Bool Smuts begin alweer
- Termiet
- Newbie

- Posts: 37
- Joined: Fri Dec 11, 2009 12:53 pm
Bool Smuts begin alweer
Manne, gaan kyk bietjie op die Getaway web blad en dit selfs in die boek vir die maand ook. Bool Smuts alweer besig met sy streke om ons gatte toe te stop. 'n Mens kan op die web blad onder die artikel iets se daaroor. Ek sien daar paar manne wat se dat van daai foto's gesteel is en nie waar is nie. Ek wil net julle laat weet want daai man piss my af by die dag.
Die boesmans se mos ons kom terug na ons dood as 'n dier........ek wens Bool kom terug as 'n jakkals want hy is een.............sommer voor die loop inbeweeg.

-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Bool Smuts begin alweer
Lees dit hier: http://www.getaway.co.za/environment/co ... th-africa/
Aim small, miss small
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Bool Smuts begin alweer
Dankie Eugene
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Re: Bool Smuts begin alweer
Bool is 'n baie goeie bemarker. Bemarking weet ons is 'n gewetenlose wereld, die fotos is na bewering gesteel deur Bool en die foto met die Bruin Hyena op is glo nie eers in ons land geneem nie, maar in Namibië waar hulle wel geskiet mag word-dus uit en uit mis-informasie. Landmark Foundation word gefonds deur skenkings. Ek sal geen skenking aan 'n organisasie maak as hulle steel en onwaarhede verkondig nie. Hoe kan Getaway so 'n artikel plaas met gesteelde en mis-informasie? As Getaway dit nie regstel nie is hy ook van nou af van my boekrak af. Al is dit 'n nie winsgewende organisasie wonder ek of hy ook gratis sy dienste lewer vir die organisasie......
Ek kan aan soveel ander gebiede dink waarop hulle (Landmark Foundation) ernstig kan fokus en regtig 'n verskil maak aan die natuurlewe, en bewaring kan afdwing, maar sensasie verkoop nog altyd goed. Is hulle doel dan nou om die natuur te bewaar of om geld in te samel, ek verstaan nie so mooi nie.
Dis gevaarlik om te krap waar dit nie regtig jeuk nie, veral nie aan 'n onskuldige boer en sy skape nie. As Bool so aangaan word hy sommer binnekort in die publiek se oë ongeloofwaardig, "give him rope"- hy is besig om homself op te hang. Hy moet eenvoudig ontbloot word.
J1

Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: Bool Smuts begin alweer
Dis maklik. Die jakkalsjagters sal ophou jakkalse en ander ongediertes skiet as Bool se stigting elke boer se skade 100% sal vergoed.
Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)

martinf
- Sr. Member

- Posts: 292
- Joined: Tue Jul 12, 2011 10:10 am
Re: Bool Smuts begin alweer
Gee hul gas.
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: Bool Smuts begin alweer
daai man is mal.
hy weet mos nou al, hoe slegter hy die boere se, hoe meer $$$ rol in vir sy nuwe range rover(seker sonder seats, want hul seats kom mos van dooie beeste af).
so hy gaan ons nog sleg se dat dit bars.
of dit nou in ons land is of nie, hy worry nie, daai misinformasie foto is alweer geld in sy sak.

HOU HOM DAAI DIKTE
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Bool Smuts begin alweer
Het so bietjie gaan lees - die manne gee hom gas hoor, dink hy moet bietjie wakker skrik
-
Tallies
- Jr. Member

- Posts: 87
- Joined: Sat Aug 18, 2012 10:04 pm
Re: Bool Smuts begin alweer
Kerels ek boer self en op my inkomstestaat is daar geen bydra van die jakke nie.So daar is ook nie plek vir hulle in my boerdery nie.Maar ek wil 'n klip in die bos gooi.Is ons(jagters/boere) nie deels verantwoordelik vir die gemors wat Bool kwytraak nie.My stelling is: as daar nie foto's is nie het hy nie bewyse nie!
Ek vra mooi.Moet asb nie julle trofee's aan die trallies hang en voor die koperasie stilhou dat almal dit kan sien nie,die jakke aan die drade ophang vir die wereld dit moet sien nie en die foto's links en regs op sosiale media plaas nie.Ek wil so ver gaan om die moderators te vra om die foto's op die forum te vebied.
Twee weke gelede was daar 'n kursus waar die RPO(rooivleisprodusente organisasie) en NWKV(nasionale wolkwekers vereniging) betrokke was wat gehandel het oor ongediertebeheer.Op die kurses is gepleit juis oor die foto's wat in die "groenes" se hande beland(onwetend), wat meer skade veroorsaak as wat dit goed doen.
Dit het op 'n stadium so ver gegaan dat die 4 groot kettingwinkels 'n vergadering bele het met die RPO om te protesteer teen die manier van jag van ongediertes.
Onthou jou jagplek(speelplek) is op die boer se grond,respekteer hom en dink aan die gevolge van jou optrede.
Groete

- Bulvegter
- Full Member

- Posts: 238
- Joined: Mon Feb 18, 2013 2:10 pm
Re: Bool Smuts begin alweer
Ek stem saam.Tallies wrote:Kerels ek boer self en op my inkomstestaat is daar geen bydra van die jakke nie.So daar is ook nie plek vir hulle in my boerdery nie.Maar ek wil 'n klip in die bos gooi.Is ons(jagters/boere) nie deels verantwoordelik vir die gemors wat Bool kwytraak nie.My stelling is: as daar nie foto's is nie het hy nie bewyse nie!
Ek vra mooi.Moet asb nie julle trofee's aan die trallies hang en voor die koperasie stilhou dat almal dit kan sien nie,die jakke aan die drade ophang vir die wereld dit moet sien nie en die foto's links en regs op sosiale media plaas nie.Ek wil so ver gaan om die moderators te vra om die foto's op die forum te vebied.
Twee weke gelede was daar 'n kursus waar die RPO(rooivleisprodusente organisasie) en NWKV(nasionale wolkwekers vereniging) betrokke was wat gehandel het oor ongediertebeheer.Op die kurses is gepleit juis oor die foto's wat in die "groenes" se hande beland(onwetend), wat meer skade veroorsaak as wat dit goed doen.
Dit het op 'n stadium so ver gegaan dat die 4 groot kettingwinkels 'n vergadering bele het met die RPO om te protesteer teen die manier van jag van ongediertes.
Onthou jou jagplek(speelplek) is op die boer se grond,respekteer hom en dink aan die gevolge van jou optrede.
Groete
Tallies
-
Boskamper
- Full Member

- Posts: 212
- Joined: Sat Nov 09, 2013 5:50 am
Re: Bool Smuts begin alweer
Waarheid oor die foto's, en dis ongelukkig so dat die groen ouens ons eie foto teen ons kan gebruik.
Gebruik maar die wysheid waarmee Tallies ons vermaan.

Mooiloop met skerp oge en spits ore
Se sommer Nico
Llama 38 spesialtjie
WP (Province) Stormers
kyk waar staan die Beker
Se sommer Nico
Llama 38 spesialtjie
WP (Province) Stormers
kyk waar staan die Beker
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: Bool Smuts begin alweer
bool weet hoe sukkel ons met jakkalse. hy weet die problem raak net erger. dan sal hy wragtag se die goed gaan uitsterf!
HOU HOM DAAI DIKTE
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Bool Smuts begin alweer
Help nie almal kla hier nie.Gaan los n "comment" daar,baie mense lees Getaway.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- Geno
- Administrator

- Posts: 13645
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Bool Smuts begin alweer
Tallies wrote:Kerels ek boer self en op my inkomstestaat is daar geen bydra van die jakke nie.So daar is ook nie plek vir hulle in my boerdery nie.Maar ek wil 'n klip in die bos gooi.Is ons(jagters/boere) nie deels verantwoordelik vir die gemors wat Bool kwytraak nie.My stelling is: as daar nie foto's is nie het hy nie bewyse nie!
Ek vra mooi.Moet asb nie julle trofee's aan die trallies hang en voor die koperasie stilhou dat almal dit kan sien nie,die jakke aan die drade ophang vir die wereld dit moet sien nie en die foto's links en regs op sosiale media plaas nie.Ek wil so ver gaan om die moderators te vra om die foto's op die forum te vebied.
Twee weke gelede was daar 'n kursus waar die RPO(rooivleisprodusente organisasie) en NWKV(nasionale wolkwekers vereniging) betrokke was wat gehandel het oor ongediertebeheer.Op die kurses is gepleit juis oor die foto's wat in die "groenes" se hande beland(onwetend), wat meer skade veroorsaak as wat dit goed doen.
Dit het op 'n stadium so ver gegaan dat die 4 groot kettingwinkels 'n vergadering bele het met die RPO om te protesteer teen die manier van jag van ongediertes.
Onthou jou jagplek(speelplek) is op die boer se grond,respekteer hom en dink aan die gevolge van jou optrede.
Groete
Tallies
Hoekom moet ons nie fotos neem van iets wat ons wettiglik, vir die beskerming van vee, wild en kleinwild doen?
Dit net om nie die liberale af te pi$ nie?
Wanneer gaan ons ophou jammer voel oor dit wat ons doen, as ons weet ons doen die regte ding?
Sodra jy voel jy moenie wys wat jy doen nie, net om ander partye tevrede te stel, het hulle alreeds gewen.
Goed, beter, 6millimeter!
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Bool Smuts begin alweer
Ek wil tog hier saam met Geno stem! Ek is een van die ouens wat bepleit het dat grusame jagfotos met uitpop oë en erg baie bloed, nie op die sosiale media soos facebook geplaas moet word nie, want dit kan ander mense moontlik ontstel. Ek dink egter ook dat die fotos wat veral deur G&G geplaas word, net 'n tentoonstelling van hulle sukses is en dat alles daarop wettig gedoen is en daarom is daar geen rede om skaam te voel of dit weg te steek nie.Geno wrote:Tallies wrote:Kerels ek boer self en op my inkomstestaat is daar geen bydra van die jakke nie.So daar is ook nie plek vir hulle in my boerdery nie.Maar ek wil 'n klip in die bos gooi.Is ons(jagters/boere) nie deels verantwoordelik vir die gemors wat Bool kwytraak nie.My stelling is: as daar nie foto's is nie het hy nie bewyse nie!
Ek vra mooi.Moet asb nie julle trofee's aan die trallies hang en voor die koperasie stilhou dat almal dit kan sien nie,die jakke aan die drade ophang vir die wereld dit moet sien nie en die foto's links en regs op sosiale media plaas nie.Ek wil so ver gaan om die moderators te vra om die foto's op die forum te vebied.
Twee weke gelede was daar 'n kursus waar die RPO(rooivleisprodusente organisasie) en NWKV(nasionale wolkwekers vereniging) betrokke was wat gehandel het oor ongediertebeheer.Op die kurses is gepleit juis oor die foto's wat in die "groenes" se hande beland(onwetend), wat meer skade veroorsaak as wat dit goed doen.
Dit het op 'n stadium so ver gegaan dat die 4 groot kettingwinkels 'n vergadering bele het met die RPO om te protesteer teen die manier van jag van ongediertes.
Onthou jou jagplek(speelplek) is op die boer se grond,respekteer hom en dink aan die gevolge van jou optrede.
Groete
Tallies
Hoekom moet ons nie fotos neem van iets wat ons wettiglik, vir die beskerming van vee, wild en kleinwild doen?
Dit net om nie die liberale af te pi$ nie?
Wanneer gaan ons ophou jammer voel oor dit wat ons doen, as ons weet ons doen die regte ding?
Sodra jy voel jy moenie wys wat jy doen nie, net om ander partye tevrede te stel, het hulle alreeds gewen.
Ek dink natuurlik ons moet baie meer fotos van verskeurde skape en bokke op die sosiale media plaas op alle plekke waar Bool en sy trawante besig is. Ek is van oordeel dat jakkalse baie beter daaraan af is met een loodpil, as die skaap of bok wat basies lewend gevreet word....
Miskien sal dit mense se koppe bietjie swaai!
Aim small, miss small
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: Bool Smuts begin alweer
geno
ek stem saam.
hul loop en raas, en dreig. maar...bv pick 'n pay, wat is hulle wins uit vleis? miljoene!
hul sal nooit vleis boikort nie, want hul verloor miljoene.
so, ou bool, en sy rooinek tjommies kan maar raas. vee jou af aan hul, en post jou fotos.
en, al verban hul jakkalsjag, sal middelpos se polisie nog vir my ry ook saans. niks wat 'n slagding nie kan regmaak nie

jamalley
- Hero Member

- Posts: 630
- Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm
Re: Bool Smuts begin alweer
Ek stem saam oor die plasing van fotos op elektroniese media, wat teen ons gebruik word, maar kan nie met die "boolshit", wat die man verkondig saamstem nie.
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: Bool Smuts begin alweer
Niemand mag mos 'n foto van jou gebruik sonder jou toestemming nie ?
-
Mac
- Hero Member

- Posts: 1172
- Joined: Thu Apr 16, 2009 3:47 pm
Re: Bool Smuts begin alweer
Iets teen ons rooinekke Cassie? Of leef jy nog in die voortrekker eraen sy rooinek tjommies
Occasionally mistaken for a responsible adult
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: Bool Smuts begin alweer
ai tog! oom weet wat ek bedoel! sorryMac wrote:Iets teen ons rooinekke Cassie? Of leef jy nog in die voortrekker eraen sy rooinek tjommies
HOU HOM DAAI DIKTE
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Bool Smuts begin alweer
Die foto-ding op Facebook bv. is walglik. En dis nie soseer net ongediertes nie, maar wild ook. Dis net bloed en derms waar jy kyk. Ek het juis om daardie rede daardie forums verlaat.
Ek het 2 moontlike oplossings:
1. Maak die ongediertedeel net vir lede.
2. Plaas oral op die sosiale media fotos van alle vee wat vermink is.

- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Bool Smuts begin alweer
Stem ook saam met Oom Geno.Die goed word wettig gedoen so niemand hoef enige iets weg te steek nie.Dit is tyd dat jagters ook wys hul is trots op wat hul doen.Geno wrote:Tallies wrote:Kerels ek boer self en op my inkomstestaat is daar geen bydra van die jakke nie.So daar is ook nie plek vir hulle in my boerdery nie.Maar ek wil 'n klip in die bos gooi.Is ons(jagters/boere) nie deels verantwoordelik vir die gemors wat Bool kwytraak nie.My stelling is: as daar nie foto's is nie het hy nie bewyse nie!
Ek vra mooi.Moet asb nie julle trofee's aan die trallies hang en voor die koperasie stilhou dat almal dit kan sien nie,die jakke aan die drade ophang vir die wereld dit moet sien nie en die foto's links en regs op sosiale media plaas nie.Ek wil so ver gaan om die moderators te vra om die foto's op die forum te vebied.
Twee weke gelede was daar 'n kursus waar die RPO(rooivleisprodusente organisasie) en NWKV(nasionale wolkwekers vereniging) betrokke was wat gehandel het oor ongediertebeheer.Op die kurses is gepleit juis oor die foto's wat in die "groenes" se hande beland(onwetend), wat meer skade veroorsaak as wat dit goed doen.
Dit het op 'n stadium so ver gegaan dat die 4 groot kettingwinkels 'n vergadering bele het met die RPO om te protesteer teen die manier van jag van ongediertes.
Onthou jou jagplek(speelplek) is op die boer se grond,respekteer hom en dink aan die gevolge van jou optrede.
Groete
Tallies
Hoekom moet ons nie fotos neem van iets wat ons wettiglik, vir die beskerming van vee, wild en kleinwild doen?
Dit net om nie die liberale af te pi$ nie?
Wanneer gaan ons ophou jammer voel oor dit wat ons doen, as ons weet ons doen die regte ding?
Sodra jy voel jy moenie wys wat jy doen nie, net om ander partye tevrede te stel, het hulle alreeds gewen.
Sit net n "watermark" op jou foto soos wat G&G doen dan 1.11.1 daai man as hy jou goed gebruik.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Re: Bool Smuts begin alweer
Die watermark idee sal beslis werk, goeie plan. Sit 'n ordentlike een op, dis nie te moeilik om 'n kleintjie te verwyder met photoshop nie.
J1
J1
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Bool Smuts begin alweer
Jake1 wrote:Die watermark idee sal beslis werk, goeie plan. Sit 'n ordentlike een op, dis nie te moeilik om 'n kleintjie te verwyder met photoshop nie.
J1
Tegnies het jy nie eers n watermark nodig op n foto nie...
maar as iemand dit verwder sonder dat jy daar van weet is dit net bq makliker om hom te piets."All photos are copyrighted the minute they're created, whether the photographer takes steps to protect the image or not. These rights are international by agreement, treaty and the Berne Convention. The copyright is the exclusive property of the "author", artist, or photographer."
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Re: Bool Smuts begin alweer
Oblivious ja, tegnies het jy nie een nodig nie, maar 'n ou sal 2 keer dink voor hy jou foto steel as hy 'n watermark op het.
J1
J1