Butler Creek Scope Cover

Items for "Pay forward"/ Items om later te betaal...
Post Reply
User avatar
gillie
Hero Member
Hero Member
Posts: 957
Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am

Butler Creek Scope Cover

Post by gillie »

More almal

Ek het hierdie scopecover wat al jare lank in my laai le, ek weet dis dalk bietjie 'n "odd" vorm, maar as iemand hom wil he, jy is welkom om hom te vat. Nog nooit eers oopgemaak nie

[img width=360 height=480]http://i1134.photobucket.com/albums/m61 ... -00447.jpg[/img]

Groetnis
.22 LR
.222 Rem
7mm-08
8x57 jrs
300 WinMag
375 H&H Mag CZ 550
Vlakvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 2325
Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am

Re: Butler Creek Scope Cover

Post by Vlakvark »

Gillie
Jy moet vir jou 'n swarovski koop en hom ook 'n paar jare in die laai laat le dat hy ook so ovaal word dan kan jy mos weer daai cover gebruik ;D ;D ;D ;D ;D :angel:
Image
Image
User avatar
gillie
Hero Member
Hero Member
Posts: 957
Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am

Re: Butler Creek Scope Cover

Post by gillie »

Ja Vlakvark ! Daai was internet order wat verkeerd hier aangekom het. Ons praat hier van 2008 dink ek, so kon nie baie gekos het nie. Terloops, Wlm het hom klaar gevat, moet hom nou net by hom kry.
.22 LR
.222 Rem
7mm-08
8x57 jrs
300 WinMag
375 H&H Mag CZ 550
User avatar
vlakvark1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1568
Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm

Re: Butler Creek Scope Cover

Post by vlakvark1 »

gillie
Het jy nie nog goed in die laai wat jy verniet wil weg gee nie -gewere.. petrone.. ou muntstukke.. stel graag belang ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D
vlakvark en bosvark Bvk
User avatar
gillie
Hero Member
Hero Member
Posts: 957
Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am

Re: Butler Creek Scope Cover

Post by gillie »

Vlakvark1, man nie op hierdie stadium nie ;D, maar ek  gaan een van die dae my ou videokamera op die "classifieds" adverteer. Ek is maar nuut in die gewere in en herlaai in, so nog nie te veel onnodige goed wat die laaie vol le nie.  8)
.22 LR
.222 Rem
7mm-08
8x57 jrs
300 WinMag
375 H&H Mag CZ 550
stan man

Re: Butler Creek Scope Cover

Post by stan man »

jakkalgat het n scope op sy geweer wat daai cover sal vat. ek sal hom laat weet.
User avatar
gillie
Hero Member
Hero Member
Posts: 957
Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am

Re: Butler Creek Scope Cover

Post by gillie »

Stan Man,

jammer man, ek moes al gese het, Wlm het hom klaar gevat.
.22 LR
.222 Rem
7mm-08
8x57 jrs
300 WinMag
375 H&H Mag CZ 550
stan man

Re: Butler Creek Scope Cover

Post by stan man »

das gud ja-ja
Post Reply