Page 4 of 4

Re: Baboonstalker knaldempers

Posted: Tue Feb 28, 2012 2:10 pm
by cassie_calvinia
pieter
ek sit en wag vir my 22-250 lisensie. Afgesien van prys, wat sal jy aanbeveel vir hom? die gtoote, of medium. ek sien hy kal op altwee werk.
op watse plaas boer jy?
ek het vir lank op jassonsfontein vir pieter hugo gewerk, in slanghoek. was hoofseun van selletjies ;D

Re: Baboonstalker knaldempers

Posted: Tue Feb 28, 2012 3:43 pm
by baboonstalker
Cassie, reg oorkant die pad van Jasonshill. (die ou modderdrift)
Ek sal s? die medium, die 22-250 op die "groot" was 'n tikfout.

Re: Baboonstalker knaldempers

Posted: Wed Feb 29, 2012 6:06 pm
by tafjak
Francois
SARS=SA Revenue Services
  ........... ek het weer gedog: SARS= Ontvanger van al my inkomste.

Mooiloop   

Re: Baboonstalker knaldempers

Posted: Mon Mar 26, 2012 9:24 pm
by Spanner
Hoe vorder die toetse manne ?  ???
Julle het ons nou lekker lus gepraat oor die nice speelgoed en nou raak dit stil ...  Ek het 'n klomp geld in my gatsak wat my brand om uitgegee te word !  ;D

Re: Baboonstalker knaldempers

Posted: Sun Apr 01, 2012 8:02 pm
by Spanner
Enige terugvoer al beskikbaar oor die toetse ?

Re: Baboonstalker knaldempers

Posted: Sun Apr 01, 2012 8:56 pm
by Wouter Roets
Spanner

Ons wag nog vir die knaldempers en sal terugvoering gee die oomblik as dit ontvang is.

Groetnis
Wouter

Re: Baboonstalker knaldempers

Posted: Thu Apr 19, 2012 10:42 am
by roux cf
Baboonstalker/Pieter

PM my asb n prys op so n kd vir my 308 asb

Groete
Charl

Re: Baboonstalker knaldempers

Posted: Thu Apr 19, 2012 1:39 pm
by MJK
Manne

Pieter is toegegooi onder die werk - lyk my die Lotto het tot verhaal gekom en geld uitbetaal. Hy sit nou met 20 tennis rolstoele wat hy moet maak asap. Jul sal sien hy is ook nie eens meer op die forum nie - het nie die tyd nie!

Biekie geduld asb vir die man....

Groete