Page 3 of 4
Re: EASY ANNEAL MASJIENE
Posted: Tue Aug 11, 2020 8:50 am
by LoopSoosStroop
LoopSoosStroop wrote: Wed Jul 22, 2020 8:10 pm
1. anton.308
2. lalvisser2
3. Haasvel
More manne. Ek het twee masjie klaar, ek het PM's gestuur vir anton.308 en vir lalvisser2, laat weet maar asb.
Haasvel, ek laat weet sodra daar nog reg is.
Re: EASY ANNEAL MASJIENE
Posted: Wed Aug 26, 2020 9:27 pm
by LoopSoosStroop
Goeienaand Vriende
Ek gaan vroeg volgende week 'n paar masjiene reg hê om uit te gaan, laat weet maar as iemand belangstel.
Baie dankie en groete
Re: EASY ANNEAL MASJIENE
Posted: Thu Aug 27, 2020 7:20 pm
by narp
Hi Pieter, ek sal graag een neem indien beskikbaar asb.
Groete
Nardus
Re: EASY ANNEAL MASJIENE
Posted: Fri Aug 28, 2020 9:11 pm
by Johan L
Hallo Pieter,
ek wil ook een by jou bestel asb. Laat weet maar wanneer jy weer voorraad het.
Groete
Johan
Re: EASY ANNEAL MASJIENE
Posted: Fri Aug 28, 2020 9:39 pm
by Langeraat
Pieter, skryf my ook maar asb op vir 'n annealer. Dankie.
Sent from my SM-G960F using Tapatalk
Re: EASY ANNEAL MASJIENE
Posted: Sat Aug 29, 2020 7:28 am
by Draegan
Pieter, sit my asseblief ook op vir een, gesels met jou op WhatsApp.
Re: EASY ANNEAL MASJIENE
Posted: Sat Aug 29, 2020 6:43 pm
by LoopSoosStroop
Dankie Draegen, klaar gereel.
Johan L en Langeraat, ek stuur vir julle PM's, baie dankie.
Re: EASY ANNEAL MASJIENE
Posted: Fri Sep 04, 2020 8:23 am
by LoopSoosStroop
More Vriende
Daar is nog so 'n paar masjiene beskikbaar, laat weet maar dan help ons jou met een.
Dankie vir al die ondersteuning!
Re: EASY ANNEAL MASJIENE
Posted: Fri Sep 04, 2020 8:28 am
by Draegan
Hi Pieter,
Baie dankie vir my masjien, ek is regtig beindruk!
Re: EASY ANNEAL MASJIENE
Posted: Fri Sep 04, 2020 8:33 am
by Willeboer
Ek moet saamstem, het nou al 600 doppe deur hom met geen probleme nie. Werk maklik, verstel maklik en feed 100%. Top gehalte produk.
Manne julle sal nie spuit wees met die annealer nie.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: EASY ANNEAL MASJIENE
Posted: Tue Sep 08, 2020 8:20 am
by LoopSoosStroop
Dankie Draegan en Willeboer, waardeer die terugvoer.
Ek het nog drie masjiene in vooraad, laat weet maar as iemand een nodig het.
Re: EASY ANNEAL MASJIENE
Posted: Tue Sep 08, 2020 4:43 pm
by Schalk van Wyk
Hoe vaar hy met die rerige kort doppies. Ek het n ander aneal maskien maar hy sukkel met my dasher, BR en grendel doppies.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: EASY ANNEAL MASJIENE
Posted: Tue Sep 08, 2020 7:46 pm
by Haasvel
Schalk van Wyk wrote:Hoe vaar hy met die rerige kort doppies. Ek het n ander aneal maskien maar hy sukkel met my dasher, BR en grendel doppies.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Skallie, hy werk lekker. Hyt 'n plate insert wat agter die doppe inskuif wat die spasie kleiner maak. Ek het ene jys welkom om te kom loer
Sent from my SM-A530F using Tapatalk
Re: EASY ANNEAL MASJIENE
Posted: Tue Sep 08, 2020 9:56 pm
by LoopSoosStroop
Schalk van Wyk wrote: Tue Sep 08, 2020 4:43 pm
Hoe vaar hy met die rerige kort doppies. Ek het n ander aneal maskien maar hy sukkel met my dasher, BR en grendel doppies.
Hallo Schalk
Hier is die "short case adapter" in aksie:
https://www.youtube.com/watch?v=FMXJ9dYrX-Y
Re: EASY ANNEAL MASJIENE
Posted: Wed Sep 09, 2020 7:59 am
by Carlc
Ek het ook so rukkie terug n masjien by Pieter gekoop en my vraag was ook oor die grendel doppie wat so kort is, maar ek kan sè hy werk baie mooi. Daai short case adapter werk baie mooi en is baie eenvoudig om in te sit en af te haal. Koop maar gerus.
Re: EASY ANNEAL MASJIENE
Posted: Wed Sep 09, 2020 2:33 pm
by Schalk van Wyk
Haasvel wrote:Schalk van Wyk wrote:Hoe vaar hy met die rerige kort doppies. Ek het n ander aneal maskien maar hy sukkel met my dasher, BR en grendel doppies.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Skallie, hy werk lekker. Hyt 'n plate insert wat agter die doppe inskuif wat die spasie kleiner maak. Ek het ene jys welkom om te kom loer
Sent from my SM-A530F using Tapatalk
Dankie Phillies
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: EASY ANNEAL MASJIENE
Posted: Mon Sep 28, 2020 9:49 am
by LoopSoosStroop
Goeiemore Vriende
Ons het 'n klompie masjiene wat reg is om uit te gaan, laat weet maar as ons jou kan help met een.
Baie dankie en groete
Pieter
068 541 0462
Re: EASY ANNEAL MASJIENE
Posted: Mon Oct 26, 2020 12:33 pm
by LoopSoosStroop
Goeiemiddag Vriende
Ek het nog 'n hele paar masjiene in vooraad, laat weet maar as jy vir een 'n goeie huis wil gee!
Groete
Pieter
Re: EASY ANNEAL MASJIENE
Posted: Wed Nov 11, 2020 7:59 pm
by LoopSoosStroop
Dagse Vriende
Nog twee masjiene van huidige batch beskikbaar. Sal hopelik weer beskikbaar he so middel/einde Dec.
Goed gaan!
Re: EASY ANNEAL MASJIENE
Posted: Fri May 26, 2023 5:10 pm
by Cobus Wessels
So kom ek bietjie vroeg op 'n Vrydag by die huis na 'n dag wat so verkeerd geloop het soos 'n Bulls seisoen. Besluit al wat gaan help is om sommer vroeg 'n paar lekker skouertjoppies te braai.
Nou begin ek skuldig voel dat ek meer produktief te wees voor 17:00....
Slim plan. Terwul ek braai anneal ek gou 'n 70 Norma 316Rigby doppe wat ek lankal moes gedoen het.
Doppe is perfek gaar maar die tjoppies praat nog met my.

Sent from my SM-G991U1 using Tapatalk
Re: EASY ANNEAL MASJIENE
Posted: Sat May 27, 2023 7:59 am
by Frederik
More, wat kos die masjien huidig?
Re: EASY ANNEAL MASJIENE
Posted: Sat May 27, 2023 3:50 pm
by LoopSoosStroop
Frederik wrote: Sat May 27, 2023 7:59 am
More, wat kos die masjien huidig?
Hallo Frederik, prys is R3690.
www.blok-eng.co.za
Re: EASY ANNEAL MASJIENE
Posted: Sun May 28, 2023 11:34 am
by Chris (vdB)
Lekker masjiene die van Pieter, toe ek die draad sien toe was en anneal ek sommer ook n' klompie doppe die naweek. Dit laat wonner my toe, ongeveer hoeveel doppe, kom ons se 243 of 30-06 kan geanneal word per canister gas
Re: EASY ANNEAL MASJIENE
Posted: Sun May 28, 2023 12:29 pm
by Cobus Wessels
Sekerlik afhanklik van hoe groot jy hom oopdraai maar ek gooi definitief heelwat meer kole as aan die begin en die cannister hou nog steeds
Sent from my SM-G991U1 using Tapatalk
Re: EASY ANNEAL MASJIENE
Posted: Sun May 28, 2023 12:30 pm
by LoopSoosStroop
Chris (vdB) wrote: Sun May 28, 2023 11:34 am
Lekker masjiene die van Pieter, toe ek die draad sien toe was en anneal ek sommer ook n' klompie doppe die naweek. Dit laat wonner my toe, ongeveer hoeveel doppe, kom ons se 243 of 30-06 kan geanneal word per canister gas
Dankie Chris, waardeer. Ek het nog nooit daardie toets gedoen nie, maar ek sal skat so tussen 400 en 600 doppe. Ek gebruik my brandertjie vir ander werkies ook, en skiet maar min deesdae.