Page 21 of 31
Re: Safari Bullet Company.
Posted: Wed Sep 11, 2024 8:55 am
by Rudi Fischer
SBC 6.5 120gr
Nou waar is die Grendel manne ?

Re: Safari Bullet Company.
Posted: Wed Sep 11, 2024 9:03 am
by Geno
Rudi Fischer wrote: Wed Sep 11, 2024 8:55 am
Nou waar is die Grendel manne ?
Een bok geskiet en hom verkoop. Waar is ons .243 80gr koele?
Re: Safari Bullet Company.
Posted: Wed Sep 11, 2024 9:20 am
by Capt. Yoda
Geno wrote: Wed Sep 11, 2024 9:03 am
Rudi Fischer wrote: Wed Sep 11, 2024 8:55 am
Nou waar is die Grendel manne ?
Een bok geskiet en hom verkoop. Waar is ons .243 80gr koele?

Re: Safari Bullet Company.
Posted: Wed Sep 11, 2024 3:04 pm
by Arnold
New SAFARI HUNTING BULLETS - new local bullets you should know about. For more info get your copy of MAGNUM MAGAZINE July/August '24 edition. On sale now

Re: Safari Bullet Company.
Posted: Wed Sep 11, 2024 3:08 pm
by Rudi Fischer
Arnold wrote:New SAFARI HUNTING BULLETS - new local bullets you should know about. For more info get your copy of MAGNUM MAGAZINE July/August '24 edition. On sale now

Dankie Arnold
Re: Safari Bullet Company.
Posted: Wed Sep 11, 2024 4:31 pm
by Louisdewet
Capt. Yoda wrote:Geno wrote: Wed Sep 11, 2024 9:03 am
Rudi Fischer wrote: Wed Sep 11, 2024 8:55 am
Nou waar is die Grendel manne ?
Een bok geskiet en hom verkoop. Waar is ons .243 80gr koele?

Let the boy watch.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Safari Bullet Company.
Posted: Wed Sep 11, 2024 6:07 pm
by Capt. Yoda
Louisdewet wrote: Wed Sep 11, 2024 4:31 pm
Capt. Yoda wrote:Geno wrote: Wed Sep 11, 2024 9:03 am
Een bok geskiet en hom verkoop. Waar is ons .243 80gr koele?

Let the boy watch.
Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Safari Bullet Company.
Posted: Fri Sep 27, 2024 9:38 am
by toxicsox
Rudi Fischer wrote: Wed Aug 28, 2024 7:17 pm
Kan vir jou die MV gee op hulle …
458 Express - 2250 fps
458 Win Mag - 2200 fps
416 Rem Mag - 2360 fps
375 H&H - 2470 fps
Met wat se dryfmiddel was die gelaai?
Re: Safari Bullet Company.
Posted: Fri Sep 27, 2024 9:59 am
by Rudi Fischer
Ek gebruik Rel15 op alles behalwe die Win Mag.
Win mag was Rel X10
Re: Safari Bullet Company.
Posted: Fri Sep 27, 2024 1:41 pm
by partner
Rudi. Kan ek asb. vra dat Jy weer n Volledige pryslys van al Jou koeel punte opsit. Asb.
Re: Safari Bullet Company.
Posted: Fri Sep 27, 2024 2:05 pm
by Rudi Fischer
partner wrote:Rudi. Kan ek asb. vra dat Jy weer n Volledige pryslys van al Jou koeel punte opsit. Asb.
Hier ‘s hy Mr

Re: Safari Bullet Company.
Posted: Wed Oct 02, 2024 9:16 am
by Rudi Fischer
Van n klient af terug gekry.
Rooibok op 130m
Van voor in die Bors geskiet en uit die bout uit behaal.
SBC 6.5 140gr uit 6.5x55

Re: Safari Bullet Company.
Posted: Thu Oct 03, 2024 8:22 pm
by Rudi Fischer
SBC .308 180gr

Re: Safari Bullet Company.
Posted: Tue Oct 15, 2024 9:38 pm
by Rudi Fischer
Sal meer detail deel sodra ek info het.
Het die foto van n PH gekry wat nou Zim gejag het.
SBC .458 500gr uit n Lott

Safari Bullet Company.
Posted: Thu Oct 17, 2024 8:44 pm
by Rudi Fischer
Het vandag gou n laading gaan toets met SBC .375 300gr en Varget uit my 375 H&H

Re: Safari Bullet Company.
Posted: Sun Oct 20, 2024 7:08 am
by Rudi Fischer
Okay boys !!!
Julle het daarvoor gevra, die nuwe koeel van SBC is hier.
SBC 6mm 85gr
Al die toetse sal volg oor die volgende week of twee.

Re: Safari Bullet Company.
Posted: Sun Oct 20, 2024 10:21 am
by Apie
Rudi Fischer wrote:Okay boys !!!
Julle het daarvoor gevra, die nuwe koeel van SBC is hier.
SBC 6mm 85gr
Al die toetse sal volg oor die volgende week of twee.

Ja man!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Safari Bullet Company.
Posted: Mon Oct 21, 2024 6:56 am
by Frederik
Dink daardie 85gr 6mm koeels gaan die 6mm laat boks soos Dricus hulle weet nie wat ons weet nie.
500gr 458 Loaded.jpg
Gister weer klomp swaar gewigte gelaai 500gr, 458's in my Lott en so klompie 160gr 7mm in my 7x57 waar ek bietjie met TPL speel.
Re: Safari Bullet Company.
Posted: Mon Oct 21, 2024 8:27 am
by saswart
Rudi Fischer wrote: Thu Oct 17, 2024 8:44 pm
Het vandag gou n laading gaan toets met SBC .375 300gr en Varget uit my 375 H&H
Rudi jy gaan laat 'n paar manne aan hul koffie verstik... veral die manne wat so groepe jaag met hul 6mm SLK/SABS/WNNR goete, as hul sien wat 'n 375 kan doen.
Re: Safari Bullet Company.
Posted: Sat Oct 26, 2024 12:11 pm
by Rudi Fischer
Dagse Julle
Het vandag die 6mm 85gr gaan toets in wetpacks.
6x45 teen 2731 vps
243 Win teen 3037 vps
Die 6x45 het ek teen n ander paar fabrikate getoet op 50m in die wetpacks in.
Meeste se spoed was 2600-2650 vps gewees behalwe die 100gr Norma Oryx. Hy was teen 2400 vps.
Die 243 Win was toe op 100m, 200m, en 300m in wetpacks in geskiet.
Ek het ook die 6x45 op 100m en 200m in wetpacks in geskiet

Re: Safari Bullet Company.
Posted: Sat Oct 26, 2024 1:15 pm
by Capt. Yoda
Lyk baie goes Rudi, kom ons skiet bq n paar teen 3500fps

Re: Safari Bullet Company.
Posted: Sat Oct 26, 2024 1:22 pm
by Rudi Fischer
Capt. Yoda wrote:Lyk baie goes Rudi, kom ons skiet bq n paar teen 3500fps

Deal.
Re: Safari Bullet Company.
Posted: Mon Oct 28, 2024 11:46 am
by MyLani
I had to Harvest an animal or 2 for meat for the Lodge. I decided to test the 150gr SBC out my 308win at 2800fps.
1st was an old Hartebeest cow at 200m, shot behind the shoulder. Bullet passed straight through showing expansion and minimal meat damage. Cow expired in 7m.
2nd was an Eland Bull that was struggling. 150m shot into the chest. Bull dropped on the spot. He lifted his head, and due to the heat, I wasn't going to take a chance following an animal, so I put an insurance shot into the head and recovered in the neck.
Chest shot bullet weighed 144.9gr - 96.6%
Head shot bullet weighed 142.3gr - 94.8%
These bullets continue to impress me.



Sent from my SM-S901E using Tapatalk
Re: Safari Bullet Company.
Posted: Mon Oct 28, 2024 12:15 pm
by Rudi Fischer
Het gou die 6x45 met die 85gr SBC gaan skiet vir n groep.

Re: Safari Bullet Company.
Posted: Mon Oct 28, 2024 12:31 pm
by sako 30-06
Rudi Fischer wrote: Mon Oct 28, 2024 12:15 pm
Het gou die 6x45 met die 85gr SBC gaan skiet vir n groep.
WOW, uitstekende groep.