Aangesien Facebook aan die orde van die dag is, het ons dit goed gedink om `n facebook groep te begin met die naam MUTILATED By Predators. Dit is dieselfde naam wat tans by die uitstallings gebruik word.
Kom sluit asb aan, en help ons om die regte boodskap uit te dra. Dit sal baie waardeer word as daar ook artikels geplaas word van die manne met erkende akademiese titels.
http://www.facebook.com/search/?o=4&sfxp=1&c1=2#!/group.php?gid=103306029709082
Lukas
Mutilated By Predators
-
LMB
- Sr. Member

- Posts: 309
- Joined: Sat Jan 03, 2009 4:59 pm
Mutilated By Predators
Last edited by LMB on Mon Apr 05, 2010 1:54 pm, edited 1 time in total.