Hierdie mooi Bul geskiet op 150m...weg gedraf gefluit, gestaan nek en kop na my gedraai..inni nek geskiet, val net daar...
Hierdie Bul seker 5 minute binne doring bos gestaan, hy het aangestap gekom uit laagte, my opgemerk en in doringbos gaan staan, en kyk vir my, ek staan in oopte, hom sien aan kom, en net daar gevries oor my skietstok...en sien net daai wit streep op sy gesig en sy twee oë...weet jy hoe lank is minute oor 'n skiet stok!!..stap hy met draf stappie uit na regs,, fluit...gaan staan doef, toe lê hy!!
Ja..bitter moeilike jag gewees met die wind wat aanhouded gewaai het het, maar het paar rooibokke en springbokke ook gekry, alles by Steytlerville
2019 Jag Fotos
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2589
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: 2019 Jag Fotos
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
Nella
- Hero Member

- Posts: 582
- Joined: Sat Aug 12, 2017 7:12 am
Re: 2019 Jag Fotos
Ek en Chrisbad kon net nie langer die geroep van die bosveld weerstaan nie...
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Just smile and wave boys 
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2318
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: 2019 Jag Fotos
2019 was so bietjie van n stil jaar vir my aangesien ek 2018 bietjie hande uitgeruk het, het egter baie tyd in die veld spandeur en baie rondgespeel met boog+handwapen plus die nuwe gunne. Hier is so paar fotos, sien meeste van die fotos is net tye groot om te laai.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
