.470 Nitro Express
- tau
- Hero Member

- Posts: 3942
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: .470 Nitro Express
Ralph WOW. Bitter mooi werk en ek dink elkeman hier droom van so 'n wapen.
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: .470 Nitro Express
Dagsê
Ek het die volgende op 'n ander topic gevra en gewonder, aangesien julle manne die outjes aanmekaar slaan, wat sal jou opinie wees aangaande so kombinasie.
"Wat sê julle oor randlose doppe in dubbels, het gedink aan 'n 416 Rig in dubbel, maar die feit dat dit nie 'n gerande dop het nie laat my wonder oor die betroubaarheid van die uitrekking van die doppe {As daar vinnig geskiet moet word }. Ek het al rond gevra en sommiges reken dit kan gedoen word, maar is nie ideal vir Dubbels nie"
Is dit 'n gedagte wat eerder 'n vroeë dood moet sterf, of is dit 'n werkbare idee
Dankie
Mooi loop
Marc
http://jaracal.com/viewtopic.php?f=72&t ... 91#p244589

" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6969
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: .470 Nitro Express
Marc, die 450/400 is die kaliber wat die 404 soort van gelyk is in die dubbels 
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: .470 Nitro Express
Lyk my ek gaan moet kies of ek 'n 416 of 470 eerste wil bekom 
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6969
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: .470 Nitro Express
Hehehehehe, ek kan totaal verkeerd wees, maar hulle het mos maar die druk in die ou dubbels so laag moontlik gehou, so dus sou die spoed ook seker maar laag gewees het?
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7548
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: .470 Nitro Express
Marc
Ek dink nie jou vraag is n swak een nie. Dit gaan my verstand ook so bietjie te bowe. Kalibers wat ontwikkel is vir dubbels is oor die algemeen hier in die 40 000psi merk. Ek sien wel dat baie dubbel vervaardigers kalibers aanbied soos die 458 Win Mag wat se maksimum drukvlak 62 000psi is. Dubbels se extration meganismes is nie van die sterkste nie so kon nog nie mooi verstaan hoe die vervaardigers kompenseer vir die doppe wat moeiliker behoort uit te kom nie. Dit kan dalk te doen he met dop konstruksie van die dubbel aanleenlik kalibers, maar ek is nie seker nie want ek het nie die wereld se ondervinding met hulle nie.
Dit sal gaaf wees as een van die Ralph's so bietjie kan lig werp op hierdie vrae.
Groetnis
Wouter

Jaco B
- Sr. Member

- Posts: 357
- Joined: Tue Aug 21, 2012 9:51 am
Re: .470 Nitro Express
Ralph, jy is een moerse gelukkige bli.... om so mooi geweer te kry!!!
My mond water sommer.
Hoop jy geniet die geweer baie......het jy al 'n naam vir haar?
Jaco
My mond water sommer.
Hoop jy geniet die geweer baie......het jy al 'n naam vir haar?
Jaco
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: .470 Nitro Express
Dankie Wouter
Ek sal geduldig wees
Ek sal geduldig wees
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: .470 Nitro Express
Marc wat van n 500/416NE ?
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: .470 Nitro Express
StefStefan764 wrote:Marc wat van n 500/416NE ?
Die 416 Rig is my Hartsgeweer, hy het so ryk geskiedenis hier by ons en het al bloed gesweet onder ons Afrika son. Hy het sy staal ook al deur en deur bewys in die bos. Nie dat ander nie het, maar jy moet verstaan uit watter hoek ek na hom kyk
As ek 'n Dubbel in 416Rig kon kry sal dit die my beste van twee wêrelde gee. Ek kry 'n Dubbel en in my versotte kaliber. Dit wil my net voorkom of die ding eerder moet bly lê, dit lyk nie vir my na die gesondste huwelik nie, alhoewel dit met heelwat berading die drif sal deurkom
Ek het geen kennis van die groter kalibers nie, en sal graag eendag met van hulle wil dryf om self net te weet ek koop nie vir my meer pyn as plesier nie. Ek is oortuig ek sal lekker met die 416Rig regkom, 375 is vir my heel aanvaarbaar. Wta die NE's en daai manne aanbetref weet ek nie, is half van die opinie dat hulle bietjie bo my kerf is. Soek iets wat ek mee kan skiet vir die lekker ook
Soos ek sê ek betreë nou heel nuwe grond en het vrek baie om te leer. Ek is oop vir enige opsies, wil net eers gou bietjie meer weet oor die Dubeel en randlose doppe vs gerande doppe. [pro's en Cons]
Sal die oortyd moet wiks hierdie jaar, as alles hier bly goedgaan jag ek volgende jaar my Kameelperd, is nou al vyf jaar oor sy sper perk, sy tyd het gekom en hopelik gaan dit met 'n 416 Rig wees, of as alles regtig mooi loop 'n dubbel. Sal sien wat vir my beskore is in 2014
Luister graag manne, julle ken die dinge beter as ek
Mooi loop
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: .470 Nitro Express
http://i1072.photobucket.com/albums/w365/vdmerwejm/Jaracal/headspace-cartridges-300x199_zpse0e3b40a.jpg
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5021
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: .470 Nitro Express
Eendag as ek kan sal ek bitter graag 'n 500 Nitro wil he.
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6969
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: .470 Nitro Express
Ek was vanmiddag gou weer by Ralph Snr hulle, die Dubbel is ongelukkig nog nie terug nie, anders het ek hom geskiet!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: .470 Nitro Express
Marc, die 500/416 id die 500NE dop afgenek na 416 kaliber toe, vreeslike lekker kaliber maar volgend die slimmer manne het ons nie die regte poeiers vir hom nie...Marc wrote:http://i1072.photobucket.com/albums/w365/vdmerwejm/Jaracal/headspace-cartridges-300x199_zpse0e3b40a.jpg
Ralph sal vir ons meer duidelikheid oor jou vraag kan gee glo ek, oor die rimmed vs non-rimmed, en ek luister graag saam...
Mooi Sondag verder
Stef
- Ralph Badenhorst
- Hero Member

- Posts: 869
- Joined: Tue Nov 06, 2012 2:38 pm
Re: .470 Nitro Express
Marc wrote:Dagsê
Ek het die volgende op 'n ander topic gevra en gewonder, aangesien julle manne die outjes aanmekaar slaan, wat sal jou opinie wees aangaande so kombinasie.
"Wat sê julle oor randlose doppe in dubbels, het gedink aan 'n 416 Rig in dubbel, maar die feit dat dit nie 'n gerande dop het nie laat my wonder oor die betroubaarheid van die uitrekking van die doppe {As daar vinnig geskiet moet word }. Ek het al rond gevra en sommiges reken dit kan gedoen word, maar is nie ideal vir Dubbels nie"
Is dit 'n gedagte wat eerder 'n vroeë dood moet sterf, of is dit 'n werkbare idee![]()
Dankie
Mooi loop
Marc
http://jaracal.com/viewtopic.php?f=72&t ... 91#p244589
Goeie Naand manne
Jammer ek stuur nou eers aan julle. Ek het die laastes 3 weke wilde honde gevang en rond geskuif na KZN Parke - julle sou my op 50/50 nou die aand gesien het.
Wel om jou n maklike antwoord te kan gee van ons af, dit kan beslis gedoen word. Die eenigste verandering gaan by die dop "extractor" wees. Ons is tans besig om n 450 Rigby in n dubbel te bou. Die geheim gaan le in die ontwerp van die extractor meganisme.
I.P.V om n extractor te maak wat die rim/rand (soos Nitro Express ) van die dop gaan uit trek, word die extractor verander om die "groef" van die dop te extract. In die ontwerp van die ons extractor word die idee van n slotaksie "claw" extractor gebruik.
Persoonlik sal die betroubaarheid slegs afhang van die ontwerp en kwaliteit van metaal wat gebruik is om die extractor te vervaardig.
Ek weet baie dubbel vervaardigers gebruik die "pawls" extractor. Die funsioneer met n plaatjie en n veertjie wat op die extractor in geontwerp is. Die rondte word in die kamer in gestoot (rimmed rondtes word net in laat val) tot dat die plaatjie opspring binne in die groef. Hulle gee soms probleme omdat die pawls soms breek of die groef van die dop mis en nie dit dan uit trek nie. Soms het hierdie pawls nog nie opgespring nie en word dan met die toemaak slag van die aksie afgebreek.
Ek stem 100% saam met die opvolg rondtes. rimless rondtes moet uit die kamer getrek word en val nie net uit soos in die N.E doppe nie en daarom gaan dit stadiger wees. Teensy n ejector gebruik word.
Ek sal more vir julle fotos plaas van ons metode om rimless rondtes te extract uit die 450 rugby.
Ek dink die grootste fout wat hierso gemaak kan word is om aan te neem dat rimless dubbels goedkoper sal wees omdat dit nie die Nitro Express naam dra nie.... ongelukkig kos hulle almal dieselfde
Weereens manne jammer as ek stil was, eks darm vir 3 weke op verlof so ek gaan more deur al my onderwerpe beweeg en terugvoer gee aan almal.
Oja vir julle manne wat belangstel, ons het gereel vir n baan by huntex as daar van julle is wat ons dubbels en vaalblokke wil kom toets bestuur
Geniet die aand verder
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6969
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: .470 Nitro Express
Ralph, julle moet daai 470 nou terug kry, ek was al twee keer daar dan is hy nog weg vir gravering 
Jou pa gaan vir my visiere bou vir die 9.3
Hel maar julle het lekker baie verlof in natuurbewaring
Dis mos nou al die 2de keer die jaar
Jou pa gaan vir my visiere bou vir die 9.3
Hel maar julle het lekker baie verlof in natuurbewaring
Dis mos nou al die 2de keer die jaar
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: .470 Nitro Express
Dankie so vêr Ralph
Dit Klink my so half of n man die dubbels moet los soos die dubbels bedoel was
Dit Klink my so half of n man die dubbels moet los soos die dubbels bedoel was
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7548
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: .470 Nitro Express
Hallo Ralph
Aangesien jy nou so bietjie vrye tyd op hande het sal jy so bietjie loer na my vorige vraag asb?
In kort hoe sinlik is dit om met n kaliber wat se drukvlakke naby of op die 60 000psi merk in n dubbel te skiet? Tot by watse drukvlakke voel jy kan n mens gaan met die onderskeie dubbel aksies? Hoe lyk die dopkonstruksie van die mees gewildste dubbel kalibers teenoor die van slotaksie kalibers?
Groetnis
Wouter
Aangesien jy nou so bietjie vrye tyd op hande het sal jy so bietjie loer na my vorige vraag asb?
In kort hoe sinlik is dit om met n kaliber wat se drukvlakke naby of op die 60 000psi merk in n dubbel te skiet? Tot by watse drukvlakke voel jy kan n mens gaan met die onderskeie dubbel aksies? Hoe lyk die dopkonstruksie van die mees gewildste dubbel kalibers teenoor die van slotaksie kalibers?
Groetnis
Wouter
- Ralph Badenhorst
- Hero Member

- Posts: 869
- Joined: Tue Nov 06, 2012 2:38 pm
Re: .470 Nitro Express
Naand se manneWouter Roets wrote:Marc
Ek dink nie jou vraag is n swak een nie. Dit gaan my verstand ook so bietjie te bowe. Kalibers wat ontwikkel is vir dubbels is oor die algemeen hier in die 40 000psi merk. Ek sien wel dat baie dubbel vervaardigers kalibers aanbied soos die 458 Win Mag wat se maksimum drukvlak 62 000psi is. Dubbels se extration meganismes is nie van die sterkste nie so kon nog nie mooi verstaan hoe die vervaardigers kompenseer vir die doppe wat moeiliker behoort uit te kom nie. Dit kan dalk te doen he met dop konstruksie van die dubbel aanleenlik kalibers, maar ek is nie seker nie want ek het nie die wereld se ondervinding met hulle nie.
Dit sal gaaf wees as een van die Ralph's so bietjie kan lig werp op hierdie vrae.
Groetnis
Wouter
Hallo Ralph
Aangesien jy nou so bietjie vrye tyd op hande het sal jy so bietjie loer na my vorige vraag asb?
In kort hoe sinlik is dit om met n kaliber wat se drukvlakke naby of op die 60 000psi merk in n dubbel te skiet? Tot by watse drukvlakke voel jy kan n mens gaan met die onderskeie dubbel aksies? Hoe lyk die dopkonstruksie van die mees gewildste dubbel kalibers teenoor die van slotaksie kalibers?
Groetnis
Wouter
Wouter ek is nie seker of ek jou verstaan oor die dopkonstruksie nie maar al jou traditionele dubbels se doppe was maar almal lank, min grade/ glad nie skouer nie en natuurlik n baie groot rim.
Aksies: mmmm Wouter ek neem aan hierdie vraag kan dalk aanleiding gee tot om n dubbel op n haelgeweer aksie te bou?
Ongelukkig kan ek nie vir ander vervaardigers praat nie maar ons aksies is ontwerp om leterlik eenige kaliber te kan skiet. Aksies se druk vermoe is afhangend van die sluit meganisme, die dikte van die aksie by die sluit van die lope, die tiepe metaal/verharding waarvan dit gemaak is asook die dikte van die lope.
Ons gebruik n mono-blok sisteem wat verseker dat ons hoe druk kalibers soos 300 WSM in n dubbel te kan bou, die sluit sisteem is n "greener crossbolt" of n groot 4mm plaat sluitstuk wat in die bokant van die aksie en monoblok inskuif. Ek kan jou donderdag se wanneer van ons ander aksies geproef word by die SABS.
Wens ek kon meer hulp aan jou vraag gee.
Hierso is n foto van n .375 H&H wat gesien kan word by HUNTEX.
Die lope word more ingeskroef in die mono-blok.
http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/IMG-20130311-01011_zpsa20e4db9.jpg
Groete
Ralph jr.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7548
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: .470 Nitro Express
Hallo Ralph
Wat ek bedoel met dopkonstruksie is die dukte van bv die bewarea en die wanddeursnee van die hele dop. n Mens sal net dit kan vasstel deur n dop middeldeur te sny. Maw hoe vergelyk dit met n hedendaagse dop wat gewoonlik geskiet word in n slotgeweer. Deur hierdie te vergelyk behoort n mens n goeie idiee te kan kry van wat se druk die dop kan hanteer. Dit op sy beurt sal weer vir n mens kan se hoe die dop gaan vervorm wat weer gaan bepaal of hy maklik of moeilik uitgetrek kan word. Doppe wat dun is sal moeiliker uitkom vanwe die bras wat nie so baie springback het as dukker doppe nie.
Die verskillende sluitmeganismis(boxlock, sidelock ens) op dubbels is bekend dat sekere soorte strerker is as ander. Vervaardig julle net die een tipe of maak julle verskeies? Moet nie bekommerd wees, ek wil hoegenaamd nie n haelgeweer se aksie gebruik op n dubbel nie! Ek stel maar net belang in die soort van goete en sal graag meer wil leer. Hier het ek nou die geleentheid so buit dit maar so bietjie uit.
Dankie nogmaals vir die deel van julle kennis.

Wouter nou verstaan ek jou! ek sal more so paar doppe oopsny en fotos plaas met die regte antwoord. Persoonlik dink ek die slot aksie doppe sal meskien dikker wees maar sal eers uitvind. Dit mag dalk wees omdat die dop vervaardiger daardie groef moet invoeg waar die Extractor inglip dat die dop dikker sal wees aan die onderkant .Wouter Roets wrote:Hallo Ralph
Wat ek bedoel met dopkonstruksie is die dukte van bv die bewarea en die wanddeursnee van die hele dop. n Mens sal net dit kan vasstel deur n dop middeldeur te sny. Maw hoe vergelyk dit met n hedendaagse dop wat gewoonlik geskiet word in n slotgeweer. Deur hierdie te vergelyk behoort n mens n goeie idiee te kan kry van wat se druk die dop kan hanteer. Dit op sy beurt sal weer vir n mens kan se hoe die dop gaan vervorm wat weer gaan bepaal of hy maklik of moeilik uitgetrek kan word. Doppe wat dun is sal moeiliker uitkom vanwe die bras wat nie so baie springback het as dukker doppe nie.
Die verskillende sluitmeganismis(boxlock, sidelock ens) op dubbels is bekend dat sekere soorte strerker is as ander. Vervaardig julle net die een tipe of maak julle verskeies? Moet nie bekommerd wees, ek wil hoegenaamd nie n haelgeweer se aksie gebruik op n dubbel nie! Ek stel maar net belang in die soort van goete en sal graag meer wil leer. Hier het ek nou die geleentheid so buit dit maar so bietjie uit.
Dankie nogmaals vir die deel van julle kennis.
Groetnis
Wouter
Ons maak tans sidelocks maar ons proto tiepe boxlock is amper gereed om julle te wys. Jammer Wouter, ons het al so baie navrae gehad oor manne wat dubbels op haelgeweer aksies wil bou ens., ekt bietjie die geweer gespring daarso.
Ek laatweet jou more
Geniet jou aand verder.
Ralph jr.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7548
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: .470 Nitro Express
Ralph
Baie dankie vir jou moeite! Ek sien baie uit na die resutate en glo dit sal wel van waarde wees.
Groetnis
Wouter
Baie dankie vir jou moeite! Ek sien baie uit na die resutate en glo dit sal wel van waarde wees.
Groetnis
Wouter
-
morne smith
- Sr. Member

- Posts: 420
- Joined: Wed Jul 25, 2012 11:02 pm
Re: .470 Nitro Express
Ralph jy is n brag gat. Ek laaik dit man. Ek sou mal gegaan het as ek jy was. Sexy geweer daai. Ek is baie jaloers
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: .470 Nitro Express
Dankie Ralph, ek wag ook in spanning
- Ralph Badenhorst
- Hero Member

- Posts: 869
- Joined: Tue Nov 06, 2012 2:38 pm
Re: .470 Nitro Express
Wouter ek plaas graag daardie fotos, ek is self nou nie seker meer nie.
Ek't n gewone dop (9.3x62), belted dop(.375 H&H) en dubbel dop (450 NE) gebruik
V.L.N.R - .375 H&H - .450 NE - 9.3 x62
http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/new%201/IMG_0330_zpsbfcd1bb5.jpg
http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/new%201/IMG_0340_zpsc47f4ba7.jpg
.375 H&H
http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/new%201/IMG_0332_zps01e591c1.jpg
http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/new%201/IMG_0334_zps46ea7871.jpg
.450 NE
http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/new%201/IMG_0335_zpscb9e7283.jpg
http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/new%201/IMG_0336_zps006633d2.jpg
9.3x62
http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/new%201/IMG_0337_zps12cf03df.jpg
http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/new%201/IMG_0338_zps9129c39d.jpg
Groete
ralph jr.