Nou waar is die Grendel manne ?




Een bok geskiet en hom verkoop. Waar is ons .243 80gr koele?





Dankie ArnoldArnold wrote:New SAFARI HUNTING BULLETS - new local bullets you should know about. For more info get your copy of MAGNUM MAGAZINE July/August '24 edition. On sale now

Let the boy watch.Capt. Yoda wrote:

Louisdewet wrote: Wed Sep 11, 2024 4:31 pmLet the boy watch.Capt. Yoda wrote:
Sent from my iPhone using Tapatalk

Met wat se dryfmiddel was die gelaai?Rudi Fischer wrote: Wed Aug 28, 2024 7:17 pm Kan vir jou die MV gee op hulle …
458 Express - 2250 fps
458 Win Mag - 2200 fps
416 Rem Mag - 2360 fps
375 H&H - 2470 fps



Hier ‘s hy Mrpartner wrote:Rudi. Kan ek asb. vra dat Jy weer n Volledige pryslys van al Jou koeel punte opsit. Asb.












Ja man!Rudi Fischer wrote:Okay boys !!!
Julle het daarvoor gevra, die nuwe koeel van SBC is hier.
SBC 6mm 85gr
Al die toetse sal volg oor die volgende week of twee.


Rudi jy gaan laat 'n paar manne aan hul koffie verstik... veral die manne wat so groepe jaag met hul 6mm SLK/SABS/WNNR goete, as hul sien wat 'n 375 kan doen.Rudi Fischer wrote: Thu Oct 17, 2024 8:44 pm Het vandag gou n laading gaan toets met SBC .375 300gr en Varget uit my 375 H&H
![]()






Deal.Capt. Yoda wrote:Lyk baie goes Rudi, kom ons skiet bq n paar teen 3500fps








WOW, uitstekende groep.Rudi Fischer wrote: Mon Oct 28, 2024 12:15 pm Het gou die 6x45 met die 85gr SBC gaan skiet vir n groep.
![]()