Is daar enige iemand wat wil verskil.....

Enige vleis/veldkos resepte wat werk vir n honger jagter
Post Reply
User avatar
Chevvy SS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3140
Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am

Is daar enige iemand wat wil verskil.....

Post by Chevvy SS »

dat die safste stukkie braaivleis, alle soorte vleis ingesluit, nie springbok rugbiltonge is nie?
User avatar
vlakvark1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1568
Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm

Re: Is daar enige iemand wat wil verskil.....

Post by vlakvark1 »

Sal nie weet nie , nog nie geproe nie maar ek verkies alles bo alles n koedoe fillet oor die kole ;) ;) ;)
vlakvark en bosvark Bvk
Post Reply