Leeu jag.

Post Reply
User avatar
molopohunter
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 476
Joined: Sun Aug 29, 2010 5:54 pm

Leeu jag.

Post by molopohunter »

Dagse manne,
Nou net weer uit die jagveld en more weer uit.
Ek het 10 leeu wyfies vir S.A. jagters op n goeie pakket.
R20000, dan sluit dit die verblyf (5dae), voetuig, gids, PH en slag in. Dis self spyseniering in die lodge, alhoewel ons kan etes reel.
Die wyfies is so 3 jaar oud, mooi groot en baie goeie kondisie. Kolle agter op die bene wel nog bietjie sigbaar.
Dis naby Vergelee/ Tosca. Fotos van die lodge is op my webblad: www.molopohunt.co.za.
Kontak my slegs telefonies, want ek het nie baie internet in die veld nie.
Nr: 0825782758.

Groete manne,
Peet
Ruger 10/22, BRNO 22 mod2, Ruger mini 14, CZ 22-250 varminter, Ruger 77/44, BRNO 270, Mauser M96 30-06 straight pull, Remington T/T 308, Ruger 375, Ruger 416, Howa 375 ruger, Baikal 12ga S/S, CZ 12ga O/U, Taurus 9mm PT111, Vector 40s&w sp2, Hoyt.
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: Leeu jag.

Post by Beretta »

Peet
Is daar n tyd op die leeus wat geskiet word of is nou dadelik
Beretta
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4242
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Leeu jag.

Post by Cobus(Cobb) »

@Beretta...
Oplet in die klas ou maat...
molopohunter wrote: Kontak my slegs telefonies, want ek het nie baie internet in die veld nie.
Nr: 0825782758.

Groete manne,
Peet
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Leeu jag.

Post by BLOK »

Oom Beret

Dit is leeu wyfies wat te jag is nie n baba leeu nie. hahaha
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: Leeu jag.

Post by Beretta »

Blok
Jy is weer skerp vandag hy kan maar bly wees want anders sou hy maar gesukkel het ek sou jou saam gevat het ;D ;D ;D.Baba leeu hardloop vir 204 weg
Beretta
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Leeu jag.

Post by BLOK »

Hahaha, oom vat daai 204 laag, ek het al sulke leeu wyfies te voet in Botswana met n 243 gejag, maar se dit maar saggies netnou is dit weer soos daai eland storie. haha
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: Leeu jag.

Post by Beretta »

Blok
;D ;D ;D jy meen hy skrik nie vir die pers no nie.
Beretta
Zack Benade

Re: Leeu jag.

Post by Zack Benade »

Blok as dit jou leeu is kan jy hom skiet waarmee jy wil. ;D ;D ;D
Post Reply