Johnnie, ek wonder hoeveel manne het al jou vliegie op die skerm probeer dooddruk! Ek het so pas! Nou lekker vir myself gelag!Johnnie De Wet wrote:Is daar iemand wat al 400 000km met so chip gedoen het?
Voor en nadele van n Racing Chip op n voertuig.
- Johan7
- Full Member

- Posts: 226
- Joined: Thu Jul 10, 2014 2:47 pm
Re: Voor en nadele van n Racing Chip op n voertuig.
Last edited by Johan7 on Tue May 02, 2017 10:00 am, edited 1 time in total.
" Someone once asked me if I had a favorite distance. My answer was easy: The closer the better" - Chris Kyle, American Sniper
- GERT vd M
- Hero Member

- Posts: 650
- Joined: Sat Apr 09, 2011 3:12 pm
Re: Voor en nadele van n Racing Chip op n voertuig.
Wie in Vaaldriehoek, Vereeniging doen die race chip asb. OP n 2000 model Toyota 3L KZTE. (is dit aan te beveel, 250,000km)
GROETNIS
GERT.
GROETNIS
GERT.
Last edited by GERT vd M on Sun Apr 30, 2017 3:00 pm, edited 1 time in total.
.338-06 improved (VERKOOP) 7x64 brenn./ 6mm Musgr. BSA P14(VERKOOP)/
12Br s\s brno. /.22 Mauser Oberndorf./ 9mm P Glock gen 3./ Windbuks./ Kettie
12Br s\s brno. /.22 Mauser Oberndorf./ 9mm P Glock gen 3./ Windbuks./ Kettie
- Meteor
- Full Member

- Posts: 239
- Joined: Sat Nov 30, 2013 7:17 pm
Re: Voor en nadele van n Racing Chip op n voertuig.
Se-nou jy het n kar wat klaar high-performance geklasifiseer is, gaan die Racechip hom ook help en in watter manier?
Ek wil grag weet want ek glo die vinnige BMW wat my pa ry is sekerlik klaar waar hy moet wees of hoe?
Ek wil grag weet want ek glo die vinnige BMW wat my pa ry is sekerlik klaar waar hy moet wees of hoe?
Alles wat die moeite werd is vat tyd en tyd kan nie verdeel word
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7568
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Voor en nadele van n Racing Chip op n voertuig.
Meteor
Ja hy sal selfs vir die voertuie met hoe syfers help. Gaan kyk gerus na hulle webtuiste om te sien wat se verbeterings verwag kan word.
Groetnis
Wouter
Ja hy sal selfs vir die voertuie met hoe syfers help. Gaan kyk gerus na hulle webtuiste om te sien wat se verbeterings verwag kan word.
Groetnis
Wouter
- Wielie Waps
- Hero Member

- Posts: 869
- Joined: Sat Sep 26, 2009 9:31 am
Re: Voor en nadele van n Racing Chip op n voertuig.
Ek sien julle praat meestal van diesel of TD tipe voertuie.
Ek het 'n 2006 2.7 VVTI Toyota en soos almal seker weet sien hy 'n petrolpomp as die KFC van karre.
Sal 'n chip brandstof verbruik verbeter en so bietjie meer krag voorsien. Dit gaan vir my meer oor brandstof verbruik as krag lewering.

- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: Voor en nadele van n Racing Chip op n voertuig.
n "Racing chip" vir meer krag, gaan jy meer brandstof benodig en as jy hom inhet gaan jy nou en dan wil sien wat gebeurWielie Waps wrote:Ek sien julle praat meestal van diesel of TD tipe voertuie.
Ek het 'n 2006 2.7 VVTI Toyota en soos almal seker weet sien hy 'n petrolpomp as die KFC van karre.
Sal 'n chip brandstof verbruik verbeter en so bietjie meer krag voorsien. Dit gaan vir my meer oor brandstof verbruik as krag lewering.
as jy jou voet neersit.
Dan gaan jy nog by n Burger King ook moet indraai.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Voor en nadele van n Racing Chip op n voertuig.
ek het n 2.7 op n stadium gehad wat ek laat chip het. as die persoon wat dit doen sy storie ken maak dit n groot verskil.Wielie Waps wrote:Ek sien julle praat meestal van diesel of TD tipe voertuie.
Ek het 'n 2006 2.7 VVTI Toyota en soos almal seker weet sien hy 'n petrolpomp as die KFC van karre.
Sal 'n chip brandstof verbruik verbeter en so bietjie meer krag voorsien. Dit gaan vir my meer oor brandstof verbruik as krag lewering.
avg van 8.5km/l gekry teen 120km/h
Sent from my SM-G900F using Tapatalk
- Jurgen Visser
- Hero Member

- Posts: 815
- Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm
Re: Voor en nadele van n Racing Chip op n voertuig.
Dit is sso ja , myne ingesit , maar is net die eerste week wat jy die ekstra krag so wil voel , daarna ry jy normaal , onthou net nou ry jy lang pad , jou voet is ligter op daai petrol pedaal , want die bakkie loop maklikker , nee wat my bakkie is nou ligter op brandstof en het daai ekstra krag as jy die vier trokke op die karoo N1 moet verby gaan , chip hom manne , soos wouter se , moet net nie uit speks uitgaan nieHeinz Petersen wrote:n "Racing chip" vir meer krag, gaan jy meer brandstof benodig en as jy hom inhet gaan jy nou en dan wil sien wat gebeurWielie Waps wrote:Ek sien julle praat meestal van diesel of TD tipe voertuie.
Ek het 'n 2006 2.7 VVTI Toyota en soos almal seker weet sien hy 'n petrolpomp as die KFC van karre.
Sal 'n chip brandstof verbruik verbeter en so bietjie meer krag voorsien. Dit gaan vir my meer oor brandstof verbruik as krag lewering.
as jy jou voet neersit.
Dan gaan jy nog by n Burger King ook moet indraai.
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE
Die lewe is te kort om nors te wees
Die lewe is te kort om nors te wees
-
Harambe
- Hero Member

- Posts: 681
- Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm
Re: Voor en nadele van n Racing Chip op n voertuig.
Ek doen "mapping" op Subarus vir 'n paar ekstra Rande. Ter opsomming: 'n chip of 'n "remap" van die ECU is beslis die moeite werd. Die vervaardiger probeer almal gelukkig hou, so die sagteware is so geskryf dat jy goeie petrolverbruik het, 'n egalige "torque curve" en 'n matige versnelling. Wat ek kan doen is om daai turbotjie harder te laat werk (bv die TD04 kan lag-lag teen 1bar druk werk, maar in die WRX werk hy net teen 0.8bar en in die Forester XT teen 0.7bar). Standaard verwek my Forester XT se enjin so 169kW/360Nm aan die bokant. Ek kan, sonder om buite die perke te beweeg, dit tot by 192kW/400Nm bring, maar die beste van alles is ek worry nie oor 'n egalige torque kurwe nie, so ek tel omtrent 40kW hier by 3000rpm tot 4000rpm op. Dit maak een MOEWIESE verskil want dis waar jy meeste van die tyd krag nodig het vir verbysteek en sulke goed. En die brandstofverbruik is effe beter onder ligte las want ek kan die "ignition timing" optimaliseer en sodoende die meeste verrigting moontlik uit elke druppeltjie petrol haal sonder om knock te kry. Maar as jy jou voet neersit, gaan hy effe swaarder wees, want ek vra mos nou vir meer petrol en lug om daai ekstra 30 to 40 kilowatt te haal.
Is dit die moeite werd? Definitief. Is dit skadelik? Net as jy oorboord gaan. Jy kan met liefde 'n chip en 'n kezos laat doen en nie hoef te komkommer oor goeters wat breek nie. Die ouens wat probleme optel is die ouens wat groter turbos opsit en karre laat sak en sodoende buite die veilige parameters beweeg.

Of so iets
- Jurgen Visser
- Hero Member

- Posts: 815
- Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm
Re: Voor en nadele van n Racing Chip op n voertuig.
Stem , terloops , waar in Kaapstad is jy , ek nou wel die chip op my D-teq izuzu gesit , maar wil hom graag laat mapHarambe wrote:Ek doen "mapping" op Subarus vir 'n paar ekstra Rande. Ter opsomming: 'n chip of 'n "remap" van die ECU is beslis die moeite werd. Die vervaardiger probeer almal gelukkig hou, so die sagteware is so geskryf dat jy goeie petrolverbruik het, 'n egalige "torque curve" en 'n matige versnelling. Wat ek kan doen is om daai turbotjie harder te laat werk (bv die TD04 kan lag-lag teen 1bar druk werk, maar in die WRX werk hy net teen 0.8bar en in die Forester XT teen 0.7bar). Standaard verwek my Forester XT se enjin so 169kW/360Nm aan die bokant. Ek kan, sonder om buite die perke te beweeg, dit tot by 192kW/400Nm bring, maar die beste van alles is ek worry nie oor 'n egalige torque kurwe nie, so ek tel omtrent 40kW hier by 3000rpm tot 4000rpm op. Dit maak een MOEWIESE verskil want dis waar jy meeste van die tyd krag nodig het vir verbysteek en sulke goed. En die brandstofverbruik is effe beter onder ligte las want ek kan die "ignition timing" optimaliseer en sodoende die meeste verrigting moontlik uit elke druppeltjie petrol haal sonder om knock te kry. Maar as jy jou voet neersit, gaan hy effe swaarder wees, want ek vra mos nou vir meer petrol en lug om daai ekstra 30 to 40 kilowatt te haal.
Is dit die moeite werd? Definitief. Is dit skadelik? Net as jy oorboord gaan. Jy kan met liefde 'n chip en 'n kezos laat doen en nie hoef te komkommer oor goeters wat breek nie. Die ouens wat probleme optel is die ouens wat groter turbos opsit en karre laat sak en sodoende buite die veilige parameters beweeg.
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE
Die lewe is te kort om nors te wees
Die lewe is te kort om nors te wees
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Voor en nadele van n Racing Chip op n voertuig.
Laat map by Kosie Swanepoel. Hy is naby jou.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
-
Harambe
- Hero Member

- Posts: 681
- Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm
Re: Voor en nadele van n Racing Chip op n voertuig.
Koos Swanepoel is die ou. Ek kan ongelukkig net Subaru en Mitsubishi Lancer's doen want ek gebruik Tactrix + EcuFlash en dis al modelle wat dit op werk.
Of so iets
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2488
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Voor en nadele van n Racing Chip op n voertuig.
Is daar iemand in Namibia wat die Racing Chip insit.
- Heinds
- Hero Member

- Posts: 787
- Joined: Thu Aug 18, 2011 2:33 pm
Re: Voor en nadele van n Racing Chip op n voertuig.
Kan iemand vir my Kosie se details stuur?joe rocket wrote:Laat map by Kosie Swanepoel. Hy is naby jou.
-
Harambe
- Hero Member

- Posts: 681
- Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm
Re: Voor en nadele van n Racing Chip op n voertuig.
KSD DevelopmentHeinds wrote:Kan iemand vir my Kosie se details stuur?joe rocket wrote:Laat map by Kosie Swanepoel. Hy is naby jou.
Address: 74 Willow Rd, Stikland Industrial, Cape Town, 7530
Hours: Open today · 8AM–5PM
Phone: 021 949 4566
Of so iets
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Voor en nadele van n Racing Chip op n voertuig.
Tuned2Race in die Paarl ry gereeld Namibie toe vir 'n ECU remap sessie. Hulle remap dan sommer so 20 voertuie op 'n slag. Kontak vir Ricker 083 451 6010. Hulle verstaan nogal van.Flip nel wrote:Is daar iemand in Namibia wat die Racing Chip insit.
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2488
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Voor en nadele van n Racing Chip op n voertuig.
Baie Dankie sal so maakruaanb wrote:Tuned2Race in die Paarl ry gereeld Namibie toe vir 'n ECU remap sessie. Hulle remap dan sommer so 20 voertuie op 'n slag. Kontak vir Ricker 083 451 6010. Hulle verstaan nogal van.Flip nel wrote:Is daar iemand in Namibia wat die Racing Chip insit.
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Voor en nadele van n Racing Chip op n voertuig.
2 van my vriende het onlangs hul ECU remaps verloor na 'n software update deur die handelaar. Die probleem is dat hulle redelik ver is van die tuner en die remaps nou weer gelaai moet word. Sommige tuners lock hul maps, maar dit veroorsaak ook dat die handelaar nie die voertuig kan herstel as dit bv. in limp mode gaan nie.
Met ECU kan jy die limiter uithaal wat jou voertuig (bakkie) se topspoed ontperk, terwyl die plug-and-plays wat ek ingehad het dit nie kan doen nie. Some you win, some you lose....
Met ECU kan jy die limiter uithaal wat jou voertuig (bakkie) se topspoed ontperk, terwyl die plug-and-plays wat ek ingehad het dit nie kan doen nie. Some you win, some you lose....
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Voor en nadele van n Racing Chip op n voertuig.
Sit net 'n duidelike instruksie op job card as voertuig ingaan. As hulle vra hoekom dan se jy net want my voertuig loop sonder probleme so moenie karring nie.
-
Harambe
- Hero Member

- Posts: 681
- Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm
Re: Voor en nadele van n Racing Chip op n voertuig.
Jy kan limp mode reset deur die battery te ontkoppel vir so 5 minute. Dit reset die ECU se geleerde waardes en enige foutkodes wat gestoor was. As die kondisie wat "limp mode" veroorsaak het nie meer teenwoordig is nie, sal limp mode weg bly totdat dit weer gebeur. NB: Jy sal weet die battery was lank genoeg ontkoppel as jou outomatiese elektriese vensters nie meer op outomaties werk nie. Maar moenie worry nie, jy het net nodig om hulle so 5 keer self heeltemal op en af te laat gaan om dit weer te laat "leer" waar die limits is.
Of so iets
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Voor en nadele van n Racing Chip op n voertuig.
Nog onder waarborg Ruaan, die handelaar doen wat die fabriek voorskryf. Hulle doen dit ook op voertuie buite waarborg indien jy nie versoek om dit nie te doen nie.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7568
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Voor en nadele van n Racing Chip op n voertuig.
Manne
Ek het verlede week SAC se nuwe Unichip Q4 laat insit op my Land Cruiser VXR. Huidig is daar nie n gelyke met die chip op die mark nie. Ek is regtig baie beindruk.
Groetnis
Wouter
Ek het verlede week SAC se nuwe Unichip Q4 laat insit op my Land Cruiser VXR. Huidig is daar nie n gelyke met die chip op die mark nie. Ek is regtig baie beindruk.
Groetnis
Wouter
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4598
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Voor en nadele van n Racing Chip op n voertuig.
Onthou om jou versekering in kennis te stel dat jou voertuig nie meer std is nie
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
-
Harambe
- Hero Member

- Posts: 681
- Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm
Re: Voor en nadele van n Racing Chip op n voertuig.
En as hulle vra, dan seg jy "dis vir beter kilometers per liter, nie vir performance nie".
Of so iets
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7568
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Voor en nadele van n Racing Chip op n voertuig.
Manne
Noudat almal hopelik klaar met hulle makelaars gepraat het, wie van julle het die nuwe Q4 Chip van SAC geinstalleer?
Groetnis
Wouter
Noudat almal hopelik klaar met hulle makelaars gepraat het, wie van julle het die nuwe Q4 Chip van SAC geinstalleer?
Groetnis
Wouter