6mm - watter een

User avatar
SakoTrippel2
Hero Member
Hero Member
Posts: 716
Joined: Sun Jan 11, 2015 5:15 pm

Re: 6mm - watter een

Post by SakoTrippel2 »

Eks redelik seker Gerrie Coetzee het 'n XC Dop gevat en met hom gekarring....maar ek kan verkeerd wees.

Dit tref my nou ekt nou die dag van 'n XcX gehoor... Ook 'n variant gaan die XC Dop. En nogal nie in die US nie...Local is Lekker
Sako 30-06, Sako 308, 2 X Sako 222, Savage LRP 243 Ackley, P.Beretta A300 12ga, Howa 6.5 Creed, Glock 19 G4 9mm, Mini Mauser 22LR, Savage Stevens 410, Rossi 38Sp, LLAMA 22LR Pistool, LM4 223(5.56x45)
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13506
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: 6mm - watter een

Post by Capt. Yoda »

Kwagga= SLR Improved
HK = XC Improved
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2940
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am

Re: 6mm - watter een

Post by Lategan1 »

Klink vir my alhoemeer ek hou by .243Win.

Skil net nekke vir die donuts en gaan jag.

Ek sal solank die biltong maak wyl die XT/ SLR/ XR??-manne doppe fireform vir volgende jaar se skiet! :police:

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
User avatar
Toyrsi
Hero Member
Hero Member
Posts: 988
Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm

Re: 6mm - watter een

Post by Toyrsi »

My 243 Ack skiet 40mm groepe op 300m terwyl ek fireform. So ek jag saam ;D
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7987
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: 6mm - watter een

Post by Arnold »

Prakties wonder ek nogal hoe mooi 'n 6 Dasher FL die 'n 243 dop se skouers sal vorm na 40 grade. So basies 'n 6 SLR Ack. Die 30 grade skouers vorm baie mooi van die 20 grade skouers, so as die 40 grade skouers net so mooi vorm sal dit 'n lekker opsie wees vir die manne wat van 40 grade skouers hou.
User avatar
Pappabeer
Hero Member
Hero Member
Posts: 3176
Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am

Re: 6mm - watter een

Post by Pappabeer »

Wat skiet James Wilson nouweer juis op n Sako Aksie en std kolf? Dink dis n .22-250 opgenek 6mm toe? Wat dan maar weer vir praktyk n Creed etc etc is.

As Charles Newton maar geweet het hoe sy .250 Savage die voorouer vir vele kalibers gaan wees…
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
User avatar
SakoTrippel2
Hero Member
Hero Member
Posts: 716
Joined: Sun Jan 11, 2015 5:15 pm

Re: 6mm - watter een

Post by SakoTrippel2 »

Pappabeer wrote:Wat skiet James Wilson nouweer juis op n Sako Aksie en std kolf? Dink dis n .22-250 opgenek 6mm toe? Wat dan maar weer vir praktyk n Creed etc etc is.

As Charles Newton maar geweet het hoe sy .250 Savage die voorouer vir vele kalibers gaan wees…
Ja daai is ook 'n lekker een.
Six-two-Fifty (Baie Ackley hom ook)
Sako 30-06, Sako 308, 2 X Sako 222, Savage LRP 243 Ackley, P.Beretta A300 12ga, Howa 6.5 Creed, Glock 19 G4 9mm, Mini Mauser 22LR, Savage Stevens 410, Rossi 38Sp, LLAMA 22LR Pistool, LM4 223(5.56x45)
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13506
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: 6mm - watter een

Post by Capt. Yoda »

Arnold wrote: Fri Aug 04, 2023 11:54 am Prakties wonder ek nogal hoe mooi 'n 6 Dasher FL die 'n 243 dop se skouers sal vorm na 40 grade. So basies 'n 6 SLR Ack. Die 30 grade skouers vorm baie mooi van die 20 grade skouers, so as die 40 grade skouers net so mooi vorm sal dit 'n lekker opsie wees vir die manne wat van 40 grade skouers hou.
Ek weet manne gebruik n 6Rem Ackley DIE wat hulle bq korter sny vir so job en die doppe is net soos n 30 grade SLR reg om te skiet net nie so skerp soos nadat hulle geskiet is nie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Pappabeer
Hero Member
Hero Member
Posts: 3176
Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am

Re: 6mm - watter een

Post by Pappabeer »

Of onderskei jouself nou maar vir eens van die ongewasde massas, en bou n 6mm Musgrave. Jy sal die enigste een op n Sako aksie hê…
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
User avatar
Jaco vdW
Hero Member
Hero Member
Posts: 692
Joined: Wed Mar 27, 2013 3:12 pm

Re: 6mm - watter een

Post by Jaco vdW »

Pappabeer wrote:Of onderskei jouself nou maar vir eens van die ongewasde massas, en bou n 6mm Musgrave. Jy sal die enigste een op n Sako aksie hê…
Jô, dit sal verskriklik wees!

Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13506
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: 6mm - watter een

Post by Capt. Yoda »

lmga
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Pappabeer
Hero Member
Hero Member
Posts: 3176
Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am

Re: 6mm - watter een

Post by Pappabeer »

Ek sal die O-rings sponsor vir die headspace
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3527
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: 6mm - watter een

Post by Armand Steenkamp »

Pappabeer wrote: Fri Aug 04, 2023 12:43 pm Ek sal die O-rings sponsor vir die headspace
Hahaha ek liks van so n asprisgeit. 6mmMusgrave improved met 40grade skouers en taps verwyder. Selle soos my plan met n 450Rigby met magnum lengte mauser aksie met n knaldemper en n Nightforse NSX op net vir doe puriste >:D ;)
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: 6mm - watter een

Post by ruaanb »

Pappabeer Ek hou van hoe jy dink
User avatar
SakoTrippel2
Hero Member
Hero Member
Posts: 716
Joined: Sun Jan 11, 2015 5:15 pm

Re: 6mm - watter een

Post by SakoTrippel2 »

Pappabeer wrote:Of onderskei jouself nou maar vir eens van die ongewasde massas, en bou n 6mm Musgrave. Jy sal die enigste een op n Sako aksie hê…
Neee kwit Doc PH.... "Frans left the chat"Image
Sako 30-06, Sako 308, 2 X Sako 222, Savage LRP 243 Ackley, P.Beretta A300 12ga, Howa 6.5 Creed, Glock 19 G4 9mm, Mini Mauser 22LR, Savage Stevens 410, Rossi 38Sp, LLAMA 22LR Pistool, LM4 223(5.56x45)
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3067
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Re: 6mm - watter een

Post by Apie »

Pappabeer wrote:Wat skiet James Wilson nouweer juis op n Sako Aksie en std kolf? Dink dis n .22-250 opgenek 6mm toe? Wat dan maar weer vir praktyk n Creed etc etc is.

As Charles Newton maar geweet het hoe sy .250 Savage die voorouer vir vele kalibers gaan wees…
Dink amper dis die XC se ‘parent case’

Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13506
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: 6mm - watter een

Post by Capt. Yoda »

Ja Tubb het maar basies net sy naam op n 22 250 dop gesit en die skouer bq verander
6mm-250 het toe 6XC geword en n vreeslike lys magtige voordele by gekry
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7987
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: 6mm - watter een

Post by Arnold »

6BR, 6CM, 243W met 'n 6CM die gesize, 6 SLR en 243 W. (ek het nie lengtes getrim nie)

As ek die storie so kyk en met die beskikbaarheid van Creedmoor dies, dan is die 243 Creedmoor dalk 'n goeie opsie as jy 'n lang nek soek :laugh:
20230926_091851.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
Giepie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1534
Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm

Re: 6mm - watter een

Post by Giepie »

Hmm, my P14 se loop is so gedaan, ek het dit so gekry, dat Impala koeëls op 25m dwars op die teiken wys. So, dit kort 'n nuwe loop. Ek het 'n 30-06 en 270win, maar soek 'n "speel" geweer. Hierdie draad, veral die 6mm Musgrave sit my aan die dink. Miskien moet ek die loop vervang met 'n 6mmEpps. Daar was in 2016 'n draad daaroor, maar dit gee my nie die inligting wat ek soek nie, seker omdat dit dan 'n wildcat sal wees.
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: 6mm - watter een

Post by ruaanb »

Jy kan n 6mm Epps reamer bestel by Pacific.
User avatar
Giepie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1534
Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm

Re: 6mm - watter een

Post by Giepie »

Dankie.
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
User avatar
Dirkvh
Hero Member
Hero Member
Posts: 1015
Joined: Fri Jan 03, 2014 10:36 am

Re: 6mm - watter een

Post by Dirkvh »

Pappabeer wrote: Fri Aug 04, 2023 12:00 pm Wat skiet James Wilson nouweer juis op n Sako Aksie en std kolf? Dink dis n .22-250 opgenek 6mm toe? Wat dan maar weer vir praktyk n Creed etc etc is.

As Charles Newton maar geweet het hoe sy .250 Savage die voorouer vir vele kalibers gaan wees…
Sover ek kan sien is die 6mm-250 vir alle praktiese doeleindes 'n SLR met 'n 35grade skouer ipv die SLR se 30grade.
Rom 8 v 1&2: Therefore, there is now no condemnation for those who are in Christ Jesus, 2 because through Christ Jesus the law of the Spirit who gives life has set you free from the law of sin and death
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13506
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: 6mm - watter een

Post by Capt. Yoda »

6-250 is n 6 XC, die 22-250 dop is korter as n 243 dop en capacity is nie selfde as n 243 of SLR nie, jy kan 30 of 35 of 40grade skouer op hom sit nes jy jou reamer wil spec
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Dirkvh
Hero Member
Hero Member
Posts: 1015
Joined: Fri Jan 03, 2014 10:36 am

Re: 6mm - watter een

Post by Dirkvh »

Thanks Cappie
Rom 8 v 1&2: Therefore, there is now no condemnation for those who are in Christ Jesus, 2 because through Christ Jesus the law of the Spirit who gives life has set you free from the law of sin and death
Muishonde
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 89
Joined: Sun Aug 19, 2018 9:53 pm

Re: 6mm - watter een

Post by Muishonde »

Wat van 6mm Remington Ackley improved.
70gr blitzking teen 3900fps

Of my 6mm Muishond, hehe.......n 6.5x55 afgenek na 6mm en dan ge Ackley, jy het n lekker lang nek, sterk dop en hy kom in Lapua.
1/14 twist om n 70gr blitzking of 75gr V-max teskiet....
Die's, van Jurgens en ons deel n reamer...
Post Reply