Page 3 of 30

Re: EV's - Elektriese Voertuie

Posted: Tue Feb 08, 2022 11:41 am
by TFDADD
En so vorder die wêreld orals oor met EV's, nie net padlangs nie, maar ook 'wolklangs', as daar nou so 'n nuwe woord geskep mag word.

Kyk self en sien hoe 'n Israeliese maatskappy die ding baie netjies en professioneel doen.

Re: EV's - Elektriese Voertuie

Posted: Tue Feb 08, 2022 11:49 am
by Capt. Yoda
Ek dink nie daar is genoeg pille in Gauteng om my in daai dingietjie te kry nie

Re: EV's - Elektriese Voertuie

Posted: Tue Feb 08, 2022 3:43 pm
by TFDADD
As Henry Ford se eerste Model T in vandag se tyd my 'n ry geleentheid sou bied Kaapstad toe, klim ek ook nie in 'daardie dingetjie' nie - my elektriese fiets met ratte, sal lank voor hom daar wees.

Die Wright Broers se eerste vlug het hulle en andere ná hulle, gelukkig nie laat terugstaan nie, so vorentoe gaan dinge in die lugvaart bedryf nog baie, baie verander.

Re: EV's - Elektriese Voertuie

Posted: Tue Feb 08, 2022 8:46 pm
by Diesel Dog
Google se jy praat die waarheid snaaks !
Ford model T 1923
The engine generated 20 horsepower and propelled the car to modest top speeds of 40–45 miles per hour (65–70 km/h).
The Model T would get between 13-21 MPG, depending on road and driving conditions.
With a 10 gallon tank the average range , at wide open throttle was 130 miles.
Refueling time 5 minutes.

Electric bicycle
An average electric bike can be as fast as 20mph. However, electric bikes can only go as fast as 28mph and do not go more than this figure. Even the most powerful electric bikes will only limit the motor to 28mph.
The general range estimate for an electric bike varies from 20 to 100 miles on a single charge. Yes, it’s really wide! That’s because there are so many factors that determine your range – some you can control, some you can’t. Those you can include the size of your battery, the efficiency of your motor, the level of motor assist you select and how much weight you’re carrying. Those you can’t include wind, weather, temperature and terrain.
The standard time for charging an e-bike battery ranges from 3 to 6 hours for regular charges and 8 to 10 hours when charging it for the first time.

You do the math. >:+

Re: EV's - Elektriese Voertuie

Posted: Wed Feb 09, 2022 7:42 am
by Capt. Yoda
Dink ons moet maar solank begin extensions en 2 punt plugs koop, as al die goed gecharge moet word gaan dit weer chaos wees

Re: EV's - Elektriese Voertuie

Posted: Wed Feb 09, 2022 2:13 pm
by TFDADD
Diesel Dog, Google vertel nie alles nie, behalwe dat hierdie waar is: "Yes, it’s really wide!"

Daardie eerste Ford Model T/s moes die geringste opdraendjie in tru-rat aanpak - brandstof toevoer uit sy tenkie na die enjin het dmv gravitasie plaasgevind. Dit vearnder al sy behalings totaal en al.

So ook vertel Google nie dat die meeste elektriese fietse "pedal assist" / "help-my-trap" as 'n fasiliteit het nie, wat dié se behalings ook nogal baie verbeter.

Nogtans, dit wat ons vandag van nuwe ontwikkelings in ons tyd maar skepties laat kyk, is môre die algemeen aanvaarde hulpmiddels wat ons vir mekaar laat sê : "Hoe kon ons in die 'ou dae' sonder hedendaagse moderne tegnologiese ontwikkelings oor die weg kom?"

10 - 15 jaar van nou af sal vandag OU DAE wees - en dis net om die draai.

Capt. Oblivious, as ons in ons huidige tyd nou die wêreld meer voortvarend wil maak, is dit nou die tyd om solar energie voluit te begin benut.
Dit sal verseker die chaos wat dreig by verre verminder.

Re: EV's - Elektriese Voertuie

Posted: Wed Feb 09, 2022 5:03 pm
by Desperatezulu

Re: EV's - Elektriese Voertuie

Posted: Thu Feb 10, 2022 10:31 am
by TFDADD
Benoude katte maak benoude spronge :confused: .

Desperatezulu, net twee gedeeltes uit jou plasing hieronder -
I was reminded of this by the recent warning from the Environment Secretary, George Eustice, on the ‘polluting particles’ produced by battery-powered vehicles. Not from exhaust emissions, but from brake linings, tyres and road surfaces, because such vehicles are much heavier owing to the presence of the battery.
Het diesel en petrol aangdrewe voertuie nie "brake linings, tyres", ens. nie en, ry hulle nie ook op "road surfaces" nie?

Dan wat gewigte betref, het bietjie gaan soek en kyk gerus hierna -
TESLA Model S Specs - (Tesla se grootste en luukse motor wat hulle vervaardig) -
Model S Plaid / Model S
• Range (EPA est.)
396 mi
• 1/4 Mile
9.23@155 mph trap speed
• Peak Power
1,020 hp
• Wheels
19" or 21"
• Cargo
28 cu ft
• Weight
4,766 lbs (2162kg)
• Acceleration
1.99 s 0-60 mph*
*with rollout subtracted
• Top Speed
200 mph†
†when equipped with paid hardware upgrades
• Drag Coefficient
0.208 Cd
• Powertrain
Tri Motor (3 groot elektriese motors in voertuig wat saam 1020 perdekrag lewer, ingesluit in gewig van net 2162kg.)
• Supercharging Max
250 kW


Ford Everest TREND (4WD) Details
Rear track 1564mm (61.6 inches)
Ground clearance 225mm (8.9 inches)
Unladen weight 2433kg (5363.8 lbs)
Gross Vehicle Mass 3100kg (6834.3 lbs)
Hieruit blyk dit duidelik dat EV's nie summier swaarder as binnebrand enjin (ICE) voertuie is nie, en die argument dat hulle meer pad wrywing tot gevolg het, nie heeltemal water hou nie.

Dan die tweede aanhaling uit jou plasing -
And what of the huge increase in power production needed to charge millions of electric cars? Climate policy is already adding more than £10 billion annually to Britain’s electricity costs, as inefficient renewables continue to need support. If the extra power required for charging the cars is generated from fossil fuels to keep electricity costs down, much of the environmental gain would be lost.
Talle male reeds uitgewys dat ons baie gou baie meer van sonktrag energie moet gebruik om juis dié negatiewe aspek grotendeels te oorkom.

In die Noordelike halfrond VSA en ander Europese lande, wat by verre baie minder sonskyn as ons in die Suidelike halfrond het, is dit reeds oor-en-oor bewys dat solar dit heeltemal moontlik maak om EV's ten volle te herlaai - proses word wyd suksesvol aangewend in daardie wêreld dele.

Só, wat verhoed ons om ook dit wat gratis oor ons neerskyn, nie ook te benut tot ons eie voordeel nie?

Re: EV's - Elektriese Voertuie

Posted: Thu Feb 10, 2022 12:14 pm
by Desperatezulu
I don't have a dog in the fight - just sharing a European journalist's view. ;)
TFDADD wrote: Thu Feb 10, 2022 10:31 am Het diesel en petrol aangdrewe voertuie nie "brake linings, tyres", ens. nie en, ry hulle nie ook op "road surfaces" nie?
Agreed - not a valid point.

What is believe is a valid point is that a whole bunch of $$$ are needed for the infrastructure to support a global EV fleet. All good and well for Tesla and co to develop superb EV's but without electrons, they become expensive driveway ornaments.

In different words, there is a massive additional cost to getting passenger vehicles off fossil fuels that tax payers of the world are going to have to fund - and no one is talking much about this cost and how it's going to be paid.

Re: EV's - Elektriese Voertuie

Posted: Thu Feb 10, 2022 1:09 pm
by TFDADD
This is 100% correct:
".... there is a massive additional cost to getting passenger vehicles off fossil fuels that tax payers of the world are going to have to fund - and no one is talking much about this cost and how it's going to be paid."
Contrary to what is said in the underlined part above, the world is fully aware of all this infrastructure development that is needed AND is already spending large amounts of money to achieve all of this.

However, these countries see it as POSITIVE developments, benefitting all communities through employment opportunities being created, economic growth taking place and on top of it all, in a more healthier environment for all their people.

Re: EV's - Elektriese Voertuie

Posted: Thu Feb 10, 2022 8:38 pm
by Diesel Dog
https://www.volvocars.com/images/v/-/me ... report.pdf
Page 5-6
Finally, we need to realise that climate change doesn’t care about where the emissions come from

DD

Re: EV's - Elektriese Voertuie

Posted: Thu Feb 10, 2022 9:19 pm
by Diesel Dog

Re: EV's - Elektriese Voertuie

Posted: Thu Feb 10, 2022 9:37 pm
by Alwin
Kyk bietjie na hierdie bakkie:

https://edisonfuture.com/#pu-header

Re: EV's - Elektriese Voertuie

Posted: Fri Feb 11, 2022 8:32 am
by TFDADD
Ja-nee, tyd vir negatiwiteit is daar nou nie juis in hierdie vooruitstrewende EV wêreld nie ;)

Afval en afval neweprodukte sal daar altyd wees, wat ookal die mensdom by betrokke is.
MAAR, sekere soorte afval, soos wat die mens se vermoë verbeter oor tyd, word net soveel makliker hanteer as ander.

Die aantal EV keuses raak net al wyer en beter - wat 'n opwindende, positiewe era beweeg ons nou in - vêr beter as Henry Ford se 1908 tydperk :laugh:

Re: EV's - Elektriese Voertuie

Posted: Fri Feb 11, 2022 9:20 am
by Diesel Dog
:laugh: Preek maar lekker. "The most recently converted are the most self righteous" :laugh:

DD

Re: EV's - Elektriese Voertuie

Posted: Mon Feb 14, 2022 9:44 am
by TFDADD
The big knock on new technology like electric cars and solar panels is that they are not recyclable. People haven’t cared a flying fig leaf about recycling stuff for the past 100 years. If they did, citizens would be at the gates of the corporate headquarters of Nestlé, Coca Cola, and Pepsi with flaming torches and pitchforks demanding they stop inundating the Earth with their endless profusion of waste products.

But suddenly, people are all atwitter about what will happen to the batteries of electric cars. Fearmongers on the internet are telling people they will have to drive their old electric cars into lakes and rivers when they stop working. The amazing thing is, people believe that codswallop and repeat it to their friends as if it were carved on the stone tablets Moses brought down with him when he descended the mountain. So much for public education making people smarter.

Another cry you hear from the anti-technology crowd is that millions of old solar panels will be dumped into landfills to fester for centuries. Horse-puckey! Do we need a way to recycle solar panels? Yes, we do. And are responsible adults working on such systems as we speak? Yes, they are. Calm down, people. Everything you read on Twitter or Facebook is not gospel. And let’s not get started on the deliberate misinformation spewed by the talking heads on Faux News 24 hours a day.
Hierna volg meer op die herwining van afgeleefde sonpanele - positiewe aksies wat reeds geneem word deur mense met gesonde verstand - lees gerus, dit is bemoedigend en genoeg om mens te laat besef dat die wêreld en sy mense 'n nugtere siening het. Recycling News

Re: EV's - Elektriese Voertuie

Posted: Fri Feb 18, 2022 11:59 am
by TFDADD
Interessante artikel met Scania en Volvo wat die voortou neem met elektriese swaar voertuie in Europa.

In die openingsparagraaf wat hierna volg, stel hulle dit sommer met die inval duidelik dat die EV revolusie wag nie vir agterlopers/voetslepers of kermkouse nie. (Heelwat woorde in Afrikaans wat die Engelse woord "stragglers" mooi beskryf.)
Ook dat waterstof as energie bron nou nie juis die merk gaan haal in die vervoerbedryf nie.
The EV revolution is rolling forward and it’s not waiting for stragglers. Yesterday, we featured a report from Fraunhofer ISI that explains why those waiting for hydrogen to become a fuel source for cars and trucks are bound to be disappointed. That report did admit there could be some justification for hydrogen in heavy trucks that travel long distances or haul especially heavy loads, but today comes word that battery-electric trucks are beginning to infiltrate those parts of the transportation spectrum as well.
Dan nog hierdie mening, geen onduidelikheid in dié man se siening nie - internal combustion cars to buy or not to buy.

Re: EV's - Elektriese Voertuie

Posted: Fri Mar 04, 2022 3:16 pm
by TFDADD
Audi laat nie op hulle wag nie - roer teen stewige tempo.

Waar's ons sonkrag manne?

Bly julle by met al die nuwe verwikkeling?

Julle produkte gaan op grootskaal in aanvraag kom, mits julle kan lewer wat reeds in die res van die wêreld gelewer word ter ondersteuning van die EV revolusie.

Re: EV's - Elektriese Voertuie

Posted: Fri Mar 04, 2022 5:44 pm
by tripodmvr

Re: EV's - Elektriese Voertuie

Posted: Tue Mar 15, 2022 8:52 am
by TFDADD
Met Rusland / Oekraïne probleme loop dinge vir ons almal lelik skeef - dit nou met betrekking tot ons binnekort se stygings in petrol pryse.

Verwagting is 'n R 4.00 tot R 5.00 styging per liter vroeg April 2022. (Hoop dit kan verhoed word.)
Dit is totaal belaglik.

EV's raak net al meer en meer 'n groter uitkoms en werklikheid PLUS sonkrag ontwikkelings daarmee saam.

Waar's ons sonkrag manne?

Re: EV's - Elektriese Voertuie

Posted: Tue Mar 15, 2022 9:56 am
by Capt. Yoda
Jy klink soos die ryk elites in Hollywood, petrol raak duur koop eder n miljoen rand se opwen kar.
Ek het gesien daar kom so cheap city bug tjorrie wat ek dink nogals goed sal verkoop hier in die stede, hoe jy hom gaan laai met ons krag verskaffers is wel n ander vraag, dalk maar n geni koop om hom te charge

Re: EV's - Elektriese Voertuie

Posted: Wed Mar 16, 2022 8:47 am
by Dawie Malan
Totale hoeveelheid elektriese karre verkoop in Suid Afrika is 69. In een goeie maand verkoop hulle 3500 Hilux bakkies.

Re: EV's - Elektriese Voertuie

Posted: Wed Mar 16, 2022 10:29 am
by LUAN
Ook toe nie so groen nieImageImage

Re: EV's - Elektriese Voertuie

Posted: Wed Mar 16, 2022 12:47 pm
by TFDADD
Verwagting is 'n R 4.00 tot R 5.00 styging per liter vroeg April 2022. (Hoop dit kan verhoed word.)
Dit is totaal belaglik.
Volgens die jongste nuus gaan daar blykbaar onderhandelings plaasvind om brandstof heffings of gedeeltes daarvan, tydelik op te hef in 'n poging om die impak op ons ekonomie van die geweldig hoë prysstygings, te verlig.

Re: EV's - Elektriese Voertuie

Posted: Fri Mar 18, 2022 9:48 am
by Dawie Malan
Tesla kan 'n Tesla teen die bestuurder se wil afsit. Die wêreld het druk geplaas op Musk om dit met al die Teslas in Rusland. Nogal kommerwekkend om te dink die besluit lê by iemand anders of jy die kar, wat jy ten duurste gekoop het, mag ry of nie.