Herlaai 101

Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
Post Reply
kobuslandman
Newbie
Newbie
Posts: 16
Joined: Sun May 27, 2012 12:36 pm

Herlaai 101

Post by kobuslandman »

Naand manne

Ek is nog nuut op die forum,so ek leer nog maar hoe dinge werk. Ek hoop nie daar is al so post soos wat ek no gaan gee nie.

Ek het nou besluit om self te begin herlaai. Beter akkuraatheid en koste besparing. Nadat ek nou al ure op die internet rong gelees het oor hoe dit werk, wat jy nodig het, etc het ek nog n paar vrae.

Ek wil weet of die onderstaande toerusting al is wat ek nodig het, of kort ek nog iets

Press
Scale
Powder funnel
Lube and pad
trimmer
primer tray
die set
bullet puller
shellholder
powder trickler
deburring tool
primer pocket cleaning tool
digital caliper

Sal julle se daar is nog iets wat ek sal moet by sit? Ek kyk daarna om n Lyman kit te kry en dan die nodige extra te kry. RCBS sal nice wees,maar ongelukkig buite my prys klas. Lee se stel lyk net te lendelam vir my. Ek is tog nog n student en die toerusting maak alklaar n redelik knou in my finansies.

Groete

Kobus
.22LR BRNO
.270 win Custom Musgrave
12 BR Baikal
Beer (Christo)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1150
Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm

Re: Herlaai 101

Post by Beer (Christo) »

Welkom

Belangrik:
reloading tray - om die doppies in te sit
veiligheids bril

Opsioneel:
primer pocket uniformer - anders as cleaner,
Flash hole uniformer

Dink jy het redelik alles dan
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4596
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Herlaai 101

Post by James Wilson »

n Geweer? ;)

welkom hier. by Lee se kitt kan jy net die skaal en die press vervang. ek het n Lyaman orange crusher en n Lee classic cast. die Lee is so R200 0f R300 goedkoper as die Lyaman maar geensins slegter nie.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
Piet Breedt
Hero Member
Hero Member
Posts: 2275
Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am

Re: Herlaai 101

Post by Piet Breedt »

Kyk ook gerus na Redding se kit by S & O
Post Reply