Re: 2019 Jag Fotos
Posted: Mon Jul 08, 2019 11:10 am
Hierdie mooi Bul geskiet op 150m...weg gedraf gefluit, gestaan nek en kop na my gedraai..inni nek geskiet, val net daar...
Hierdie Bul seker 5 minute binne doring bos gestaan, hy het aangestap gekom uit laagte, my opgemerk en in doringbos gaan staan, en kyk vir my, ek staan in oopte, hom sien aan kom, en net daar gevries oor my skietstok...en sien net daai wit streep op sy gesig en sy twee oë...weet jy hoe lank is minute oor 'n skiet stok!!..stap hy met draf stappie uit na regs,, fluit...gaan staan doef, toe lê hy!!
Ja..bitter moeilike jag gewees met die wind wat aanhouded gewaai het het, maar het paar rooibokke en springbokke ook gekry, alles by Steytlerville