ND3 lazer lig

Post Reply
uri
Newbie
Newbie
Posts: 5
Joined: Wed Apr 11, 2012 11:14 am

ND3 lazer lig

Post by uri »

Hi almal. Stel belang om vir my so n nd3. Lazer lig te koop Is daar iemand wat my meer agtergrond van lig kan gee (groen lazer lig wat n man kan monteer op scope)
User avatar
johann
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 343
Joined: Mon Dec 27, 2010 8:17 pm

Re: ND3 lazer lig

Post by johann »

Uri vra vir Ian, hy het ervaring met die liggie. Ek het self ook een, maar gebruik die ding nooit.

Groete Johann
25-06 Remington
User avatar
vlakvark1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1568
Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm

Re: ND3 lazer lig

Post by vlakvark1 »

uri wrote: Hi almal. Stel belang om vir my so n nd3. Lazer lig te koop Is daar iemand wat my meer agtergrond van lig kan gee (groen lazer lig wat n man kan monteer op scope)
uri
kyk bietjie hier rond daai lig en ander is al hier bespreek wat ek hier gelees het daar is ander opsies ssos ''the kill light en lightforce en nog ander
vlakvark en bosvark Bvk
stan man

Re: ND3 lazer lig

Post by stan man »

ek gebruik n groen lazer pointer wat se lens afgehaal is.hy maak mooi oop. op 200m gooi dit n lekker kol. ek sien ook dat hy nie die rooikatte se oe irriteer nie. het laasweek 2 katte so gepiets.
User avatar
quintin
Newbie
Newbie
Posts: 28
Joined: Tue Jun 12, 2012 2:26 pm

Re: ND3 lazer lig

Post by quintin »

hi uri probeer vir stan man hier op di forum in  di hande kry ek hul jag met groen lazer en  hy se dit wek baie goed.hy sal jou kan help

groete quintin
9mm cz 75
303 lee enfield
pse compound bow
as ek my sin kry nog baie ander
Grysbok
Newbie
Newbie
Posts: 2
Joined: Sun Jul 12, 2015 10:08 am

Re: ND3 lazer lig

Post by Grysbok »

Hi I am looking for battery replacement for green Lazer light.
Kind regards
Shaun
Post Reply