Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Hugov
Hero Member
Posts: 684 Joined: Thu May 26, 2011 8:06 am
Post
by Hugov » Thu May 03, 2012 1:26 pm
Goeie dag almal!
Ek het hierdie lig op Huntex gekoop. National Cartridge R1750.
Gaan hom vlg week bietjie toets in die bosveld waar dit mooi donker raak!
Die vervaardiger reken hy sit n 1600 lumens uit en het n 300 meter straal.
Mat al die straatligte aan kon ek n duidelike kol op n huis se dak kry so 200m weg.
Dit kom in n netjiese tas met scope mounts vir 25mm en 30mm .
Die battery hou vir 6 ure op maks hy het n dimmer wat geluidloos is.
[img width=560 height=420]
http://i867.photobucket.com/albums/ab23 ... -00357.jpg [/img]
[img width=560 height=420]
http://i867.photobucket.com/albums/ab23 ... -00358.jpg [/img]
Groete H
9mm Beretta. .40 S&W Sig Sauer SP 2022. 44 Magnum Taurus. 22-250 Savage VLP DBM 1:9 . 25-06 Voere. 30-06 Brno. 300 WSM Savage . 416 Ruger Alaskan. Armed Gladiator 12 boor pomp aksie
Dippies
Hero Member
Posts: 521 Joined: Fri Aug 12, 2011 2:11 pm
Post
by Dippies » Thu May 03, 2012 1:31 pm
Die lyk na n "pikante" liggie.
Jy moet laat weet hoe werk hy en stem dit ooreen wat die manne op die boks skryf.
Groete
Dippies
visstok
Hero Member
Posts: 1235 Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm
Post
by visstok » Tue May 08, 2012 3:55 am
Baie netjies! Laat weet groot asb hoe hy werk en of alles werk soos hulle se! Groete Alex
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
Geno
Administrator
Posts: 13640 Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Post
by Geno » Wed Oct 03, 2012 7:16 am
Hiegoe,
Het jy nou al iets kon skiet met die liggie? Hoe maklik ID hy spesies, en op watse afstand?
Goed, beter, 6millimeter!
theedge
Hero Member
Posts: 5012 Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Post
by theedge » Wed Oct 03, 2012 7:45 am
Geno wrote:
Hiegoe,
Het jy nou al iets kon skiet met die liggie? Hoe maklik ID hy spesies, en op watse afstand?
eK soek ook die lig as hy spesie kan id
Sorry Geno moes die een gooi lol
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
Hugov
Hero Member
Posts: 684 Joined: Thu May 26, 2011 8:06 am
Post
by Hugov » Wed Oct 03, 2012 8:58 am
Geno ek wag nog vir daai maklike tyd invite........
Het hom die jag seisoen orals saam geneem, die verste ID was n duiker op so 180 meter.
Die lig tel oe ver en maklik op.
Hy het ongelukkig nog nie bloed getrek nie.
Groete H
Last edited by
Hugov on Wed Oct 03, 2012 9:01 am, edited 1 time in total.
9mm Beretta. .40 S&W Sig Sauer SP 2022. 44 Magnum Taurus. 22-250 Savage VLP DBM 1:9 . 25-06 Voere. 30-06 Brno. 300 WSM Savage . 416 Ruger Alaskan. Armed Gladiator 12 boor pomp aksie