Herlaai 101
Posted: Mon May 28, 2012 11:55 pm
Naand manne
Ek is nog nuut op die forum,so ek leer nog maar hoe dinge werk. Ek hoop nie daar is al so post soos wat ek no gaan gee nie.
Ek het nou besluit om self te begin herlaai. Beter akkuraatheid en koste besparing. Nadat ek nou al ure op die internet rong gelees het oor hoe dit werk, wat jy nodig het, etc het ek nog n paar vrae.
Ek wil weet of die onderstaande toerusting al is wat ek nodig het, of kort ek nog iets
Press
Scale
Powder funnel
Lube and pad
trimmer
primer tray
die set
bullet puller
shellholder
powder trickler
deburring tool
primer pocket cleaning tool
digital caliper
Sal julle se daar is nog iets wat ek sal moet by sit? Ek kyk daarna om n Lyman kit te kry en dan die nodige extra te kry. RCBS sal nice wees,maar ongelukkig buite my prys klas. Lee se stel lyk net te lendelam vir my. Ek is tog nog n student en die toerusting maak alklaar n redelik knou in my finansies.
Groete
Kobus