Manne is die n goeie by voesing vir wild? Wats die voor en nadele?
Ek luister graag!
Hoender mis vir wild?
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Hoender mis vir wild?
.22LR Slazenger
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D
To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.

-
Johan04
- Sr. Member

- Posts: 364
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:12 pm
Re: Hoender mis vir wild?
Hugo, jy moet baie ligloop vir lamsiek.Omdat daar baie dooie kuikenreste in hoendermis is,bevat dit altyd lamsiek kieme.Dit is seker goedkoop(Hoendermis),maar kan 'n duur storie raak..
Johan
Johan
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Re: Hoender mis vir wild?
Ok nee, dan pass ekke, ons het kameelperde ook en die klomp word elke jaar gespuit teem lam siekte, so nee wat!
Dankie
Johan
Dankie
Johan
.22LR Slazenger
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D
To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D
To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Hoender mis vir wild?
Hugo
Ons het baie hoendermis gevoer op die plaas vir beeste, ons het wel altyd seker gemaak dat dit gestereliseerde mis was, nooit probleme gehad nie maar ek weet nie van wild nie. Ek dink ook amper wetgewing het verander en hoendermis mag nie meer vir voer gebruik word nie, ek mag dalk verkeerd wees.

"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"

Wayne
- Hero Member

- Posts: 1007
- Joined: Sat Mar 24, 2012 5:36 pm
Re: Hoender mis vir wild?
Hugo, I used chicken litter for my stock about 4 years ago as we were very dry and it was cheep source of feed. We do not have a springbuck left in any of the camps where we used the litter. Not saying that it was definitely the litter, but we are sure that it had a big influence. Botulism is something we inject our cattle for every year, so we think that our game suffered from our decision to use the chicken s..t.
9mm Tanfoglio, .Parker Hale 308, Bruno 270, Savage 22-250, Ruger .204, .22 Bruno
- green leader
- Full Member

- Posts: 111
- Joined: Tue Jan 12, 2010 7:10 am
Re: Hoender mis vir wild?
was the mad cows disease in britain a couple of years ago also not caused from feeding cattle chicken manure.
bsa .303
parker hale 30 06
colt .45
webley scott 7.65
aya 16 guage
anschutz .22 hornet
parker hale 30 06
colt .45
webley scott 7.65
aya 16 guage
anschutz .22 hornet
- LoveHenties
- Sr. Member

- Posts: 413
- Joined: Thu Jul 23, 2009 1:08 pm
Re: Hoender mis vir wild?
Ek sal maar skrikkerig wees vir hoender. Ek verstaan hulle word maar allerhande gemors gevoer om maksimum groei te kry, hier is 'n voorbeeld:
Arseen in Hoender voer
Arseen in Hoender voer
Last edited by LoveHenties on Thu Jun 21, 2012 12:32 pm, edited 1 time in total.
BRNO ZKK-600 .30-06
Sako Vixen .222
CBC .410 Pompie
CBC 12Br Pomp
Sako Vixen .222
CBC .410 Pompie
CBC 12Br Pomp
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: Hoender mis vir wild?
Het julle bees- en skaapboere al bietjie daaroor gedink dat die mis die hoenderbedryf se vyfde kwart is. Wat maak ons? Ons koop ons opposisie in die mark se afval. 
-
henti
- Full Member

- Posts: 105
- Joined: Mon May 10, 2010 9:59 pm
Re: Hoender mis vir wild?
Middag
Hoendermis se protein vlak is hoog en baie geskil vir diere solank as dit net me ruvoer gemeng word oor die storie van dooie hoenders in die mis is deesdae baie moeilik solank die mis by geregestreerde " Broilers " gekoop word is dit heelveilig hulle het sulke inresiewe boerdery metodes dat hul nie kan toelaat dat daar dooi hoenders in die hokke bly le nie
Ons voer al vir jare hoendermis met kaf gemeng vir fie beeste wat baie goed werk sowel die klomp melkboere in die boland voer ook hoendermis vir die droe beeste
Groete Henti

.22 Voere , .22 Hornet Brno , Sako 308 , Baikal 12ga , 1838 hollace and sons voorlaaier , Glock 19 , Winchester 1300
- Hein (Haan)
- Hero Member

- Posts: 1088
- Joined: Wed Aug 24, 2011 12:26 pm
Re: Hoender mis vir wild?
More almal
Ek lees nou die stuk raak oor die hoendermis en dog toe ek sit n bietjie info oor dit vir julle op, dan kan almal self besluit of hulle hoendermis wil gebruik.
Die gebruik van hoendermis is al in verskeie oorsese lande verbied(Europa,Australie en sekere state van Amerika).
Mikotoksiene wat afkomstig is van hoendermis kan in die melk uitgeskei word.
n Proef is gedoen met hoendermis op kudde en met n lekmengsel op droe gras.Die kudde wat met die lek op die droe gras oorwinter is , het n kalfpersentasie van 91% gehad terwyl die kudde wat die mieliereste bewei en hoendermis ontvang het n kalfpersentasie van 74% gehad.Dei kudde wat slegs op droe gras en hoender mis gevoer is, het n kalfpersentasie van 65% gehad.
Proewe toon ook dat soos hoendermis toeneem , neem die inname van droe weiding weens substitusievoeding af.
Volgens navorsing kan n daaglikse inname van 3kg hoendermis per bees die dier se lewer beskadig weens oormaat absorpsie van ammoniak vanuit die grootpens in die bloedstroom en n lae energie-inname vanaf droe grasweiding.
Voerkraal ransoene word al hoe meer gekonsentreerd met die doel om meer koste doeltreffend te wees om die bees in minder tyd af te rond, die gebruik van hoendermis laat die voeromset met ongeveer een persentasie-eenheid daal vir elke 1% hoendermisinsluiting en so neem die diere langer om af te rond. So die ekonomiese voordeel van hoendermis word ook bevraagteken.En dan word daar nog niks gese oor die gevaar van siektes en swamme ens. nie .
Hoendermis moet net as n laaste opsie oorweeg word, maak die somme en kyk bietjie wat dit jou regtig kos.
You are what you eat
Hoop dit help
Hein