Jaracal linerlock knipmes.

Enige iets tov messe.
User avatar
johan1
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 431
Joined: Tue Feb 14, 2012 2:57 pm

Jaracal linerlock knipmes.

Post by johan1 »

Harlike goeie more manne van die Volkstaat Jaracal.

Ek het met n "bang" op hierdie forum beland en baie manne warm onder die kraag gemaak. Ek het egter lekker begin kuier hier en paar goeie pelle gemaak in die kort tydjie. Ek het so ietsie oor messe kwyt geraak en gesien die manne reageer nogal op dit.

Ek het toestemming van die hoofman ontvang om met n klein projek te begin.

Ek loot n linerlock knipmes uit.

Ek sal die vordering weer op die site plaas soos dit aangaan.

Die proses sal met deursigtigheid hanteer word. Ek sal rekord hou van die lootjies wat uitgaan, en dit sal op die site deur julle gevolg kan word.

Die fondse wat verkry word hierdeur sal terug geploeg word in die forum, en op n wyse aangewend word wat die goedkeuring van jaracal en sy  moderators wegdra. (Instandhouding van forum, Behoeftige seuns jagnaweek, Renosterbewaring, Krimpvarkie projek ens)

Die lootjies is beskikbaar teen R80 n lootjie.
Ek sal die ontwerp van die mes ook plaas sodat julle dit kan sien.

Stuur vir my n boodskap en ek sal die bankbesonderhede aan jou bekend maak vir die deposito.
Ek sal jou naam dan op die site plaas sodat jy weet jy is in lyn. Ek het net bietjie raad en advies nodig om die wenner op n oop en deursigtige manier aan te wys.
Ek wil glad nie he die ding moet in n gemors ontaard nie.

Sluitings datum vir die projek sal wees Woensdag 4 Julie 2012 en die wenner sal op 6 Julie 2012 aangekondig word. Fondse wat ek ingevorder het sal oorbetaal word organisasie of doel waarop besluit is.

Baie dankie vir die geleentheid om ietsie terug te ploeg na iets waarvoor ons almal lief is.... Die natuur en die buitelewe

Johan Viljoen
moenie jagters kritseer met n mond vol biltong nie
Freek
Hero Member
Hero Member
Posts: 1941
Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am

Re: Jaracal linerlock knipmes.

Post by Freek »

Johan, ek is in. Laat weet hoe gemaak met die betaling.
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
User avatar
johan1
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 431
Joined: Tue Feb 14, 2012 2:57 pm

Re: Jaracal linerlock knipmes.

Post by johan1 »

Dankie Jakkalsgat en Freek vir die ondersteuning sover. Hoop ons kan meer manne betrek!
moenie jagters kritseer met n mond vol biltong nie
the kid
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 283
Joined: Sun Nov 27, 2011 10:29 pm

Re: Jaracal linerlock knipmes.

Post by the kid »

Ek is defnitief ook in, laat weet net waar ek kan betaal. :)
Glock 19, Ruger m77 mkii ss 30-06, BSA .22, 12g ss, Lee Enfield.303, Ruger m77 mkii VT 25-06, Savage LRP .260 rem, Krico.222, Beretta 12g semi auto, Sako 6mm PPC, Zoli 20 GA.
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Jaracal linerlock knipmes.

Post by BLOK »

Vra maar vir Freek ek mis nie n kompetiesie op die forum nie, so tel my in.

Freek vandag my pakkie gekry dankie man ek weet ek gaan daai hemp geniet. Kon het nie verstaan ek en jy bly langs mekaar en my pakkie vat die lankste nie. Was seker maar lus om die land te sien.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Problem Animal Control
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 385
Joined: Tue Sep 15, 2009 8:16 pm

Re: Jaracal linerlock knipmes.

Post by Problem Animal Control »

Eks ook in!
9mm S&W
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223

Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!
atplay
Full Member
Full Member
Posts: 212
Joined: Sun Mar 18, 2012 12:19 am

Re: Jaracal linerlock knipmes.

Post by atplay »

Gooi daai bankbesonderhede!
User avatar
johan1
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 431
Joined: Tue Feb 14, 2012 2:57 pm

Re: Jaracal linerlock knipmes.

Post by johan1 »

Dankie sover julle deelname, sal amptelike naamlys bekend maak na gelang van deposito's ontvang.

Sover 7 manne wat aanduiding gegee het.

Sien weer

Johan
moenie jagters kritseer met n mond vol biltong nie
User avatar
Cz_apie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 494
Joined: Sat Mar 17, 2012 5:51 am

Re: Jaracal linerlock knipmes.

Post by Cz_apie »

Goeie idee, stuur bankbesonderhede asb
Brno .22
Brno .32
Brno 243
MK4 - 2 303
Atis semi Auto 12Br
Harrington & Richardson 12Br Standard
Star .22 Target Pistol
Tanfoglio 9mm
Uberti Mod 1875 Army 357 Mag
NEF 9 shot .22 Revolver
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Jaracal linerlock knipmes.

Post by Gerhard »

Ek is in....
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Jaracal linerlock knipmes.

Post by DWB »

Stuur die bankbesonderhede
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Problem Animal Control
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 385
Joined: Tue Sep 15, 2009 8:16 pm

Re: Jaracal linerlock knipmes.

Post by Problem Animal Control »

Manne
So klein uitdagingtjie om die ding lekker interessant te maak. Ek gaan 4 lootjies vat en nou se ek vir julle: Dubbel my 4 of ewenaar dit!
Groette
PAC :)
9mm S&W
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223

Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3312
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: Jaracal linerlock knipmes.

Post by Christo »

Ek ook in.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Jaracal linerlock knipmes.

Post by Marc »

My geldtjie is ook in  8)
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
Problem Animal Control
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 385
Joined: Tue Sep 15, 2009 8:16 pm

Re: Jaracal linerlock knipmes.

Post by Problem Animal Control »

Manne
Ek het rerig gedink daar sal al n hele paar van julle wees wat my uitdaging aanvaar of wag julle eers om te sien of ek my 4 lootjies gaan betaal???????????????
PAC
9mm S&W
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223

Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13655
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Jaracal linerlock knipmes.

Post by Geno »

Willie,
Een lyn in die water is ook genoeg om 'n vis te vang. ;)
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Problem Animal Control
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 385
Joined: Tue Sep 15, 2009 8:16 pm

Re: Jaracal linerlock knipmes.

Post by Problem Animal Control »

Geno
Dis waar wat jy daar se,ek maak my kanse net bietjie beter en n "double or quits" uitdaging maak dit meer opwindend en dis tog vir n goeie doel of hoe?

PAC
9mm S&W
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223

Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Jaracal linerlock knipmes.

Post by DWB »

Ek wag nog om te hoor waar om te betaal....
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
johan1
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 431
Joined: Tue Feb 14, 2012 2:57 pm

Re: Jaracal linerlock knipmes.

Post by johan1 »

Sover 11 manne wat positief reageer het op die Kompetisie. Baie dankie kerels dit lyk mooi
moenie jagters kritseer met n mond vol biltong nie
User avatar
johan1
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 431
Joined: Tue Feb 14, 2012 2:57 pm

Re: Jaracal linerlock knipmes.

Post by johan1 »

Ek sal graag n voorstel of voorstelle van die lede wil he. Ek wil die fondse wat inkom aan n organisasie, of studiegroep, hulp om forum kostes te dek, of so iets skenk.  Voorstelle asb kerels. Hier is van julle wat al lekker lank op die forum is, help bietjie asb
moenie jagters kritseer met n mond vol biltong nie
User avatar
johan1
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 431
Joined: Tue Feb 14, 2012 2:57 pm

Re: Jaracal linerlock knipmes.

Post by johan1 »

manne is nou stil???
moenie jagters kritseer met n mond vol biltong nie
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Jaracal linerlock knipmes.

Post by Jakkalsgat »

Johan

Praat met Grumpie daar is bietjie hulp nodig met daai seun jag van hom op die oomblik.

Groete
Jaco
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!

Groete
Jaco Stander
the kid
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 283
Joined: Sun Nov 27, 2011 10:29 pm

Re: Jaracal linerlock knipmes.

Post by the kid »

My geld is in. :)

Hoop ek doen beter as met die skietstoel ;D
Glock 19, Ruger m77 mkii ss 30-06, BSA .22, 12g ss, Lee Enfield.303, Ruger m77 mkii VT 25-06, Savage LRP .260 rem, Krico.222, Beretta 12g semi auto, Sako 6mm PPC, Zoli 20 GA.
User avatar
johan1
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 431
Joined: Tue Feb 14, 2012 2:57 pm

Re: Jaracal linerlock knipmes.

Post by johan1 »

Ek sal hom kontak en hoor, dankie man
moenie jagters kritseer met n mond vol biltong nie
User avatar
visstok
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm

Re: Jaracal linerlock knipmes.

Post by visstok »

Johan eks ook verseker in! Johan, net n voorstel, kan hulle nie die geld gebruik om sekeriteit op te skerp nie, sodat hulle nie weer ons Forum "hi-jack" nie? Groete Alex
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
Post Reply