Moedeloos gesukkel met 'n beesskaal wat te veel funksies het.
Kan iemand asseblief aanbeveel watter soort elektronies skaal kan 'n bees weeg, elke dag van die week, sonder dat mens sukkel met elektronika wat te ingewikkeld is.
baie dankie
Frik
Betroubare Elektroniese beesskaal
-
Frikjordaan
- Full Member

- Posts: 217
- Joined: Wed May 11, 2011 9:35 pm
Betroubare Elektroniese beesskaal
Karasberge Namibi
- Geno
- Administrator

- Posts: 13647
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Betroubare Elektroniese beesskaal
Hallo Oom Frik!
Die ene weeg ongelukkig slegs koeie, maar hulle is redelik temperamenteel as hulle afklim!
[img width=467 height=480]http://notjustadaydreamblog.com/wp-cont ... mscale.jpg[/img]
Groete,
Eugene
Die ene weeg ongelukkig slegs koeie, maar hulle is redelik temperamenteel as hulle afklim!
[img width=467 height=480]http://notjustadaydreamblog.com/wp-cont ... mscale.jpg[/img]
Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: Betroubare Elektroniese beesskaal
GENO, amper val ek van my stoel af hier in die kantoor.....skerp...baie skerp!!!

Nortie
Nortie
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
-
kopskoot
- Hero Member

- Posts: 1112
- Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm
Re: Betroubare Elektroniese beesskaal
Frik
Ek gebruik n Ruddscale. Hy werk baie goed,en stoor alle gewigte in sessies, en wys dan toenames,gemid toenames per dag ens. waneer jy weer weeg. Ongelukkig moet jy hulle uit die aard van die saak dan een een weeg ( nie n trop saam nie)

Soms Sako!
Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!