Page 3 of 3
Re: Bool Smuts begin alweer
Posted: Fri Jun 20, 2014 6:16 pm
by Cobus(Cobb)
Vir hoe lank is jy ge ban op sy goed op fb...hyt my verban toe ek vrae gevra het waarvan hy nie gehou het nie..
Re: Bool Smuts begin alweer
Posted: Fri Jun 20, 2014 6:26 pm
by pieter h
Cobus dalk as jy hom omverskoning vra.
Re: Bool Smuts begin alweer
Posted: Wed Jul 30, 2014 3:06 pm
by Piet Pille
.........vatso!
Re: Bool Smuts begin alweer
Posted: Wed Jul 30, 2014 5:52 pm
by JopieFourie
Gaan koop nou 'n bottletjie wyn en gaan bederf jou vrou, dan iriteer jy niemand verder nie...
Miskien is dit juis die ding, hy sukkel met die "bederf"gedeelte agv. sekere te-"kort"-kominge!

Re: Bool Smuts begin alweer
Posted: Thu Jul 31, 2014 10:20 pm
by JK
Die Bool maak seker baie geld uit die groenes, die dat hy aanhou met die str@nt.