Baboonstalker knaldempers

Stem hier vir die baboonstalker knaldemper toets

Poll runs till Mon Nov 03, 2053 4:10 pm

Jagbehep
17
8%
Tafjak
35
16%
Wouter Roets
29
13%
Nico (harris 30-06)
4
2%
Jagtersdok
24
11%
Arnold Rix
11
5%
Christo
5
2%
Piet Breedt
40
18%
Gerrit Visser
7
3%
Dawid
3
1%
Dawie-D
19
9%
Blok
9
4%
Marius (MJK) Kotz
4
2%
Wally (Meerkat)
9
4%
Taylor
2
1%
 
Total votes: 218

User avatar
baboonstalker
Hero Member
Hero Member
Posts: 692
Joined: Wed Aug 25, 2010 8:37 pm

Baboonstalker knaldempers

Post by baboonstalker »

Stem asseblief hier vir die 3 persone wat jy voel die knaldempers moet toets.
Elke lid mag een keer deelneem
Die poll sal loop vir 3 dae en die 3 persone met die meeste stemme sal elk 'n KD kry.

Dankie
Pieter (baboonstalker)

[img width=560 height=420]http://i261.photobucket.com/albums/ii62 ... 8-1059.jpg[/img]
Last edited by baboonstalker on Thu Dec 01, 2011 9:22 pm, edited 1 time in total.
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7988
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Baboonstalker knaldempers

Post by Arnold »

Is die poll se resultate geheim of hoekom kan ek dit nie sien nie?
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: Baboonstalker knaldempers

Post by Jagtersdok »

Arnold soos ek dit het sal dit sondag vrygestel word.
Maar op die stadium loop jy voor ;)
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
User avatar
Dawid
Hero Member
Hero Member
Posts: 1079
Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm

Re: Baboonstalker knaldempers

Post by Dawid »

Is die poll se resultate geheim of hoekom kan ek dit nie sien nie?



HAHA ons wil he dit moet vir jou n verrassing wees Arnold
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER

9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7988
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Baboonstalker knaldempers

Post by Arnold »

Ek kan die tromprem resultate sien maar nie die knaldemper resultate nie? Seker is altwee dieselfde en dan moet die ander se resultate ook weggesteek word?
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: Baboonstalker knaldempers

Post by Jagtersdok »

Arnold

Die tromprem resultate moet ook hidden wees, maar daar ietsie fout met die program lyk my.
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4596
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Baboonstalker knaldempers

Post by James Wilson »

Dok, is dit hier waar jy gese het ek kan die bribe's plaas vir lede wat vir my stem? ;)
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
baboonstalker
Hero Member
Hero Member
Posts: 692
Joined: Wed Aug 25, 2010 8:37 pm

Re: Baboonstalker knaldempers

Post by baboonstalker »

Arnold,

Ek wou altwee se resultate wegsteek, maar om een of ander rede is die dempers se knoppie nie beskikbaar.

Dit sal darrem sker nie die appelkar omgooi nie, dit maak die dempers net meer spannend.

P
User avatar
baboonstalker
Hero Member
Hero Member
Posts: 692
Joined: Wed Aug 25, 2010 8:37 pm

Re: Baboonstalker knaldempers

Post by baboonstalker »

Jagbehep,
Ek PM virjou my bankbesonderhede  ;)
THOMAST
Hero Member
Hero Member
Posts: 1892
Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am

Re: Baboonstalker knaldempers

Post by THOMAST »

Baboonstalker,
Is daai KD gemaak van aluminium of vlekvrye staal?
Ek het gehoor van iemand wat saam met jou ge-oes het dat hy mooi stil is.
User avatar
Nuweseun
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 334
Joined: Mon Sep 12, 2011 1:07 pm

Re: Baboonstalker knaldempers

Post by Nuweseun »

Kerels, dis dam maar 'n besonderse stukkie werk daai!!! Mooier as mooi!!

Pieter, as hierdie hele stemmery en als nou verby is, se asb waar ons ons bestellings kan plaas!

Groete
Lood in die lug, sit vleis op die tafel.
User avatar
baboonstalker
Hero Member
Hero Member
Posts: 692
Joined: Wed Aug 25, 2010 8:37 pm

Re: Baboonstalker knaldempers

Post by baboonstalker »

Thomas, My eerste demper (die een in die foto) is uit werkswinkel afval aanmekaargesit dei dag voor 'n oes en bestaan uit 'n Stainless pyp, staal endcaps, een staal baffle en twee Aluminium baffles.
Die nuwe modelle sal ook 'n mengsel wees met die tube en endcaps wat in SS of staal beskikbaar sal wees. Op die interne parte beplan ek om bietjie meer eksoties te gaan.  8)
User avatar
MJK
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 466
Joined: Thu Mar 11, 2010 5:19 pm

Re: Baboonstalker knaldempers

Post by MJK »

Jip

Hoe kan ek die manne bribe?  :angel: :angel: Ek het die huidige een op my 243 gehad en is BAIE stil.

Soos ek ek gehoor het van Pieter is "eksoties" 'n baie beskeie term. Daai nuwe toetsmodelle gaan loop soos 'n ....!
Gerrit Visser
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 335
Joined: Sun Oct 10, 2010 4:47 pm

Re: Baboonstalker knaldempers

Post by Gerrit Visser »

Ek was saam die eerste dag toe Piet Baboon sy KD op die springbokke getoets het. Het ook sommer sy KD teen bekende make op die forum getoets [klank] Baboon se KD was hoorbaar sagter, ongelukkig was al die KD's nie op die selfde geweer gesit nie. My bek het oopgehang om die groepering op 300m te sien en na die eerste 10 bokke was ou baboon se gem. afstand nog oor die 300m/bok

As Piet se KD's die toets slaag sal dit een van DIE stukkies toerusting wees om te besit

G Gert
wlm
Hero Member
Hero Member
Posts: 2454
Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm

Re: Baboonstalker knaldempers

Post by wlm »

Ek hoop nie daardie eksotiese metale is "unoptanium" of "unafordium" nie.
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7988
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Baboonstalker knaldempers

Post by Arnold »

Dit is darem spanningsvol ... selfs die tromprem stemming wat mens kan sien is spanningsvol vir my en SJ op die stadium glo ek.

Ek glo die manier van toetsers kies is n eerste vir Jaracal en ek hoop dit is n sukses! Ek dink dit bring n nuwe dimensie na na n forum wat reeds verslawend is ;-)
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: Baboonstalker knaldempers

Post by Jagtersdok »

Arnold

Ek hou die tromprem ding so dop, hel en my naam is nie eers daarop nie. ;D
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Gerrit Visser
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 335
Joined: Sun Oct 10, 2010 4:47 pm

Re: Baboonstalker knaldempers

Post by Gerrit Visser »

Dok as jy met 'n tromprem op '270 kan saam leef dan maak dit van 'n 270 seker een van die beste kal. vir manne wat net een geweer wil skiet. Ek het een op my 270 en ek kan op 250m sien waar ek die gong tref. Met 'n 135gr teen 3160f/s met recoil dieselfde as 'n 243 [selfs minder] voel mens nogal in beheer en kom die 270 tot sy reg.
Ek dink dit is hier [270 3006 300win 338] waar Baboon se MB's 'n groot verskil gaan maak.

G Gert
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: Baboonstalker knaldempers

Post by Jagtersdok »

Gerrit

Dit is een van my vereistes op die knaldemper ook. Mens moet met die 270 die skoot kan deur volg. As ek so met my verjaardag saam gelukkig genoeg kan wees om een van die KD's te toets is dit die kaliber waarop hy sal werk.
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Baboonstalker knaldempers

Post by theedge »

Sterkte manne ;)
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
Image
User avatar
Dewie
Full Member
Full Member
Posts: 186
Joined: Fri Jul 01, 2011 6:53 pm

Re: Baboonstalker knaldempers

Post by Dewie »

Hallo aan almal

Baie sterkte met die verkiessing
Wil asb. net weet wanneer die uitslae vrygestel word (tyd) ???
Lekker dag verder

Dewie
Brno .308
Howa .243
Brno .22
Gammo CFX
VMAX
Nosler Ballistic Tip
Barnes Tiped TSX
Freek
Hero Member
Hero Member
Posts: 1941
Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am

Re: Baboonstalker knaldempers

Post by Freek »

Prys?
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
User avatar
baboonstalker
Hero Member
Hero Member
Posts: 692
Joined: Wed Aug 25, 2010 8:37 pm

Re: Baboonstalker knaldempers

Post by baboonstalker »

Freek,

Prys sal binnekort vasgestel word. Kom ons kyk net dat die manne tevrede is en dat produksie op dreef kom dan praat ons weer.

Dewie,
Die trompremme eindig so paar minute voor 9 vanaand en die knaldempers so paar minute na 9. As jy dan die draad oopmaak behoort die uitslae vir jou sigbaar te wees.
Dit lyk of die ooms bietjie naels kou as ek die saak so bekyk!
User avatar
Dewie
Full Member
Full Member
Posts: 186
Joined: Fri Jul 01, 2011 6:53 pm

Re: Baboonstalker knaldempers

Post by Dewie »

Baie dankie oom

Ja nee oom, die ouens is noggal nuuskierig
om uit te vind wie loop voor , en wie staan 'n
kans om die produkte te wen ;D :D

Gee oom die produkte weg?
of is dit 'n promosie of hoe? ???

Lekker dag

Dewie
Brno .308
Howa .243
Brno .22
Gammo CFX
VMAX
Nosler Ballistic Tip
Barnes Tiped TSX
User avatar
baboonstalker
Hero Member
Hero Member
Posts: 692
Joined: Wed Aug 25, 2010 8:37 pm

Re: Baboonstalker knaldempers

Post by baboonstalker »

Dewie,

Ja ek gee die produkte weg, maar die manne gaan darrem ook moeite doen om die produkte te toets en hier verslag kom doen, so hulle werk ook daarvoor.

Jy vra of dit 'n promosie is. Die hoofdoel is nie vir promosie nie, maar die produkte kry goeie blootstelling hier dit sal hopelik wel verkope tot gevolg h?. Ek kry ook hopelik goeie terugvoer en as die mane voel daar is areas wat aandag moet kry kan ek dit regstel voor daar 'n klomp produkte in die mark is met 'n klomp dikbek ooms wat my wil opdons.

Jy ken mos die gesegde: "Die een hand was die ander en so help ons mekaar"
Post Reply