2019 Jag Fotos
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6968
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
2019 Jag Fotos
Ek dink die manne kort bietjie aftrek.
Ek het laas jaar se draad baie geniet, so hier is die een vir 2019!
Ek sal sommer begin:
My vrou is die eerste keer ooit saam met my veld toe en het dit baie geniet!
Eerste 'n varkie op bestelling....
En toe stap die Nyala voor my in... Hulle was darem op special.
Mooi ou bok met lekker dik horings.
77kg geweeg na 'n dag se hang, so ek skat hy sou darem die 80kg merk gebreek het.
Horings 27.5"

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"

- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
- Kubus
- Full Member

- Posts: 245
- Joined: Sat Jul 05, 2014 10:44 am
Re: 2019 Jag Fotos
Jy is bevoorreg. My wyf weier om saam te gaan.
Sy wil nie diere sien doodgaan nie.
Sy wil nie diere sien doodgaan nie.
30-06 Winchester Model 70 AI
30-06 Musgrave
223 CZ
.22 Bruno
Born to Hunt - Were forced to work - Now a pensioner
Reino Gerber

-
Yogi
- Full Member

- Posts: 220
- Joined: Wed Feb 08, 2012 8:59 am
Re: 2019 Jag Fotos
Het laas naweek die voorreg gehad om saam met my dogter te kon wees vir haar eerste bok, nogal lang bekruip gewees waarna sy hom op 168m 'n pragtige nekskoot kon toedien. Pragtige ou ram.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5020
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: 2019 Jag Fotos
My jong man van 14 nou met sy eerste wildebees met die 375 H&H geskiet nogal 120 meter 300gr Woodleigh HD teen 2470fps.
Die ander bees is een wat ek geskiet het ook oop so 120 meter frontal ook met die 375 H&H foto so geneem want dit is min wat jy wildebees kry wat net daar omslaan sonder dat jy sy nek of rug vang. Kon net die stert in die gras sien swiep met die recoil.
Die ander bees is een wat ek geskiet het ook oop so 120 meter frontal ook met die 375 H&H foto so geneem want dit is min wat jy wildebees kry wat net daar omslaan sonder dat jy sy nek of rug vang. Kon net die stert in die gras sien swiep met die recoil.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5020
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: 2019 Jag Fotos
Geluk Yogi!
Lekker Deon baie lekker dat jou vrou kon saam wees oop so jag.

Last edited by Frederik on Wed Apr 03, 2019 10:45 am, edited 1 time in total.
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6968
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: 2019 Jag Fotos
Baie geluk jong dame!!!!!!!!Yogi wrote:Het laas naweek die voorreg gehad om saam met my dogter te kon wees vir haar eerste bok, nogal lang bekruip gewees waarna sy hom op 168m 'n pragtige nekskoot kon toedien. Pragtige ou ram.
Geluk Frederik en Aaron!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: 2019 Jag Fotos
Baie geluk aan die jong jagters. Dis n mooi ou Springbok en die blouwildebeeste lyk mooi vet.
Ek kon darem regkom met n rooibok ram vir die tafel in Februarie, en n mooi bosvarkbeer na n paar frustrerende maande se voer. Daars nog baie kos en water in die bos, en die strikke duik maar sltyd op waar mens voer as dit ontdek word.
En dan was daar n lekker Eskom bobbejaan ook wat moeilikheid gemaak het en op n stuk berggrond van Eskom bly wegkruip het.
//uploads.tapatalk-cdn.com/20190403/be138cc6a7edd088d2c8c0fc415873f3.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20190403/48936d422cc8793fdaaf2d7e7bd54474.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20190403/357a5ddca00cf87d20d9e5147a737914.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20190403/c986b480d5d2a4bcb1af4702a93e995d.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20190403/b120b407310756bce3db64cf127e092f.jpg

.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6968
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: 2019 Jag Fotos
Bitter mooi vark daai!
En daai oom Bob se tande
En daai oom Bob se tande
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
Joe13
- Hero Member

- Posts: 704
- Joined: Sat May 16, 2015 10:41 am
Re: 2019 Jag Fotos
Mooi vark en bobo, daai tande is vreeslik.
Johann...
Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: 2019 Jag Fotos
Hierdie is solank die voorsmaak van waarna ons uitsien. Die res van die storie sal volg na 30 April 2019
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)

Forester
- Hero Member

- Posts: 580
- Joined: Wed Aug 28, 2013 8:51 am
Re: 2019 Jag Fotos
'n Ander tipe plaagbeheer
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Wynand
470NE; 404Jeff; 375H&H; 300WM; 30-06; 308; 6XC; .22LR; 12br x3; 40S&W; 9mmP

Drikus Maritz
- Newbie

- Posts: 8
- Joined: Thu Feb 15, 2018 11:10 am
Re: 2019 Jag Fotos
Pragtige.
Daardie bosvark is uitstekend
Daardie bosvark is uitstekend
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5020
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: 2019 Jag Fotos
Prag bosvark amper spierwit.
-
svanzyl10
- Newbie

- Posts: 20
- Joined: Fri Dec 01, 2017 7:59 pm
Re: 2019 Jag Fotos
Pappabeer wrote:Baie geluk aan die jong jagters. Dis n mooi ou Springbok en die blouwildebeeste lyk mooi vet.
Ek kon darem regkom met n rooibok ram vir die tafel in Februarie, en n mooi bosvarkbeer na n paar frustrerende maande se voer. Daars nog baie kos en water in die bos, en die strikke duik maar sltyd op waar mens voer as dit ontdek word.
En dan was daar n lekker Eskom bobbejaan ook wat moeilikheid gemaak het en op n stuk berggrond van Eskom bly wegkruip het.
//uploads.tapatalk-cdn.com/20190403/be138cc6a7edd088d2c8c0fc415873f3.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20190403/48936d422cc8793fdaaf2d7e7bd54474.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20190403/357a5ddca00cf87d20d9e5147a737914.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20190403/c986b480d5d2a4bcb1af4702a93e995d.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20190403/b120b407310756bce3db64cf127e092f.jpg
Geen wonder daar is loadshedding nie jy skiet al die Technician's.
- Yellowtail
- Newbie

- Posts: 7
- Joined: Sat Dec 29, 2018 3:07 pm
Re: 2019 Jag Fotos
Hierdie jaar se Bosvarke op voerders sover.[IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/201904 ... 029adc.jpg[/IMG][IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/201904 ... 3bc5f5.jpg[/IMG]
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6968
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: 2019 Jag Fotos
Mooi gemaak!Yellowtail wrote:Hierdie jaar se Bosvarke op voerders sover.
//uploads.tapatalk-cdn.com/20190409/c63ce5e2915103362946cb0a43029adc.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20190409/9e1e1f76e497b58dc57a2e47113bc5f5.jpg
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: 2019 Jag Fotos
Baie mooi. Geluk. Waarmee voer jy hulle?
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7545
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: 2019 Jag Fotos
Lekker Boys, Lekker!
- Yellowtail
- Newbie

- Posts: 7
- Joined: Sat Dec 29, 2018 3:07 pm
Re: 2019 Jag Fotos
Met doeie koei begin en toe oorgegaan mielies toe.
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
- Alwyn
- Hero Member

- Posts: 730
- Joined: Sun Jan 13, 2013 10:27 pm
Re: 2019 Jag Fotos
Mooi gedoen Deon!!DWB wrote:Ek dink die manne kort bietjie aftrek.
Ek het laas jaar se draad baie geniet, so hier is die een vir 2019!
Ek sal sommer begin:
My vrou is die eerste keer ooit saam met my veld toe en het dit baie geniet!
Eerste 'n varkie op bestelling....
En toe stap die Nyala voor my in... Hulle was darem op special.
Mooi ou bok met lekker dik horings.
77kg geweeg na 'n dag se hang, so ek skat hy sou darem die 80kg merk gebreek het.
Horings 27.5"
Daai 404 JEFF hemp van jou sit elke jaar bietjie meer knap my maat
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6968
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: 2019 Jag Fotos
Hahahaha jou hol man! Hulle dra nog net so lekker!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7545
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: 2019 Jag Fotos
Deon
Is die hemde gemaak van daai nuwe stretch materiaal van Johnsons?
Groetnis
Wout
Is die hemde gemaak van daai nuwe stretch materiaal van Johnsons?
Groetnis
Wout
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6968
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: 2019 Jag Fotos
Watchit!!!! Sal op jou sit!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
Joe13
- Hero Member

- Posts: 704
- Joined: Sat May 16, 2015 10:41 am
Re: 2019 Jag Fotos
Lekker manne. Die is seker nou nie jag nie. Ek loop meestal net in die veld en skiet plaag diere so ek gaan maar hier pos.
So paar naweke terug op die plaas gekom. Vrydag so 17km gestap tussen berge en koppe. Saterdag oggend vroeg weer weg gespring om te kyk vir ape, rustig gestap in die tweespoor pad en ek sien hier is kwaai gegrou, ystervark en vlak vark was besig.
So om n draai gekom toe steek die varkie vas en kyk rond. Ek loer hom so vinnig en sien sy lyf lyk kwaai pers.
Met my .22 oor 49m in die kop toe is dit verby. Varkie val net daar rn dit is lights out.
Toe ek hom nader bekyk verstaan ek dat die varkie oor my pad gestuur is, strik om die nek en hy lyk nie baie gesond nie. Baie bosluise en bloeding onder die vel.
Soos THOMAST gesê het. Mooi gecamo maar my wit gevreet en kloue steek mooi uit haha.
//uploads.tapatalk-cdn.com/20190410/49b00e80e18c6f3381d7189796bbae54.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20190410/f46a8c59addf997fc3f14d8b2f65e43b.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20190410/5e252c0ad8d67a06e9d8b2e6065d3aba.jpg