Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
Kan die QL manne my gou bietjie raad gee asseblief. Ek gebruik nog altyd PMP alles as ek herlaai en S365 is die norm.
Ek voel dis tyd vir nuwe grense en gaan kyk wat die Barns TTSX 150 grainers in my 30.06 maak.
Ek het CCI 250 en 200 primers tot my beskiking en sal die aanbevole kruit gaan haal indien nodig Ek het S365 en S385 by my.
Musgrave RSA in 30.06
Twist rate van 1:10
Loop lengte van 26"
PMP doppe met H2O van vuurformde doppe wat 68.6 grain
Lengte wat doppe terug trim is 63.2 mm
Max TPL gemeet was 88.8 mm MAAR my magasyn kas gaan eers vanaf 86.0 mm werk. Ek sou verkies om 86.0 mm te gebruik sodat ek die magasyn kan gebruik
Dankie manne.
Mooiloop
Marc
PS: As alles goed gaan, gaan die outjies oor twee weke 'n Waterbok bul & Kudu Bul help bakkie ry
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
Daar is twee bruikbare nodes hoog op en die is op 2820 en 3050 fps. Begin by 53gr en gaan op met 1 gr inkremente. Die ho?r node se dop is 105%+ vol en dit kan die verkryging miskien beperk. COL is op 86mm gevat.
Raait stap een was nie wat ek wou h? nie, maar ons het geleer
Ek het vyf elk gelaai van 53.0 tot 56.0 in 0.5gn intervalle.
Toe ek 53.0 gooi neem ek dadelik waar dat ek heeltemal te stadig is en gaan onmiddelik vir 56.0gn Kry toe 'n gemiddeld van 2830ftps uit die vyf skote. Net vir interesantheid gooi ek toe 55.5gn ook en kry gemiddeld van 2765ftps uit vyf.
Ek gaan die ander klomp trek en oor begin, gaan vyf laai op so 55.7gn net om te loer en dan ander weer op om 3050 te beloer. Die groepe is nie te wat wonders nie en meet so om en by 25mm. Gaan laat weet wat ek vind
Mooiloop
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
Meet 'n TPL van 88.8mm maar die magasynkas laat net 86mm toe. So die beste wat ek kan doen is 'n 2.8mm jump Probleem is ek wil jag met hulle, so hulle gaan moet in die magasynkas kan pas
Ek gaan moet prys gee hier of 'n wonderwerk gaan gebeur
Die manne wat QL het, help my gou met node vir dieselfde resep maar S355 as brand middel i.p.v. S365. Dankie
Mooiloop
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
Met my Musgrave 30-06 21 dm loop, 1 in 10 twist kry ek die volgende met 150 gr TTSX . My tpl is 85.95 mm, maar om in magasynkas te pas moes ek dit 84 mm maak. Ek kry die beste groepering met 54.3 gr S365 met spoed van 2700 ftps. Hoe hoer die lading was, was die groepering swakker. Met 56 gr was die spoed 2870 ftps maar groepering nie wenslik.

Groete
Janbert
Dankie Janbert
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
So v?r so goed, hier is paar toets ladings met S365. Gaan kyk na S355, aangesien dopvulling 'n probleem gaan raak. Ek is nog myle van 3050 af en spasie raak reeds 'n probleem
Ek wil graag sien wat gebeur daar, as ek veilig daar kan uitkom Voel hier om 2820ftps maar dit lyk maar grof jong. Die laaste uitweg gaan wees om te laai vir enkel skoot en die magasyn prys te gee, aangesien die TPL te lank gaan wees. MAAR dan is die jump weer net reg, so tuseen .01 en .03 jump glo ek gaan hulle almal in een slaapsak spring soos die Interbonds Dit gaan net moelik gaan as mens wil jag en nie vinnig kan opvolg of 'n tweede skoot skiet nie
Ek speel nog
Mooiloop
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
Pierre - BRNO .06 wrote:
Kan dalk sommer hier vra, hoekom nie jou eerste skoot dan met die Barns skiet, en n opvolg patroon of twee in Byv Accubond in die magasyn te sit.
Nou praat jy Dit kan die antwoord wees {Waar's die smiley met die liggie wat aankom }
Gaan vyf laai wat die lande wil wil soen en ook laat weet wat ek kry. Ek gaan net eers vanmiddag gou S355 moet gaan optel. Dink tog dit gaan die beter kruit wees hier
Mooiloop
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
Wat s? QL oor S355 met bogenoemde koe?ls Die S365 maak die dop baie vol, kan Oom my asseblief 'n nuwe voorspelling gee of gaan ek dieselfde spoed probeer jaag met laer begin lading
Ek het by 58gn S365 gedraai en steeds nie 3050 kon haal nie.
Baie dankie Oom.
Mooiloop
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
Pierre - BRNO .30-06 wrote:
Kan dalk sommer hier vra, hoekom nie jou eerste skoot dan met die Barns skiet, en n opvolg patroon of twee in Byv Accubond in die magasyn te sit.
Pierre jou doring
Raai wat, ek het 0.03mm van die lande af gelaai en ek kry wraggies nogsteeds twee in die magasyn en as ek dus een in die kamer "b?re" sal ek drie op wees. Daar is lig in die tonel, nou net om op die baan te kom en te sien wat maak die outjies

Wel vandag is dit lekker om vir my te kan se: Plesier is myne. Ek hoop regtig net dit gaan op die baan ook werk!
Hy is geskiet met 54gn S355 en 0.03mm jump. Aansienlik beter as met die S365 en onthou daar is nog skuur werk. Ek sit tans op 2980ftps en gaan so tikkie aanstaan om by 3050 te kom. Glo dinge gaan dan mooi lyk Die ander wat ek gelaai het was heeltemal te stadig en het ek hulle nie eens geskiet nie, gaan hulle trek en oor laai Kop skote tot op 200m is al in die orde van die dag
Mooiloop
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner