Naand Manne en Mannine
Kan die van julle wat die .375 Ruger self laai dalk vi my akurate data verskaf t.o.v soort kruid,hoeveel,koel gewig,spoed ens.
Dit sal regtig baie waardeer word.
Heerlike aand
Herlaai data vir .375 Ruger
- Philip De Bruyn(MFWIC)
- Full Member

- Posts: 171
- Joined: Mon Mar 26, 2012 9:23 pm
Herlaai data vir .375 Ruger
SPRINGBOK TOT BUFFEL .375 OR BUST
HOWA 1500 .375 RUGER AMERICAN WALNUT STOCK

- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Herlaai data vir .375 Ruger
Stefan van S&O het al heelwat ontwikkeling gedoen. Soek bo by die search funksie vir "375 Ruger" en jy sal inligting kry.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: Herlaai data vir .375 Ruger
Ek het die naweek vir die eerste keer met my Howa 375 Ruger gaan skiet. Omdat ek nie 'n idee gehad het wat om te verwag nie is alles maar eers oor die chrony geskiet. Hier is my resultate:
S355 is al kruit wat gebruik is. 3 skote per lading. PMP LR magnum slagdoppies.
300gr Hornady BTSP: 71 gr: 2485, 2473, 2501
72 gr: 2561, 2551, 2542
73 gr: 2582, 2594, 2566
250gr Sierra Gameking: 75 gr: 2699, 2687, 2683
76 gr: 2771, 2761, 2767
77 gr: 2784, 2775, 2783
Die geweer hou van als en nie een groepering was groter as 1.5 duim nie. Die Sierras het al drie ladings in een duim groepeer.
Totale patroon lengte vir die Sierras was 3.312 duim deurgaans. (84.1248 mm)
Een van die ladings wat ek op hierdie forum gekry het was 81 gr S355 agter 'n 260gr Nosler accubond. Toe ek bykans 2800 fps reeds op 77gr kry, het ek besef dat hierdie lading (81gr) dalk vrek warm is en het die punte getrek sonder om te skiet. Eerder bang jan as stukkende geweer Jan. Al sou daar nie sommer iets verkeerd gegaan het met hierdie lading nie is dit ongesond om sommer van 77gr te spring na 81gr! Dis gevaarlik om sommer net 'n lading op die i/net te gryp en te gaan laai. Begin veilig en werk op! Was my spoed egter iets soos 2660 met 77 gr sou ek beslis daai patrone met 81 gr geskiet het. Die sierra is boonop nog 10gr ligter as die Nosler, alles dinge wat 'n verskil sal maak. "Recoil" was lekker...ek weet nie waaroor die moffies in Amerika so kla nie!

Peace - That brief glorious moment when everybody stands around reloading. Thomas Jefferson
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: Herlaai data vir .375 Ruger
Ek skiet met 270gr Claws (S355) op 71.8gr TPL 84mm. Dan drag hulle so 2700.
Skiet tans 200gr GSCHP (die hv's kom) en is tans 79.6gr S355 en hulle draf so teen 3038fps. Baie lekker lading vir bos en vlakte skiet.

ek soek nog wapens...
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: Herlaai data vir .375 Ruger
Nou dat ek weet my ladings is veilig gaan ek nog 1 grein op met die 300gr Hornady's, dan behoort ek seker so 2640 fps te kry en nog 2 gr op met die Sierras vir 2880/2900 fps. Ek jaag nie spoed nie so dit sal my eie maksimums wees. Ek sien die ouens haal amper 3000 fps met 78gr Rel 15 agter 'n 265gr GS Custom. Lyk my Rel 15 is baie na aan S355 in brandspoed.
Peace - That brief glorious moment when everybody stands around reloading. Thomas Jefferson
- Philip De Bruyn(MFWIC)
- Full Member

- Posts: 171
- Joined: Mon Mar 26, 2012 9:23 pm
Re: Herlaai data vir .375 Ruger
ek het die beste resultate gekry met
Barnes TSX 270gr
68 gr S335
PMP MAgnum Primers
TPL 84mm
2558 fps
Het n hele paar verskillende ladings probeer 5x per lading en die boonste kombinasie het die beste gewerk.het op 50m,100m,150m en 200m 3skote binne 1,5 duim gekry so ek is baie tevrede
Lekker dag
Barnes TSX 270gr
68 gr S335
PMP MAgnum Primers
TPL 84mm
2558 fps
Het n hele paar verskillende ladings probeer 5x per lading en die boonste kombinasie het die beste gewerk.het op 50m,100m,150m en 200m 3skote binne 1,5 duim gekry so ek is baie tevrede
Lekker dag
SPRINGBOK TOT BUFFEL .375 OR BUST
HOWA 1500 .375 RUGER AMERICAN WALNUT STOCK
HOWA 1500 .375 RUGER AMERICAN WALNUT STOCK
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: Herlaai data vir .375 Ruger
Ek het Saterdag nog 'n lading met die Hornady 300 greiner gemeet. 75 gr S355 het 2659 fps gegee.
Die Nosler 260gr Accubond met 79gr S355 het 2840 fps gegee. 80gr het in 'n duim groepeer, maar die Chrono se battery was pap! Ek skat seker so 2865 fps. Daar was tekens van druk so ek sal seker op 77 of 78 grein soek vir 'n beter groepering met minder druk. Hierdie 2 ladings het egter tussen 1 en 2 duim groepeer.