maar.......die mense kom van ver.......RV wrote:Kom kyk bietjie by Die Kooperasie se stalletjie no 7 wat kos die Zeiss scopes daar
-
immelmanw
Re: Huntex Kaap 2013 - The Final Countdown - Safari & Outdoo
Right Manne.........net vir julle.
Swarovski Z3 3-9x36 R9000
Swarovski Z3 4-12x50 BRX R11500
Schmidt & Bender Zenith 3-12x50 R13000
Bushnell Elite 6500 2.5-16x42 R8000
Nikon Fieldmaster 3-9x40 (selfde klas as VX2 Leupold) R1900......(yip, dit is korrek)
Bushnell 1 Mile Arc 10x42 Rangefinder Binocular R12500.00
Maar dan hou ons die beste tot laaste....................to be continued.
Tikka T3 Hunter 30-06 Springfield R13..............
Tikka T3 Guerilla Laminated Stock 243 Win R13............
CZ P07 Duty Pistool R6300
CZ 550 30-06 Springfield De Lux R11000

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: Huntex Kaap 2013 - The Final Countdown - Safari & Outdoo
Dis nou wat mens "specials" noem! Ek hipper venteleer nou sommer! Nee my magtig sal nie vanaand kan slaap nie!!??
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Huntex Kaap 2013 - The Final Countdown - Safari & Outdoo
Dis mos nou hoe n special moet lyk, manne kan maar note vat
Toe ek CZ 550 en R11k sien het ek amper in my koffie verstik, dankie tog dis nie die 416 Rigby nie
Toe ek CZ 550 en R11k sien het ek amper in my koffie verstik, dankie tog dis nie die 416 Rigby nie
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: Huntex Kaap 2013 - The Final Countdown - Safari & Outdoo
maat, dan was my naam al op hom! al moes ek huistoe stap!Marc wrote:Dis mos nou hoe n special moet lyk, manne kan maar note vat![]()
Toe ek CZ 550 en R11k sien het ek amper in my koffie verstik, dankie tog dis nie die 416 Rigby nie
HOU HOM DAAI DIKTE
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Huntex Kaap 2013 - The Final Countdown - Safari & Outdoo
Mag ons nie bie nie? 
-
RV
- Sr. Member

- Posts: 273
- Joined: Sat Apr 14, 2012 5:54 pm
Re: Huntex Kaap 2013 - The Final Countdown - Safari & Outdoo
Die Kooperasie
CZ 550 6.5x55 R9555
CZ 550 7x64 net meer as R10000
Sabatti 9.3x62 R7850
Sabatti 458 win R7850 (slegs een beskikbaar)

Die manne like maar die 30-06 en 243 gewere hier in die Kaap!RV wrote:Die Kooperasie
CZ 550 6.5x55 R9555
CZ 550 7x64 net meer as R10000
Sabatti 9.3x62 R7850
Sabatti 458 win R7850 (slegs een beskikbaar)
Wat is die Sabatti?
-
RV
- Sr. Member

- Posts: 273
- Joined: Sat Apr 14, 2012 5:54 pm
Re: Huntex Kaap 2013 - The Final Countdown - Safari & Outdoo
Het 243 CZ ook, 30-06 ongelukkig klaar uitverkoop was R10500.
Kom kyk maar by stal 7 hoe lyk n Sabatti
Kom kyk maar by stal 7 hoe lyk n Sabatti
-
immelmanw
Re: Huntex Kaap 2013 - The Final Countdown - Safari & Outdoo
Is dit n sort motor....?RV wrote:Het 243 CZ ook, 30-06 ongelukkig klaar uitverkoop was R10500.
Kom kyk maar by stal 7 hoe lyk n Sabatti
Ek spot net, sal kom bladskud! Sien uit na Huntex!
-
RV
- Sr. Member

- Posts: 273
- Joined: Sat Apr 14, 2012 5:54 pm
Re: Huntex Kaap 2013 - The Final Countdown - Safari & Outdoo
Ek hoop almal voldoen aan jou versoek dat ons vir die manne specials kan gee om die Kaapse Huntex volhoubaar te maak.
-
immelmanw
Re: Huntex Kaap 2013 - The Final Countdown - Safari & Outdoo
Met Humansdorp Ko-op op die skou sal die manne verseker specials kry! Hulle kan vir n kort rukkie goed teen cost koop......RV wrote:Ek hoop almal voldoen aan jou versoek dat ons vir die manne specials kan gee om die Kaapse Huntex volhoubaar te maak.
Gaan julle dam genoeg Howas he? Wat is die prys R5999? of R5500?
Kom maak n draai, sal graag julle manne wil ontmoet.
Groete
Willem Immelman
-
immelmanw
Re: Huntex Kaap 2013 - The Final Countdown - Safari & Outdoo
OK, die laaste een, die res hou ons maar vir Huntex Kaap. Stalletjie 49, SAAL 3
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Huntex Kaap 2013 - The Final Countdown - Safari & Outdoo
Jy ookcassie_calvinia wrote:maat, dan was my naam al op hom! al moes ek huistoe stap!Marc wrote:Dis mos nou hoe n special moet lyk, manne kan maar note vat![]()
Toe ek CZ 550 en R11k sien het ek amper in my koffie verstik, dankie tog dis nie die 416 Rigby nie
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8009
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Huntex Kaap 2013 - The Final Countdown - Safari & Outdoo
Wanneer begin en eindig Huntex?
Willem, gaan die winkel ook oop wees en die specials aanbied?

- Hilux01
- Hero Member

- Posts: 1214
- Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm
Re: Huntex Kaap 2013 - The Final Countdown - Safari & Outdoo
RV
Daai is sommer baie goeie pryse
Ek een van daai 9.3 Sabatti Rover 870 en ek dink dis groot waarde vir geld, ruil myne vir niks
Geniet dit manne net jammer die skou is so veeeeeeeer

Henk van der Walt
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3126
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Huntex Kaap 2013 - The Final Countdown - Safari & Outdoo
Google huntex Kaap. Dis vanaf die 21ste tot 24ste van 9:00-17:00. Eks amper daar sal saterdag daar aankom, het al my bankaarte saamgebring. 